STORMERS/SHARKS
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
STORMERS/SHARKS
Kyk man dis nie lekker om te verloor nie,so laat ons nou maar die klomp haaie geluk wens met hul briljante vertoning Sat aand.Die Stormers het eenvoudig nie antwoord gehad vir die spelpatroon nie.Sal iemand asb daaaai vlippin fijiaan uitvat,want hy kos ons net punte,enige manier....net so min as moontlik geweld en bloed asb.GELUK SHARKS,JULLE VERDIEN DIE WEN!!!!!!!
- truckin
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 410
- Joined: Wed Feb 03, 2010 1:10 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2006 2.7VVTI Hilux SRX Single Cab 4x4
- Real Name: Juan
Re: STORMERS/SHARKS
Ek wil nie graag komentaar lewer oor gisteraand se game nie, en ek dink wel dis onregverdig om een ou uit tesonder almal het maar bra *a* gespeel, ek hoop net ons kan ons game reg kry voor saterdag, en ja ek voel ook die sharks het goed gespeel,
“The shinbone is a device for finding furniture in a dark room.”
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
“When I die, I want to die like my grandfather, who died peacefully in his sleep. - Not screaming like all the passengers in his car -
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: STORMERS/SHARKS
Dit was nou 'n swak vertoning, maar ek dink dit was net die medisyne wat die manne nodig het om volgende week 'n barshou te speel en die bulletjies se sterte te knoop... Die WP/Stormers is mos bekend daarvoor dat hulle nie 2 goeie games na mekaar kan speel nie.
Die Fijiaan... mmmm 'Nuff said..
Die Fijiaan... mmmm 'Nuff said..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: STORMERS/SHARKS
Geluk aan die Sharks Hulle het die Stormers aangevat op hulle eie tipe game en dit baie beter uitgevoer. Hulle het die Stormers na n onder 13 spannetjie laat lyk
Ons moet vir Malema vra om vir hom ook n song te skryfThysdJ wrote:Die Fijiaan... mmmm
- the BuTch3R
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 792
- Joined: Mon Jul 06, 2009 10:13 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: '89 Hilux SFA - SOLD; '95 Hilux - STOLEN; '67 Series 2A Land Rover; 3.5 V6 Pajero; 120 Prado VX 4.0
- Real Name: Shaun
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: STORMERS/SHARKS
Dankie ---- Sharks is puik...!!!1
Ek sal SSaterdag die Stormers ondersteun./.....!!!
Ek sal SSaterdag die Stormers ondersteun./.....!!!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....