Page 1 of 1

Nuut hier

Posted: Sun Nov 26, 2017 3:04 pm
by Danie Pretorius
Dag almal, Danie Pretorius hier.

Ek is nog heel nuut hier en met min ondervinding met Hilux bakkies, maar ek ry nou 'n 2014 2.5 dubbel kajuit 4x4 wat ek deur die werk gekry het so hier is ek. Ek werk op die oomblik in Mosambiek.
Ek het al so bietjie begin rondblaai om agter te kom wat maak die mense met hulle bakkies. My eerste gevolgtrekkings is dat Toyota al 'n hele ent pad gevorder het met die gemaklikheid van die suspensie, maar dit hanteer party oppervlaktes en paaie maar nog nie te goed nie. Tweedens lyk dit my die 2.5 is maar flou. Ek het nog nie gekyk nie, maar ek aanvaar dit het nie 'n intercooler nie.

Re: Nuut hier

Posted: Sun Nov 26, 2017 6:56 pm
by pietpetoors
Welkom Danie, hoop jy leer so paar dinge hier. Geniet die Hilux. Wat doen jy in Mosambiek?

Re: Nuut hier

Posted: Mon Nov 27, 2017 4:12 am
by Mud Dog
Welkom Danie! :thumbup:

Re: Nuut hier

Posted: Mon Nov 27, 2017 7:52 am
by FIRSTGEER
Welcome Daniel

Re: Nuut hier

Posted: Mon Nov 27, 2017 7:09 pm
by Thunder02
Welcome to the forum Danie.

Re: Nuut hier

Posted: Mon Nov 27, 2017 8:55 pm
by PaulSA
Welcome Danie,

Lots of knowledgeable guys here.