New owner of an old Hilux. going to take on Africa

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

Hey everyone, thanks for allowing me to join :thumbup: I recently purchased a 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4 (IFS) and intend to drive it all around Africa. That is from Namibia anti-clockwise around all the way down to SA. Well as soon as the Covid scare is over and borders are open. I’m hoping to get some advice from everyone on this site as I prepare/build/get the Hilux ready for the trip. By build I mean taking it to a fitment center and having it done, I have limited mechanical ability :D: Looking forward to meeting you all!

Ek is van Windhoek, Namibia en praat Afrikaans ook :drinks:
Attachments
myhilux.jpg
Chops
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 69
Joined: Sun Jun 01, 2014 7:57 am
Town: Nelspruit
Vehicle: Hilux 2.7 D/C
Real Name: Henk

Netjiese bakkie, en puik keuse!

Ek het self ń 2004 2.7.

Hou ons op hoogte van die toerus van jou voertuig.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Using Tapatalk
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29845
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Hi and welcome Nick! :thumbup:

To answer you briefly .......

There is not a lot you need to do to the vehicle itself, the Hilux is a very capable and reliable vehicle and the 2.7 although thirsty is bullet proof - look after it and it will look after you. Have it properly serviced before you leave and take along a spare set of fan belts (they tuck away nicely behind the rear seat).

There is not a lot that you can carry with you in a vehicle and you also don't want to overload it, so the number of persons travelling makes a huge difference and affects things like the amount of personal luggage, drinking water, food, bedding and what type of camp shelter you use (ground tent size or whether you can get away with a roof top tent). The size of the fridge / freezer you need will also be affected

Then irrespective of the above / number of passengers, you will need to be able to carry extra fuel, preferably two spare wheels, a rudimentary tool kit and some recovery equipment like a Hi-lift jack, tow rope / strap and possibly a come-along winch. You will need to power the fridge and maybe some camping LED lights with a dual battery system, preferably with solar panel charging assistance (this is an in depth subject all of it's own and the way you do it with what equipment will depend on your needs and budget).

The basic kit already takes up most of your available space and doesn't leave much room for personal stuff so you need to focus on essentials only. There are a huge number of threads on this forum covering what equipment is essential and what is not, as well as threads on dual battery systems. Use the search facility and read up about it all. :winkx:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

Dankie, sal so maak Chops!
Chops wrote: Mon Aug 24, 2020 8:30 pm Netjiese bakkie, en puik keuse! Image

Ek het self ń 2004 2.7.

Hou ons op hoogte van die toerus van jou voertuig. Image

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

Thanks Mud dog! That is already a lot of info, I've been crawling this site whilst doing my planning, found so much, especially IFS specific. So glad I stumbled upon it :clap:
Mud Dog wrote: Mon Aug 24, 2020 11:55 pm Hi and welcome Nick! :thumbup:

To answer you briefly .......

There is not a lot you need to do to the vehicle itself, the Hilux is a very capable and reliable vehicle and the 2.7 although thirsty is bullet proof - look after it and it will look after you. Have it properly serviced before you leave and take along a spare set of fan belts (they tuck away nicely behind the rear seat).

There is not a lot that you can carry with you in a vehicle and you also don't want to overload it, so the number of persons travelling makes a huge difference and affects things like the amount of personal luggage, drinking water, food, bedding and what type of camp shelter you use (ground tent size or whether you can get away with a roof top tent). The size of the fridge / freezer you need will also be affected

Then irrespective of the above / number of passengers, you will need to be able to carry extra fuel, preferably two spare wheels, a rudimentary tool kit and some recovery equipment like a Hi-lift jack, tow rope / strap and possibly a come-along winch. You will need to power the fridge and maybe some camping LED lights with a dual battery system, preferably with solar panel charging assistance (this is an in depth subject all of it's own and the way you do it with what equipment will depend on your needs and budget).

The basic kit already takes up most of your available space and doesn't leave much room for personal stuff so you need to focus on essentials only. There are a huge number of threads on this forum covering what equipment is essential and what is not, as well as threads on dual battery systems. Use the search facility and read up about it all. :winkx:
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4141
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2000 Raider 2700i 4x4 Double cab. met "rock sliders" en Powerflo stainless exhaust
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

welkom welkom, baie geharde voertuig, hoop jou bankrekening kan die petrol verbruik hanteer. as jy kan sit maar die Prado 3.4 enjin in. slefde petrol verbruik baie meer krag. SO HOOR ek @pietpetoors.
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

Dankie Tertius, ek sal bietjie kyk na die Prado opsie. As jy se pertrol verbruik is erg, ek kry so gemiddeld 8km/l, dis sekerlik beter as die prado?
Hilux 1 wrote: Tue Aug 25, 2020 12:50 pm welkom welkom, baie geharde voertuig, hoop jou bankrekening kan die petrol verbruik hanteer. as jy kan sit maar die Prado 3.4 enjin in. slefde petrol verbruik baie meer krag. SO HOOR ek @pietpetoors.
Chops
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 69
Joined: Sun Jun 01, 2014 7:57 am
Town: Nelspruit
Vehicle: Hilux 2.7 D/C
Real Name: Henk

