Page 1 of 1

Nuwe lid, ou roofkyker vanaf Bfn

Posted: Wed Sep 06, 2017 9:55 pm
by ruanm
Naand manne. Dankie vir n wonderlike forum vol baie hulpvolle inligting en interessante verhale. Ekt al menigte kere antwoorde hier gevind.

Ry tans 'n 2.5 xcab, voor dit 'n Kzte. Kan nou nie orals met die 2.5 ry nie maar geniet dit om in die veld te ry.

Hoop om n positiewe bydrae te kan lewer
Groete
Ruan

Image Link Broken

Sent from my SM-A300FU using Tapatalk

Re: Nuwe lid, ou roofkyker vanaf Bfn

Posted: Wed Sep 06, 2017 11:22 pm
by Mud Dog
Welkom Ruan! :thumbup:

Re: Nuwe lid, ou roofkyker vanaf Bfn

Posted: Thu Sep 07, 2017 6:38 am
by Mars
Welkom Ruan. Jou trokkie lyk mooi. Het jy hom laat oortrek?

Re: Nuwe lid, ou roofkyker vanaf Bfn

Posted: Thu Sep 07, 2017 7:04 am
by ruanm
Baie dankie. Nee ekt hom met Flexi dip gespray. Al wat ek hier in Bfn kon kry.

Sent from my SM-A300FU using Tapatalk


Re: Nuwe lid, ou roofkyker vanaf Bfn

Posted: Thu Sep 07, 2017 2:44 pm
by FIRSTGEER
Welkom Ruan.Baie mooi trok.

Re: Nuwe lid, ou roofkyker vanaf Bfn

Posted: Thu Sep 07, 2017 3:52 pm
by Haboob
Welkom ou roof kyker van Bfn...