Hi There
I know this is a hilux forum but are looking for a very well looked after vehicle for my parents. Must be a two door permanent 4 x 4.
Wanted Rav 4 to buy
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Wanted Rav 4 to buy
Hello Henry
Welkom by die forum.
Hier is n hele paar RAV eienaars hier ..... maar die manne is LIEF vir hulle RAV's .... :)
maar wie weet ,,, dalk is iemand lus vir n upgrade .....
die forum is tans stil, met meeste van die manne wat weg is met vakansie. "bump" die thread mid-Januarie, jy kan dan n beter kans staan.
Welkom by die forum.
Hier is n hele paar RAV eienaars hier ..... maar die manne is LIEF vir hulle RAV's .... :)
maar wie weet ,,, dalk is iemand lus vir n upgrade .....
die forum is tans stil, met meeste van die manne wat weg is met vakansie. "bump" die thread mid-Januarie, jy kan dan n beter kans staan.
- Borntofish
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 996
- Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: Hilux 86
- Real Name: Werner
Re: Wanted Rav 4 to buy
Ek het opgegee na 6 maande om n RAV te soek met billike kilos. Moes maar n nuwe een gaan koop. Die ouens lyk my nie verkoop hulle sommer nie.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Wanted Rav 4 to buy
Toe ek wou koop was daar twee tweedehndse modelle beskikbaar:Borntofish wrote:Ek het opgegee na 6 maande om n RAV te soek met billike kilos. Moes maar n nuwe een gaan koop. Die ouens lyk my nie verkoop hulle sommer nie.
- automaties ...
- SWART .... ek maak toe die stelling dat ek sou belangstel as dit n ligter kleur was ... die ou LAG, en sê as dit enige ander kleur was, was dit binne 2 dae van sy vloer ....
beide was jaar oud modelle, verskil om nuut te koop was nie so baie nie.
die goed is gewild !! En ek kan aan geen rede dink om ontslae te raak van my een nie