NICKfrNAM wrote:Dankie Tertius, ek sal bietjie kyk na die Prado opsie. As jy se pertrol verbruik is erg, ek kry so gemiddeld 8km/l, dis sekerlik beter as die prado?
Hilux 1 wrote: Tue Aug 25, 2020 12:50 pm welkom welkom, baie geharde voertuig, hoop jou bankrekening kan die petrol verbruik hanteer. as jy kan sit maar die Prado 3.4 enjin in. slefde petrol verbruik baie meer krag. SO HOOR ek @pietpetoors.
Ook wat ek op die langpad kry, maar ek's nie haastig nie. Image

Krag is voldoende vir my.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk

Using Tapatalk
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

Selfde, glad nie haastig nie, onder 110 op die teer en so 80-90 op die grondpad. Ek is baie gelukkig met die brandstof verbruik, was bekommer toe ek gekoop het want vriende het my erge stories vertel.
Chops wrote: Wed Aug 26, 2020 9:16 pm
NICKfrNAM wrote:Dankie Tertius, ek sal bietjie kyk na die Prado opsie. As jy se pertrol verbruik is erg, ek kry so gemiddeld 8km/l, dis sekerlik beter as die prado?
Hilux 1 wrote: Tue Aug 25, 2020 12:50 pm welkom welkom, baie geharde voertuig, hoop jou bankrekening kan die petrol verbruik hanteer. as jy kan sit maar die Prado 3.4 enjin in. slefde petrol verbruik baie meer krag. SO HOOR ek @pietpetoors.
Ook wat ek op die langpad kry, maar ek's nie haastig nie. Image

Krag is voldoende vir my.

Sent from my FIG-LX1 using Tapatalk
User avatar
Hilux 1
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4141
Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 2000 Raider 2700i 4x4 Double cab. met "rock sliders" en Powerflo stainless exhaust
Real Name: Tertius
Club VHF Licence: HC137

Hi Nick,

moet se ek is tevrede met my verbruik maar soms sou n bietjie meer krag baie welkom gewees het veral as jy swaar gelaai is. ek average so 6,6-7,2km/lt. het n swaar voet en het ook grooter bande op so dit maak ook n verskil(en dan is dit nog mudd terrain ook)

So as ek reg is kry die manne in Langebaan so 6-7km/lt, dis waarom ek gese het van daardie enjin. maar daar is soveel parte vir toyota deur afrika so als loop altyd reg Toyota. ek het nou 406000km op my 2000 model, en sy loop soos n droom. daar is een rattle wat my moer koer, klink soos n los plaat iewers en ek spoor dit net nie op nie, verder no hassle.
nou net die water pomp vervang na 320 000km self geryde km's. was al n paar keer Nam toe. meende 2 keer al. LOL
soos die manne se kan nie dood. het my tappit cover gasket en spark plug gasket ook vervang. mechanic se nee wat daai enjin nog nie eens gewerk nie want die timing chain en als lyk nog amper nuut.

Good luck en laat weet soos jy aankope doen en verbeterings. sal volg.

Tertius AKA Hilux 1
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10627
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Nick my 3.4 Prado enjin gee vir my selfde verbruik as die 2.7 , met net meer krag. Daar is wel 'n verskilletjie en dit is op hoë spoed bly my verbruik min of meer dieselfde waar op 'n 2.7 val hy na 5km/l as jy 150 ry, maar dit is nie wat jy doen as jy toer nie.

Vir 'n toervoertuig is die 2.7 seker die mees betroubaarste voertuig wat jy kan kry.
Kit gaan afhang wat jy wil doen. As jy meestal net grondpad gaan ry en nie vreeslike wilde roetes nie, begin by 'n ordentlike toegeruste alu kappie. Dit maak die lewe baie maklik as jy van die kant van die voertuig by alles kan uitkom en nie agter by die bak hoef in te kruip nie. Vir lang toere is 'n awning aan die kant ook iets wonderlik. As jy gou langs die pad stop vir middagete is daar kits skaduwee... iets wat in NAM nogal skaars is. As jy rowwer roetes beplan sou ek begin kyk na rocksliders om die sills te beskerm en 'n offroad bumper voor. Die 2.7 se bumper voor is egter baie kort en nie regtig 'n groot probleem. Daardie helse lang agter towbar/bumper is 'n baie grootter probleem is die voor bumper. Ek het my agter bumper eers korter gemaak en toe later sommer heel vervang
https://www.hilux4x4.co.za/towbar-mod-I ... /index.php .

O ja en vir grondpadry maak 31 duim bande 'n groot verskil.

As ek dink aan alles wat ek oor die afgelope 13 jaar aan my trokkie gedoen het dink ek die alu kappie met alles daarin is by vêrre die grootste aanwins. Dit maak kamp net 'n plesier. Nie net kamp nie, ons is baie geneig om in die oggend nie dadelik ontbyt te eet, ons val in die pad en na so uur stop ons iewers diskant 'n miershoop en maak ontbyt, dan werk daai kappie se kombuis, awning en tafeltjie tog te lekker.

Wat die 3.4 V6 aanbetref. Dit was 'n persoonlik keuse. Ek hou maar van groot enjins en ek hou van die krag. Ek het 'n KZ ratkas ook ingesit. Die 2.7 het 'n reuse gaping tussen 3de en 4de, maar die KZ se ratte is meer eweredig versprei. Dit is 'n duur oefening en dit is glad nie nodig om van jou 2.7 'n beter toervoertuig te maak nie.

Al wat ek nie van die 2.7 gehou het is; hy hou nie van opdraendes nie en hy hou nie van iets sleep nie. Daar kan jy of 'n grootter enjin insit of geduld aanleer.

