Page 1 of 1

Eerste Hilux

Posted: Tue May 06, 2014 10:08 pm
by Oosie101
My eerste Hilux vandag gekoop. 2007 V6 4.0 A/T 4x4

Soos Nathaniel vir my gese het toe ons na hom gaan kyk het "Die is net die begin..."

Ek sal more foto's oplaai! :dance1:

Re: Eerste Hilux

Posted: Tue May 06, 2014 10:15 pm
by 4x4BEES
Baie geluk en welkom hier by ons :thumbup:

Re: Eerste Hilux

Posted: Tue May 06, 2014 10:53 pm
by Mud Dog
Welkom Nikolaas! :thumbup: :thumbup: Sien uit na daai fotos! ;-)

Re: Eerste Hilux

Posted: Wed May 07, 2014 8:43 am
by TOYODA
Geluk Nikolaas :thumbup:

Bly om te sien dat die V6-lede op die forum groei. Veral met die petrol prys...

Re: Eerste Hilux

Posted: Wed May 07, 2014 9:12 am
by Thunder02
Welcome :wave:
Congrats on the hilux :thumbup:

Re: Eerste Hilux

Posted: Wed May 07, 2014 9:49 am
by pietpetoors
Welkom Oosie, ons wag vir daai fotos

Re: Eerste Hilux

Posted: Wed May 07, 2014 8:42 pm
by Froll
Welkom Nicolaas, hoop jy geniet dit hier op die forum. :thumbup: :thumbup:

Re: Eerste Hilux

Posted: Wed May 07, 2014 9:15 pm
by 4x4Grant
Welcome to the dark side. The cookies are great..

Sent from my GT-I9295 using Tapatalk

Re: Eerste Hilux

Posted: Wed May 07, 2014 9:19 pm
by Oosie101
Dankie menere!

Hier is 'n paar fotos.

Is maar nog nuut met hierdie tipe ding, so sien uit om baie by julle te leer!

Re: Eerste Hilux

Posted: Wed May 07, 2014 9:33 pm
by Ultred
Very, very nice Peter. Welkom by die family. Hoop julle gaan nog baie kilos saam doen.


Sent from my iPhone using my fingers.

Re: Eerste Hilux

Posted: Thu May 08, 2014 6:14 am
by CasKru
Baie welkom en baie geluk

Re: Eerste Hilux

Posted: Thu May 08, 2014 6:51 am
by Blitzkrieg
Welkom Nicolaas, daai trok lyk bakgat!

Re: Eerste Hilux

Posted: Thu May 08, 2014 8:38 am
by Oosie101
Thanks for the warm welcome guys!

Re: Eerste Hilux

Posted: Thu May 08, 2014 11:38 am
by carlo4e
Hallo Nicolaas, baie welkom! Ek speel ook met 'n V6, al is die brandstof prys soos dit is, ruil ek dit vir niks.

Re: Eerste Hilux

Posted: Thu May 08, 2014 12:25 pm
by Pote
Baie welkom Nicolaas

Hoop jy gaan dit baie hier by ons geniet.