Wow - it's been a long loong loooonggggg time since I peeked in here.
In short update - We gave Willie our Terrano to use while we were away in Lagos.
Than - in Sept Willie sent me a not saying the Terrano does not pulkl [it has no power] but he got a sponsor from U K and he could afford to release the Isuzu. Hw was going to leave the Terrano at Lobatse then for me to collect. But when I came back from Lagos, they were still driving the Terrano in & around Seronga.
Then, it became so the Terrano could hardly drive and I had to go fetch it - which left the Booyses again with only freshly overhauled Isuzu.
Last night I got this E-mail from Willie:
---------- Forwarded message ----------
From: willie booyse <
booysew@gmail.com>
Date: 2010/1/16
Subject: Re: Besoek!
To:
tc@dieplan.org
Groete in JESUS!
Jammer ek laat weet nou eers oor die bakkie, ons het van Seronga tot
in Molalatau gery om te sien of my swaer ons kan help met die bakkie.
Die volgende is fout, die bakkie kook kort kort, toe ons in Molalatau
kom het ons dadelik begin om die "cylinder head" af te haal, ons vind
toe dat die exhaust valves beskadig is, die valves se valve stems is
weg geslaan, vermoedelik deur die tappets wat te los was of so iets,
dit wil ook voorkom of die head gasket geblaas het en daar is 'n
probleem op nr2 en 3 pistons (iets soos 'n piston slap). Dit beteken
dat ons sal nuwe ringe, bigend bearings, exhaust valves en head gasket
moet vervang word. Ons sal ook die head moet presure test net om te
sien of daar nie erens 'n kraak is nie en dalk dan die head weer moet
doen, want een van die valve guides is ook gebreek. So met arbeid gaan
dit weereens 'n klomp geld kos. Ongeveer R6500 tot R7000, Dis as my
swaer dit gaan doen, by 'n ander motorwertuigkundige praat ons van R10
000 of meer. Die vorige ou was sy hande in onskuld omdat dit net meer
as 6 maande is nadat hy die engine oor gedoen het.
Bid saam met ons dat hierdie vervoer probleem opgelos kan word.
Shalom!
Willie.
... and earlier today this one:
Hi Oompie!
Sit op die oomblik in Molalatau, so 1000km van Seronga af.
Die agsiestog is weer lekker gekrok, ons het sopas alles weer
uitgestrip, sal maar more sien in Louis Trichardt, hoeveel dit gaan
kos, so tussen R7000-R10000. Mernse het maar lekker droog gemaak, die
valves is gebuig en die bokant weggeslaan, dan lyk dit of hulle nooit
die pistons behoorlik afgevat het bo nie, dis staan omtrent 1mm te
hoog uit. dis waar al die probleme begin, nou over heat die ding. Die
grootste probleem is dat ons ver van die huis af is en moet die ding
aan die gang kry, maar ai die finansies is maar skaars, maar ons glo
die HERE sal voorsien.
Wat maak jy by die huis? Gaan jy nog beplan vir 'n pa en seun kamp in April?
Shalom!
So - Anybody out there with a new bakkie for Willie ??? Isuzu [diesel] engine ??? Advice???
Thanx guys.
greetings & "Heppiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiiieeeeeeeeee niewe djarrrrrrrrrr !!!:"