Wanted Rav 4 to buy

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
Boesman40
Newbie
Posts: 1
Joined: Thu Dec 29, 2016 4:59 pm
Town: Mosselbay
Vehicle: Hilux, Land Cruiser Pick up
Real Name: Henry
Club VHF Licence: N/A

Wanted Rav 4 to buy

Post by Boesman40 »

Hi There
I know this is a hilux forum but are looking for a very well looked after vehicle for my parents. Must be a two door permanent 4 x 4.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Wanted Rav 4 to buy

Post by ChrisF »

Hello Henry

Welkom by die forum.

Hier is n hele paar RAV eienaars hier ..... maar die manne is LIEF vir hulle RAV's .... :)

maar wie weet ,,, dalk is iemand lus vir n upgrade .....


die forum is tans stil, met meeste van die manne wat weg is met vakansie. "bump" die thread mid-Januarie, jy kan dan n beter kans staan.
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: Wanted Rav 4 to buy

Post by Borntofish »

Ek het opgegee na 6 maande om n RAV te soek met billike kilos. Moes maar n nuwe een gaan koop. Die ouens lyk my nie verkoop hulle sommer nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Wanted Rav 4 to buy

Post by ChrisF »

Borntofish wrote:Ek het opgegee na 6 maande om n RAV te soek met billike kilos. Moes maar n nuwe een gaan koop. Die ouens lyk my nie verkoop hulle sommer nie.
Toe ek wou koop was daar twee tweedehndse modelle beskikbaar:

- automaties ...

- SWART .... ek maak toe die stelling dat ek sou belangstel as dit n ligter kleur was ... die ou LAG, en sê as dit enige ander kleur was, was dit binne 2 dae van sy vloer ....

beide was jaar oud modelle, verskil om nuut te koop was nie so baie nie.


die goed is gewild !! En ek kan aan geen rede dink om ontslae te raak van my een nie
Post Reply

Return to “Meet the People”