Verder is die 2.7 'n Awesome voertuig. Ek het al baie met nuuter Hiluxe gery en elke keer beindruk hulle my nie naastenby so baie soos my ou Hilux nie. Ek veruil hom vir geen nuuter Hilux nie.

Die 2.7 is ook een van die mees betroubaarste enjins wat Toyota ooit gebou het. As jy hom gereeld diens en oppas gaan jy net inklim en ry en dit is wat jy soek as jy lang afstande toer. Daai betroubaarheid is goud werd. EK het al talle 2.7's gesien wat 700k km gedoen het sonder probleme.

Geniet hom.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

dankie Hilux1!

Ekt nog nie myne lank nie, het so 1000kms gedoen, teer en grondpad in Etosha, baie tevrede. Wel eerlik ek luv die wa. Myne het 278k op die odo, hopenlik kan ek nog so 300k by sit...ma ek glo met genoeg liefde kan dit gedoen word. Presies hoekom ek n ouer hilux gekry het, alles loop reg altyd reg en as daar dalk n probleem is sal meeste in Afrika hom kan regmaak.

Hy het heelwat ekstras alreeds op, maar ek sal n nuwe post begin met meer details en wat ek gaan opsit. Die ouens wat belangstel kan saam bou, ek sal die ondervinding/opinies waardeer. Ek dink ek het al klaar n replacement bumper bestel wat dalk onnodig was, maar nou ja so leer ons.

hou jou op hoogte!
Hilux 1 wrote: Thu Aug 27, 2020 8:40 am Hi Nick,

moet se ek is tevrede met my verbruik maar soms sou n bietjie meer krag baie welkom gewees het veral as jy swaar gelaai is. ek average so 6,6-7,2km/lt. het n swaar voet en het ook grooter bande op so dit maak ook n verskil(en dan is dit nog mudd terrain ook)

So as ek reg is kry die manne in Langebaan so 6-7km/lt, dis waarom ek gese het van daardie enjin. maar daar is soveel parte vir toyota deur afrika so als loop altyd reg Toyota. ek het nou 406000km op my 2000 model, en sy loop soos n droom. daar is een rattle wat my moer koer, klink soos n los plaat iewers en ek spoor dit net nie op nie, verder no hassle.
nou net die water pomp vervang na 320 000km self geryde km's. was al n paar keer Nam toe. meende 2 keer al. LOL
soos die manne se kan nie dood. het my tappit cover gasket en spark plug gasket ook vervang. mechanic se nee wat daai enjin nog nie eens gewerk nie want die timing chain en als lyk nog amper nuut.

Good luck en laat weet soos jy aankope doen en verbeterings. sal volg.

Tertius AKA Hilux 1
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

wow dankie Pieter vir al die info. Ek voel nou 10 x trotser dat ek n ou hilux gekoop het :D: eerlik ek luv die hilux en kan sien dat ons lekker langpad saam gaan ry.

Hy het alreeds n paar ekstras op, insluitend n replacement rear bumper met n ekstra spaar. Die alu canopy het ek klaar bestel. ek wou eers iets anders doen, die rack op die bak sit en dan n tent bo op, maar die canopy maak die meeste sin. Ek sal n post create met meer details, fotos en my planne oor die hilux, hopenlik is daar n paar ouens wat wil saam bou met raad en opinies ens, ek het di nodig :D:

ek weet nie of ek die enjin nodig het nie??? en ek dink nie daar is begroting nie, dit is seker die grooter rede hoekom nie :) is daar fotos van jou hilux erens op die forum?

een vraag, wat is die maksimum gewig wat jy aanbeveel ek kan ekstra opsit, ek wil verkieslik nie meer as 70% van die payload gebruik nie.

Weereens dankie vir al die raad, waardeer dit :thumbup: :thumbup: :thumbup:
pietpetoors wrote: Fri Aug 28, 2020 9:37 pm Nick my 3.4 Prado enjin gee vir my selfde verbruik as die 2.7 , met net meer krag. Daar is wel 'n verskilletjie en dit is op hoë spoed bly my verbruik min of meer dieselfde waar op 'n 2.7 val hy na 5km/l as jy 150 ry, maar dit is nie wat jy doen as jy toer nie.

Vir 'n toervoertuig is die 2.7 seker die mees betroubaarste voertuig wat jy kan kry.
Kit gaan afhang wat jy wil doen. As jy meestal net grondpad gaan ry en nie vreeslike wilde roetes nie, begin by 'n ordentlike toegeruste alu kappie. Dit maak die lewe baie maklik as jy van die kant van die voertuig by alles kan uitkom en nie agter by die bak hoef in te kruip nie. Vir lang toere is 'n awning aan die kant ook iets wonderlik. As jy gou langs die pad stop vir middagete is daar kits skaduwee... iets wat in NAM nogal skaars is. As jy rowwer roetes beplan sou ek begin kyk na rocksliders om die sills te beskerm en 'n offroad bumper voor. Die 2.7 se bumper voor is egter baie kort en nie regtig 'n groot probleem. Daardie helse lang agter towbar/bumper is 'n baie grootter probleem is die voor bumper. Ek het my agter bumper eers korter gemaak en toe later sommer heel vervang
https://www.hilux4x4.co.za/towbar-mod-I ... /index.php .

