More manne.
Ek is nuut hier by julle. SO paar jaar gelede het ek een van die grootste foute in my lewe gemaak. En dit was om my Hilux D/c te verkoop! Wel ek is weer opsoek na 'n Hilux so in die prysklas van 50K. DIt kan dubbelkajuit of enkel wees. Nou soek ek seker 'n naald in 'n hooimied!
Julle hulp sal waardeer word.
Nuwe man dringend opsoek na 'n Hilux.
-
- High Range 4WD
- Posts: 95
- Joined: Tue Dec 13, 2011 7:42 pm
- Town: LANGS DIE ORANJE RIVIER
- Vehicle: 1994 2.2 Hilux
- Real Name: Lehan
Re: Nuwe man dringend opsoek na 'n Hilux.
Welkom Bertie.
Ons hier in die Noord Kaap raak by die dag meer. Gaan kyk my "Board Index" by "second hand corner" Daar sal jy een kry.
Ons hier in die Noord Kaap raak by die dag meer. Gaan kyk my "Board Index" by "second hand corner" Daar sal jy een kry.
- MUDGUZLER
- Newbie
- Posts: 6
- Joined: Mon Jul 08, 2013 11:29 am
- Town: SECUNDA
- Vehicle: 2003 HILUX 3.0KZTE
- Real Name: RUDI
Re: Nuwe man dringend opsoek na 'n Hilux.
Welkom hier by die forum.Kyk biekie in die second hand coner op die forum daar het ek een gesien vir R55 000. Sterkte met die soek.
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: Nuwe man dringend opsoek na 'n Hilux.
Welkom Bertie, hoop jy kry gou die trok wat jy soek. Geniet dit hier op die forum.
- Danman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 808
- Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
- Real Name: Danie
Re: Nuwe man dringend opsoek na 'n Hilux.
viewtopic.php?f=129&t=31633" onclick="window.open(this.href);return false;
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Nuwe man dringend opsoek na 'n Hilux.
http://www.gumtree.co.za/cp-bakkies-car ... -507760397" onclick="window.open(this.href);return false;
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- mcw
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 805
- Joined: Sat May 18, 2013 12:20 am
- Town: krugersdorp
- Vehicle: Prado 90 V6 3.4 Auto
- Real Name: Martin
- Club VHF Licence: X100
Re: Nuwe man dringend opsoek na 'n Hilux.
moet nie te haastig wees nie die regte toyota sal jou vind trust the force