Okkie

Introduce yourself and Meet the rest of the crowd
Post Reply
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Okkie

Post by Okkie Van Wyk »

Hi mense
My Naam is Okkie en ek is van Middelburg Mpumalanga.Ek het onlangs my eerste regte 4X4 Hilux (n 1998 2.7i D/C ) ge koop.Was al Botswana toe en het ook al so hier en daar ge kamp.Geniet die buite lewe en beplan om nog baie te toer.Sal nog n paar fotos plaas sodra ek uitgevind het hoe om dit reg te doen.Die Lux is al aan die ouer kant maar soos met alle Hiluxe,s het dit nog jarrrrrrrre se lewe
Ek hou van die web blad en het al baie hulp en inligting hier ge kry ""Dankie aan almal en as ek eendag kan help ek ook "" 8)
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
BenHur
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5906
Joined: Fri May 18, 2007 7:12 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '96 D/C Raider
Real Name: Bennie
Location: Doornpoort

Re: Okkie

Post by BenHur »

Welkom Okkie

Kon jy toe regkom met inligting oor jou diff speling?
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Okkie

Post by Okkie Van Wyk »

Hi Bennie
Nee ek soek nog na manual op die voor diff het die ander een af gelaai maar nie genoeg om my te help met waar die probleem kan wees nie ,N ander manier sal seker wees om maar die diff uit tehaal en te strip en maar te kyk wat aan die gang is .
Ek probeer nou maar uitvind of daar n manier is om die dif uit te haal en dan nog sonder dit te kan ry ((Ek het nie ander vervoer nie en moet oor die weg kom )) as ek dit kan doen sal ek maar kyk om die dif self reg temaak.Of te vervang as dit moet.Maar as dit so ver gaan sal ek kyk of ek nie dalk iewers n diff kry was klaar n diff-lock in het kan kry nie.Sal maar sien.
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Okkie

Post by Family_Dog »

Hi Okkie,

Welkom hier!

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Okkie

Post by Niel »

Welkom Okkie, hoop jy kom gou reg.
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Okkie

Post by ToyX4 »

welkom Okkie.
ImageImage
Image
User avatar
Cookie Monster
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 968
Joined: Tue Jun 26, 2007 7:02 am
Town: Port Elizabeth
Vehicle: 2006 Hilux DC V6 Auto 4x4 Oldman Emu suspension
Real Name: Justin
Location: Eastern Cape
Contact:

Re: Okkie

Post by Cookie Monster »

Baie welkom Okkie
2006 Hilux DC 4x4 4.0 V6 Old Man Emu suspension, Long Range Fuel Tank and a LA Sport Sump Guard, Natko railings with spade and high lift brackets, LA Sport high lift jack mounts, Powder coated Hilux Nudge Bar, Hella LED light bar, LED Work Light
Bosvark
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 890
Joined: Mon Sep 03, 2007 8:14 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Hilux 2200 D/C AUS specs
Real Name: Johan
Location: Bellville

Re: Okkie

Post by Bosvark »

welkom okkie.
n vark bly maar n vark
Post Reply

Return to “Meet the People”