O ja en vir grondpadry maak 31 duim bande 'n groot verskil.

As ek dink aan alles wat ek oor die afgelope 13 jaar aan my trokkie gedoen het dink ek die alu kappie met alles daarin is by vêrre die grootste aanwins. Dit maak kamp net 'n plesier. Nie net kamp nie, ons is baie geneig om in die oggend nie dadelik ontbyt te eet, ons val in die pad en na so uur stop ons iewers diskant 'n miershoop en maak ontbyt, dan werk daai kappie se kombuis, awning en tafeltjie tog te lekker.

Wat die 3.4 V6 aanbetref. Dit was 'n persoonlik keuse. Ek hou maar van groot enjins en ek hou van die krag. Ek het 'n KZ ratkas ook ingesit. Die 2.7 het 'n reuse gaping tussen 3de en 4de, maar die KZ se ratte is meer eweredig versprei. Dit is 'n duur oefening en dit is glad nie nodig om van jou 2.7 'n beter toervoertuig te maak nie.

Al wat ek nie van die 2.7 gehou het is; hy hou nie van opdraendes nie en hy hou nie van iets sleep nie. Daar kan jy of 'n grootter enjin insit of geduld aanleer.

Verder is die 2.7 'n Awesome voertuig. Ek het al baie met nuuter Hiluxe gery en elke keer beindruk hulle my nie naastenby so baie soos my ou Hilux nie. Ek veruil hom vir geen nuuter Hilux nie.

Die 2.7 is ook een van die mees betroubaarste enjins wat Toyota ooit gebou het. As jy hom gereeld diens en oppas gaan jy net inklim en ry en dit is wat jy soek as jy lang afstande toer. Daai betroubaarheid is goud werd. EK het al talle 2.7's gesien wat 700k km gedoen het sonder probleme.

Geniet hom.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10627
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Nee jy het beslis nie die enjin nodig nie. Daar is niks fout met 'n 2.7 nie. Ek het dit net gedoen omdat karre, groot enjins en 'n diep brul een van my passies in die lewe is.
Net so standaard is daar niks fout met 'n 2.7 as toervoertuig nie. Soos reeds genoem is opdraendes en sleep wat hom onderkry, maar jy leer om aan te pas. Met normale paaie loop hy soos stroop.

Ek het geen idee hoeveel ek gewoonlik laai nie. 'n Dubbelkajuit se gat hang maar delik vinnig, so laai maar so paar sakke sement en kyk waar dit nie meer vir jou lekker lyk nie.

Die fotos onder is myne, jy kan maar search op forum ons noem hom soms sommer ou groenie
Middelste fotos is die voor bumper wat ek tans op het, 1ste en 3de fotos is ouer fotos
Attachments
Pietpetoors Hilux
Pietpetoors Hilux
Pietpetoors Hilux
Pietpetoors Hilux
Pietpetoors Hilux
Pietpetoors Hilux
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10627
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Jou trokkie het klaar die regte bande op en sy kilos is eintlik laag, ek het my trokkie in 2007 gekoop met 340k km op.
Sy raak nou so amper aan 500k km
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10627
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Hier is so ander ou op die forum, George, Hy het in 2012 Afrika getoer met sy standaard 2.7 Hilux. Hy kan vir jou nogal baie advies gee. George het intussen 'n Prado eienaar geword, maar elke keer wat hy verby my Hilux loop sien ek steeds so leë, hartseer uitdrukking op sy gesig.

Ek sal hom bietjie sê hy moet hier kom loer.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

baie smart :o: ek wil iets soortgelyks bou. ek voel dis ni nodig om oorboord te gaan nie. is in elk geval nie my plan om die moeilikste paaie uit te soek nie. En ek hou van dai rear bumper, weeg seker n derde wat my setup is, dalk doen ek dit met die ekstra spaar op di camopy.

ek sal kyk of ek George se posts sien, jy se hy verlang dai hilux :laugh2: :laugh2: :laugh2:
pietpetoors wrote: Sat Aug 29, 2020 9:48 pm Nee jy het beslis nie die enjin nodig nie. Daar is niks fout met 'n 2.7 nie. Ek het dit net gedoen omdat karre, groot enjins en 'n diep brul een van my passies in die lewe is.
Net so standaard is daar niks fout met 'n 2.7 as toervoertuig nie. Soos reeds genoem is opdraendes en sleep wat hom onderkry, maar jy leer om aan te pas. Met normale paaie loop hy soos stroop.

Ek het geen idee hoeveel ek gewoonlik laai nie. 'n Dubbelkajuit se gat hang maar delik vinnig, so laai maar so paar sakke sement en kyk waar dit nie meer vir jou lekker lyk nie.

Die fotos onder is myne, jy kan maar search op forum ons noem hom soms sommer ou groenie
Middelste fotos is die voor bumper wat ek tans op het, 1ste en 3de fotos is ouer fotos
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6658
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Langebaan
Vehicle: Prado 90 VX 3.4 V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Langebaan
Contact:

Hi Nick

Sover kry jy baie goeie raad.
Jy het die beste voertuig vir Afrika. Toe ek my trip begin navors het was meeste mense se opienie dat jy moet met 'n diesel voertuig gaan.Ek het getoer deur SA,Lesotho,Sawziland,Mosambiek,Tanzanie en Malawi. Nooit het ek gesukkel om petrol te kry nie. Elke klein dorpie het petrol,want almal ry met motorfietse. Daar was egter 2 keer dat ek by plekke was wat mense vir diesel gewag het.
Ek het wel eenkeer vuil petrol gekry en die bakkie het vir so 'n paar 100 kilos ge hoes en geproes maar toe weer ok.
Ek het wel 'n racor funnel gebruik as ek by "dodgy" plekke ingooi.
https://ph.parker.com/za/en/fuel-filter-funnel/rff15c

My trokkie was baie standaard. Ek het wel extra heavy duty bladvere van Mikem ingesit en hulle torsion bars en nuwe Gabriel shocks.

