Page 1 of 1

Nuwe Lidmaat maar oud Toyota eienaar

Posted: Mon Jun 12, 2017 7:52 pm
by JosephDP
Hallo aan almal. Ek is al byne 30 jaar al 'n Toyota Hilux eienaar, my eerste een gekoop in 1987, maar het net nooit hulle gebruik soos ek moes nie. Noudat my Seun my 2006 Hilux 4x4 oorgekoop het met byna 400 000 op die klok en hom gebruik vir waarvoor hy gemaak is, het ek besluit om by die forum aan tesluit. Deur die jare het ek deurmekaar geraak met Lexus omskakelings ens. en elke keer was daar altyd spaar parte oor. Gewoontlik het ek dit weg gegooi, maar ek het gedink om dit miskien op die forum te adverteer. Miskien is daar iemand wat iets goedkoop wil he.

Dankie dat ek deel kan wees van julle interesante lewe.

Joseph

Re: Nuwe Lidmaat maar oud Toyota eienaar

Posted: Tue Jun 13, 2017 12:37 am
by Mud Dog
Welkom hier Joseph! :thumbup:

Re: Nuwe Lidmaat maar oud Toyota eienaar

Posted: Tue Jun 13, 2017 6:11 pm
by FIRSTGEER
Baie welkom hier by ons Joseph

Re: Nuwe Lidmaat maar oud Toyota eienaar

Posted: Tue Jun 13, 2017 8:56 pm
by Froll
Welkom Joseph.