Page 1 of 1

Nuut op Forum

Posted: Fri Feb 20, 2015 1:16 pm
by Riaan S
Goeiedag Almal,

Nuut op die Forum!

Groete

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Feb 20, 2015 1:18 pm
by Masekind
Welkom hier Riaan, mooi lux daai

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Feb 20, 2015 1:30 pm
by Pote
Baie welkom hier by ons Riaan.

Hoop jy gaan dit baie geniet hier....

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Feb 20, 2015 2:18 pm
by Mud Dog
Welkom Riaan! Mooi bakkie!! :thumbup: :thumbup:

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Feb 20, 2015 2:24 pm
by 4x4BEES
Welkom hier boet, hoop jy geniet dit :thumbup:

Mooi bakkie wat jy daar het.

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Feb 20, 2015 4:47 pm
by Riaan S
Dankie vir warm verwelkoming!

Die een deel van my gesplete persoonlikheid dink daaraan om haar te verkoop - het maar 4400 km op haar gesit in die afgelope twee jaar... die ander deel van my persoonlikheid se mond hang oop en vra wat van die Lexus V8 wat ons nog wou insit ... :shock2:

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Feb 20, 2015 8:33 pm
by FIRSTGEER
Howzit and welcome Riaan

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Feb 20, 2015 8:52 pm
by Froll
Welkom Riaan, hoop jy geniet dit hier op die forum. :thumbup: :thumbup:

Re: Nuut op Forum

Posted: Fri Feb 20, 2015 10:16 pm
by Thunder02
Welcome Riaan, great looking IFS, very neat.