Belangrikste sal ek se is om nie jou bakkie te oorlaai nie. Soos ek getoer het,het ek baie toerusting by familie gelos wat nie noodsaaklik was nie.Ek en my trok het gewig af geskud soos ons getoer het :D:
Hier is 'n paar goed wat ek sal aanbeveel.
Yskas
Dubbel battery sisteem
Donker Venster Tint. Hou Bakkie koel en hou al die nuuskierig ogies uit.
220volt ketel en eenplaat stofie.Dit klink dalk snaaks,maar 70% van die kamp plekke het krag en dit kos jou niks. in oos Afrika was ons grootste soektog om ons gas bottels vol te kry.
Winch?. Ek gaan dit noem.Ek het 'n winch gehad en in 40 000km net 2 keer gebruik. Een keer om 'n paal vir 'n boer uit te trek en een keer om iemand te help met 'n trailer wat vas gesit het,MAAR daar was baie plekke waar ons gery het veral in modder waar geen voertuie was nie en ek het ten minste veiliger gevoel met die wete ek het 'n winch.As jy nie 'n winch vat nie,vat dan 'n highlift jack saam en google hoe om dit te gebruik as 'n winch. Op die Prado wat ek nou het is daar nie 'n winch nie,maar ek het al die kettings en goed om my high lift in 'n winch te verander.
Goeie AT bande. Dus 'n blik wurms op sy eie. Ek het met BF Goodridge gery.Geen papwiele gehad nie,maar ek moet by se ek mooi na hulle gekyk.Elke oggend die druk geneem en gereeld druk deur die dag getoets. Ek sal nie weer hulle koop nie omdat dit so duur is.Maar mens het nie agresiewe MT nodig vir so 'n trip nie.
12volt Waaier(fan).Dit was ons redding,want ons was in AFrika in die somer. Ek het 48uur in die daktent gele met Malaria. As dit nie vir die waaier was nie was ek of dooi of het my eie polse gesny. Wat ook lekker is as jy by kamp plekke kom waar die overlander busse is en die mense party laat dan maak die waaier die klank stil in die nag.
Daar is nog baie goed,vra maar as jy raad soek. op die ou einde kan jy nie almal se raad volg nie dan gaan jy 'n trailer nodig he met 'n ambulans wat jou moet volg.
Maak bakkie vol petrol,koue bier en vleis in yskas en vat die pad.
Hier is ons blog.Ek het nooit dit klaar gemaak nie.
http://mgvang.blogspot.com/
viewtopic.php?f=14&t=26094&hilit=drean+becoming+reality
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

Hi George, gaaf om te ontmoet en baie dankie vir die tips. Ek gaan defnintied daai tregter met filter aanskaf. N klein investment wat groot probleme kan voorkom. En jy het die petrol vs diesel debat gesettle :yahoo:

Het op julle blog en ander posts rond gekyk, lyk fantasties, die hilux ook :thumbup: :thumbup: :thumbup: :thumbup: ek sien julle het n rooftop en grond tent gevat. Dink jy ek sal reg kom met net n grond tent? ek wil die ekstra gewig spaar.

ek sal maar n winch opsit, soos jy se dit gee daai ekstra insurance veral as jy aleen travel.

voel jy n suspensie upgrade is nodig, ekt gedink om dalk net die beste shocks op te sit wat ek kan bekostig??? en dan net die gewig so laag as moontlik te hou.

vensters is darem klaar getint, in Namibia is dit n moet :D:

ek het my Lux gekoop met MT's maar ek het ook gedink as hulle op is om ATs op te sit. Ek dink mense onderskat die paaie in Afrika, meeste van die tyd sal hulle meer as genoeg wees, plus ek gaan nie onnodig die moeilikste paaie uitsoek nie.

Note: add krag ketel en een plaat stoof en 12v waaier.

Ek waardeer die input, en asb as daar enige iets anders is wat jy onthou stel gerus voor :thumbup:

Nick v Namibia :drinks:
george wrote: Sun Aug 30, 2020 7:04 pm Hi Nick

Sover kry jy baie goeie raad.
Jy het die beste voertuig vir Afrika. Toe ek my trip begin navors het was meeste mense se opienie dat jy moet met 'n diesel voertuig gaan.Ek het getoer deur SA,Lesotho,Sawziland,Mosambiek,Tanzanie en Malawi. Nooit het ek gesukkel om petrol te kry nie. Elke klein dorpie het petrol,want almal ry met motorfietse. Daar was egter 2 keer dat ek by plekke was wat mense vir diesel gewag het.
Ek het wel eenkeer vuil petrol gekry en die bakkie het vir so 'n paar 100 kilos ge hoes en geproes maar toe weer ok.
Ek het wel 'n racor funnel gebruik as ek by "dodgy" plekke ingooi.
https://ph.parker.com/za/en/fuel-filter-funnel/rff15c

My trokkie was baie standaard. Ek het wel extra heavy duty bladvere van Mikem ingesit en hulle torsion bars en nuwe Gabriel shocks.

