Hilux mense is goeie mense.
My trots, 2004 Hilux 2.7i sc 4x4 met alles op en slegs 54 000kms.
.
Hello mede Hiluxers.
- Heyn
- High Range 2WD
- Posts: 25
- Joined: Thu Mar 03, 2016 9:55 am
- Town: George
- Vehicle: 2015 Toyota Hilux 3.0 D4-D Legend 45
- Real Name: Heyn
Re: Hello mede Hiluxers.
Baqie mooi bakkie.
My broer het nou vir hom die 2.5D gekoop en hy is vrek gelukkig met daardie bakkie
My broer het nou vir hom die 2.5D gekoop en hy is vrek gelukkig met daardie bakkie