dif-ratio

Post one picture of your Hilux, no text please
Post Reply
maromonique
Newbie
Posts: 3
Joined: Mon Aug 12, 2013 10:38 am
Town: bronkhorspruit
Vehicle: 1989 toyota dubbel cab
Real Name: mario

dif-ratio

Post by maromonique »

As ek 100km ry le my refs op 4000,het die bakkie gekoop met v6 en cresida 5spoed boks......kan die dif kombenasie verander? As ek doen moet ek voor en agter verander? En die groot vraag...wie kan dit doen en hoeveel sal dit my kos??
User avatar
Jaco Versfeld
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 803
Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
Town: Western Cape
Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: X69
Location: Fairland
Contact:

Re: dif-ratio

Post by Jaco Versfeld »

Ja, jy kan diff ratios verander.

Standaard petrol diffs is 4.88. Diesel is gewoonlik laer, om die torque optimaal te benut. Jy kry ook 5.29 diff ratios - gewoonlik wanneer ouens wil "crawl" met n petrol engine.

Jy moet asb voor en agter verander, anders kry jy "axle windup", en jy gaan jou diffs seer maak, wanneer jy in 4x4 is.

Die standaard 4.88 "crown wheel en pinion" kan jy by N1 4x4 in Pretoria kry, of by Gemini in Johannesburg (Selby). (Seker die diesel ratios ook.)

Ek vermoed die ratios is te hoog vir die ratkas en engine kombinasie.

Jou ratio behoort op die crown wheel te wees (sal die diff moet oopmaak), of jy kan die aantal tande van die crown wheel deel deur die aantal tande op die pinion (weereens moet die diff oop wees, ongelukkig). Weet nie of daar 'n makliker manier is om die ratios te bepaal nie ...

Watter grootte bande het jy op die bakkie?

Die crown wheel en pinion was omtrent R2000 per diff (standaard 4.88, omtrent 'n jaar gelede). Die hele oefening gaan jou meer kos, want as jy die diff oop maak, moet jy sommer al die bearings ook vervang, plus olie, plus arbeid.

Ek kan Louis Zanoli (Forum naam: 4x4megaworldpta) baie sterk aanbeveel. Hy werk self aan die diffs, en het al 'n boomhuis vol reggemaak. PM my as jy sy nommer wil he.
maromonique wrote:As ek 100km ry le my refs op 4000,het die bakkie gekoop met v6 en cresida 5spoed boks......kan die dif kombenasie verander? As ek doen moet ek voor en agter verander? En die groot vraag...wie kan dit doen en hoeveel sal dit my kos??
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: dif-ratio

Post by Hoppy »

Hulle het heel moontlik die Hilux se rev counter net so op die Cressida enjin gekoppel, laat die rev counter her kalibreer, hy moet so 3800 wys op 120km/h
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Post Reply

Return to “Pictures Only - Post a pic of your Hilux”