Belangrikste sal ek se is om nie jou bakkie te oorlaai nie. Soos ek getoer het,het ek baie toerusting by familie gelos wat nie noodsaaklik was nie.Ek en my trok het gewig af geskud soos ons getoer het :D:
Hier is 'n paar goed wat ek sal aanbeveel.
Yskas
Dubbel battery sisteem
Donker Venster Tint. Hou Bakkie koel en hou al die nuuskierig ogies uit.
220volt ketel en eenplaat stofie.Dit klink dalk snaaks,maar 70% van die kamp plekke het krag en dit kos jou niks. in oos Afrika was ons grootste soektog om ons gas bottels vol te kry.
Winch?. Ek gaan dit noem.Ek het 'n winch gehad en in 40 000km net 2 keer gebruik. Een keer om 'n paal vir 'n boer uit te trek en een keer om iemand te help met 'n trailer wat vas gesit het,MAAR daar was baie plekke waar ons gery het veral in modder waar geen voertuie was nie en ek het ten minste veiliger gevoel met die wete ek het 'n winch.As jy nie 'n winch vat nie,vat dan 'n highlift jack saam en google hoe om dit te gebruik as 'n winch. Op die Prado wat ek nou het is daar nie 'n winch nie,maar ek het al die kettings en goed om my high lift in 'n winch te verander.
Goeie AT bande. Dus 'n blik wurms op sy eie. Ek het met BF Goodridge gery.Geen papwiele gehad nie,maar ek moet by se ek mooi na hulle gekyk.Elke oggend die druk geneem en gereeld druk deur die dag getoets. Ek sal nie weer hulle koop nie omdat dit so duur is.Maar mens het nie agresiewe MT nodig vir so 'n trip nie.
12volt Waaier(fan).Dit was ons redding,want ons was in AFrika in die somer. Ek het 48uur in die daktent gele met Malaria. As dit nie vir die waaier was nie was ek of dooi of het my eie polse gesny. Wat ook lekker is as jy by kamp plekke kom waar die overlander busse is en die mense party laat dan maak die waaier die klank stil in die nag.
Daar is nog baie goed,vra maar as jy raad soek. op die ou einde kan jy nie almal se raad volg nie dan gaan jy 'n trailer nodig he met 'n ambulans wat jou moet volg.
Maak bakkie vol petrol,koue bier en vleis in yskas en vat die pad.
Hier is ons blog.Ek het nooit dit klaar gemaak nie.
http://mgvang.blogspot.com/
viewtopic.php?f=14&t=26094&hilit=drean+becoming+reality
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1055
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Hallo Nick.
Ek ry ń 2004 2.7 enkelkajuit ten volle uitgerus. Het my vier jaar gevat voor ek tevrede was met my kit. Jy gaan nou begin met dinge wat jy dink jy nodig het maar na ń trip wil jy nuwe veranderinge doen en so gaan jy aan tot jy tevrede is. Ek het al Namibië, Botswana, Zambië, Malawi, Mosambiek en Lesotho gery met my bakkie. Mooi paaie, paaie met potholes klein en groot, mooi en slegte grondpaaie en rowwe paaie het ek gery. Gebruik al die jare Dunlop Griptrak sonder enige ernstige gevolge. Het al paar pap bande gehad maar dis hoekom mens twee spaarbande het. Beste brandstofverbruik was 9.1 liter per kilometer en swakste was 6.4 kilos per liter. Nog nooit nodig gehad om my winch en recovry kit te gebruik nie. Tweede battery met DC to DC charger en yskas. So jy kan met geruste hart met daai bakkie van jou die vêr paaie ry. Hoop dit help.
Hennie
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

Dankie Hennie, help baie. Ek voel nou baie gerus oor my keuse om die Lux te kry en soos ek verstaan van almal minder is meer is die belangrikste om te aanhou. Ek gaan nou my lysie deurgaan en begin sny. Dra jy baie tools en spares as jy op hierdie trips gaan?
Dowe Koos wrote: Mon Aug 31, 2020 9:56 am Hallo Nick.
Ek ry ń 2004 2.7 enkelkajuit ten volle uitgerus. Het my vier jaar gevat voor ek tevrede was met my kit. Jy gaan nou begin met dinge wat jy dink jy nodig het maar na ń trip wil jy nuwe veranderinge doen en so gaan jy aan tot jy tevrede is. Ek het al Namibië, Botswana, Zambië, Malawi, Mosambiek en Lesotho gery met my bakkie. Mooi paaie, paaie met potholes klein en groot, mooi en slegte grondpaaie en rowwe paaie het ek gery. Gebruik al die jare Dunlop Griptrak sonder enige ernstige gevolge. Het al paar pap bande gehad maar dis hoekom mens twee spaarbande het. Beste brandstofverbruik was 9.1 liter per kilometer en swakste was 6.4 kilos per liter. Nog nooit nodig gehad om my winch en recovry kit te gebruik nie. Tweede battery met DC to DC charger en yskas. So jy kan met geruste hart met daai bakkie van jou die vêr paaie ry. Hoop dit help.
Hennie
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1055
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Hallo Nick.
Voor ek op 'n trip gaan, maak ek altyd seker alles is reg. Diens die bakkie soos dit nodig is, afhangend die kilos. Gaan altyd deur die hele bakkie se skroewe en boute, maak seker alles is vas en op sy plek. Voel al die rubberhoses vir sagte kol. Vat altyd my toolbox saam met al die basiese gereedskap, ook dan klein gwala en bobbejaanspanner, mens weet nooit en was ook gelukkig om dit nie te gebruik nie. Wat ek altyd ook by my het is die volgende, Puncture kit, Self-Fusing Rubber Tape, duct tape en klomp verskillende grootte cable ties. Wat ek ook al geleer het is om paar verskillende grootte boutjies en moertjies byderhand te he, jy het altyd iets wat jy weer moet vasskroef. Ook all die belte gaan saam en klomp fuses wat die bakkie gebruik. Hoop dit help.
Hennie
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

Help baie dankie Hennie :thumbup:
Dowe Koos wrote: Tue Sep 01, 2020 9:38 am Hallo Nick.

Some more pics of the work ive done. Replacement bumper, alu canopy, refurbished roofrack, running boards and rims, sprayed rims black.

Also did an amazing first trip up the Namibian skeletom coast. Incl: Spitzkoppe, Swakopmund, Terrace Bay & the Shipwreck Lodge 50kms north of Mowe Bay
Attachments
IMG_20201005_201440.jpg
IMG_20201005_201524.jpg
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

Forgot to mention I had zero issues, on the road, gravel or beach. But of course you already knew that, its a Toyota Hilux after all😎🍻
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29845
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Great stuff! :thumbup:

A small but significant tip .... spray that canopy white or silver .... black absorbs heat and your cooler / fridge / freezer is going to be working much harder than it should. Will also help other foodstuffs keep longer and if you have drinking water containers in the canopy, those will be a bit cooler as well. On a safety aspect, if you have a gas bottle in the canopy, it's happier to be kept cool.

In the sand, running boards are a little less likely to get damaged but can still get buckled if you breach the vehicle on a sand bar or apex of a dune. They definitely won't last if you have to do rocky stuff (not talking about peddles here :D: ). Might be a good idea to upgrade to rock sliders at some point. :winkx:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1055
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

Net vir intersantheid.
Destyd toe ek my canopy gebou het, het ek bietjie gaan oplees oor waar om gasbottels te bere.
Sien hierdie artikels.
https://www.elgas.com.au/blog/479-gas-b ... in-the-sun
https://fosterfuels.com/blog/where-shou ... pane-tank/
https://www.antargaz.be/en/private/it-w ... -explosion
My opinie is dat dit beter is om die gasbottel buite te stoor en nie binne in jou canopy nie. Jy kan nie sien wat binne aangaan as jy oppad is nie.
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29845
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Agreed Hennie, far better to have it mounted securely outside the canopy and painted white or silver. But in reality not everyone has a suitable dedicated mounting bracket and bottles get tucked into canopies all the time. I'm guilty of this myself from time to time for the odd occasion where I need to carry gas.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

Mud Dog wrote: Tue Oct 06, 2020 1:23 am Great stuff! :thumbup:

A small but significant tip .... spray that canopy white or silver .... black absorbs heat and your cooler / fridge / freezer is going to be working much harder than it should. Will also help other foodstuffs keep longer and if you have drinking water containers in the canopy, those will be a bit cooler as well. On a safety aspect, if you have a gas bottle in the canopy, it's happier to be kept cool.

In the sand, running boards are a little less likely to get damaged but can still get buckled if you breach the vehicle on a sand bar or apex of a dune. They definitely won't last if you have to do rocky stuff (not talking about peddles here :D: ). Might be a good idea to upgrade to rock sliders at some point. :winkx:
Thanks Andy. I'll be honest i chose the black cause it looked better :D: But I did put some thought into it. I will be converting my rear seat into a single seat and mount the fridge next to it. My 10lt drinking water will go into the footwell. With 2 x 20lt jerries in the canopy, they will be filled as required. Just prefer the weight of the fridge there, like you mentioned the cab should be a lot cooler cause of the tint and aircon which i sometimes use and easily accesible neglecting the need for a slide (extra money and weight). However, I did not think about the other food that is going into the back :think: maybe a smaller coolbox...

The plan is to mount a gas bottle on the roofrack, its not on the pic yet. Would a smaller one be sufficient? I got some advise to also carry a two plate electric stove and extension cord, as many sites now also have electricity. So I will not be completely dependent on gas.

The layout for the roofrack: Shovel, Maxtrax, 2 x wood, 1 x ground sheet, gas bottle and potjie, About 40kg.

The running boards came with the vehicle so fortunately its not an extra exspense. But yes, rock sliders will be the route to go. Also love the look with the sliders much more, at times i can be a bit superficial. :laugh2: In time, but will have to wait for funds to become available. For info the running boards work very well on the gravel roads for stones and rocks, which Namibia has a helluva a lot.

Thanks for the input & comments, why I luv this forum :drinks:
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

Dowe Koos wrote: Tue Oct 06, 2020 10:39 am Net vir intersantheid.
Destyd toe ek my canopy gebou het, het ek bietjie gaan oplees oor waar om gasbottels te bere.
Sien hierdie artikels.
https://www.elgas.com.au/blog/479-gas-b ... in-the-sun
https://fosterfuels.com/blog/where-shou ... pane-tank/
https://www.antargaz.be/en/private/it-w ... -explosion
My opinie is dat dit beter is om die gasbottel buite te stoor en nie binne in jou canopy nie. Jy kan nie sien wat binne aangaan as jy oppad is nie.
Dankie Hennie :thumbup: Dis gas is nog nie op die foto nie. Die plan is om die gas op die roofrack (wat is n roofrack in Afr??? n dakrak??? :D: ) te plaas. Ek is nie seker of n klein bottel voldoende sal wees nie. Ek gaan ook n twee plaat stoof inpak en dan natuurlik hout.

Op my dakrak sal wees: Graaf, Maxtrax, 2x hout, gas bottel, grond seil en swart potjie, omtrent 40kg.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29845
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

A small electric two plate stove with a short ext cable is a good idea for exactly the reason you mentioned.

When planning your packing, try keep the heavy stuff low as practically possible for better stability ( COG). :winkx:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Dowe Koos
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1055
Joined: Fri Oct 10, 2014 6:44 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Buschwagen 2.7 4x4
Real Name: Hennie

NICKfrNAM wrote: Wed Oct 07, 2020 8:39 am
Dowe Koos wrote: Tue Oct 06, 2020 10:39 am Net vir intersantheid.
Destyd toe ek my canopy gebou het, het ek bietjie gaan oplees oor waar om gasbottels te bere.
Sien hierdie artikels.
https://www.elgas.com.au/blog/479-gas-b ... in-the-sun
https://fosterfuels.com/blog/where-shou ... pane-tank/
https://www.antargaz.be/en/private/it-w ... -explosion
My opinie is dat dit beter is om die gasbottel buite te stoor en nie binne in jou canopy nie. Jy kan nie sien wat binne aangaan as jy oppad is nie.
Dankie Hennie :thumbup: Dis gas is nog nie op die foto nie. Die plan is om die gas op die roofrack (wat is n roofrack in Afr??? n dakrak??? :D: ) te plaas. Ek is nie seker of n klein bottel voldoende sal wees nie. Ek gaan ook n twee plaat stoof inpak en dan natuurlik hout.

Op my dakrak sal wees: Graaf, Maxtrax, 2x hout, gas bottel, grond seil en swart potjie, omtrent 40kg.
Hallo Nick
Ek het twee 1,9kg gasbottel wat ek altyd saamvat. Iewers op die trip raak die eerste bottel klaar en dan gebruik ek die tweede bottel wat nooit klaar is nie wanneer ek terug huistoe gaan. Ek maak altyd die eerste bottel vol sodra ek by 'n dorp kom net vir in case, wat dan nog vol is wanneer ek klaar is met 3 weke lange trip. Tweeplaatstoof werk altyd lekker. Maak seker dat jy 'n prop het vir die gasbottel on die stof uit te hou. Jy kan daardie proppe by Cymot koop by hulle kamp afdeling.

Groete
Ecc 1:9 Wat gewees het, dit sal daar weer wees; en wat gebeur het, dit sal weer gebeur, en daar is glad niks nuuts onder die son nie.
NICKfrNAM
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 16
Joined: Mon Aug 24, 2020 2:08 pm
Town: Windhoek
Vehicle: 2000 Toyota Hilux 2700 DC 4x4
Real Name: Nick

Dowe Koos wrote: Wed Oct 07, 2020 6:57 pm
NICKfrNAM wrote: Wed Oct 07, 2020 8:39 am
Dowe Koos wrote: Tue Oct 06, 2020 10:39 am Net vir intersantheid.
Destyd toe ek my canopy gebou het, het ek bietjie gaan oplees oor waar om gasbottels te bere.
Sien hierdie artikels.
https://www.elgas.com.au/blog/479-gas-b ... in-the-sun
https://fosterfuels.com/blog/where-shou ... pane-tank/
https://www.antargaz.be/en/private/it-w ... -explosion
My opinie is dat dit beter is om die gasbottel buite te stoor en nie binne in jou canopy nie. Jy kan nie sien wat binne aangaan as jy oppad is nie.
Dankie Hennie :thumbup: Dis gas is nog nie op die foto nie. Die plan is om die gas op die roofrack (wat is n roofrack in Afr??? n dakrak??? :D: ) te plaas. Ek is nie seker of n klein bottel voldoende sal wees nie. Ek gaan ook n twee plaat stoof inpak en dan natuurlik hout.

Op my dakrak sal wees: Graaf, Maxtrax, 2x hout, gas bottel, grond seil en swart potjie, omtrent 40kg.
Hallo Nick
Ek het twee 1,9kg gasbottel wat ek altyd saamvat. Iewers op die trip raak die eerste bottel klaar en dan gebruik ek die tweede bottel wat nooit klaar is nie wanneer ek terug huistoe gaan. Ek maak altyd die eerste bottel vol sodra ek by 'n dorp kom net vir in case, wat dan nog vol is wanneer ek klaar is met 3 weke lange trip. Tweeplaatstoof werk altyd lekker. Maak seker dat jy 'n prop het vir die gasbottel on die stof uit te hou. Jy kan daardie proppe by Cymot koop by hulle kamp afdeling.

Groete
Perfek dankie Hennie, ek dink dit is presies wat ek ook sal doen. Tussen die elektriese stoof, gas, hout & restaurant behoort ek 99.9% van die tyd ok te wees :thumbup:
Post Reply

Return to “Meet the People”