HEHE kantoor met 'n uitsig no 2
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
HEHE kantoor met 'n uitsig no 2
Die een sal julle geniet.
Gister kom 'n cop by Willie en vir hom omdat hy hier op my Toy se parkeerplek kom vas val het. Willie het vas geval terwyl dit gereen het en daai deel 'n modderbad was.
Die cop het stadig verby gery gestop en die plek bekyk, en toe hy stadig begin afgaan op die 'ruf' toe begin ek , want ek het geweet hy gaan nie daar uit kom nie.
En toe gebeur dit
en die Toy moes hom uithaal.

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: HEHE kantoor met 'n uitsig no 2
Pieter how much do you charge for a Nissan recovery??
Remember, when you in trouble that oke ain't friendly to you...
Remember, when you in trouble that oke ain't friendly to you...
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: HEHE kantoor met 'n uitsig no 2
Lets call it SATISFACTION thats good for meOOM_B wrote:Pieter how much do you charge for a Nissan recovery??
Remember, when you in trouble that oke ain't friendly to you...
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: HEHE kantoor met 'n uitsig no 2
Is dit die ou wat jou kom stilmaak het
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- Monster Truck
- Posts: 7249
- Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Honda Jazz
- Real Name: Bretton
- Location: Brackenfell
Re: HEHE kantoor met 'n uitsig no 2
So you got a 'get-outta-jail-free' pass now??
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: HEHE kantoor met 'n uitsig no 2
Nee as dit hy was het ek hom daar gelosgeorge wrote:Is dit die ou wat jou kom stilmaak het
Shame die ander cop het net sy werk gedoen, maar die ou was sommer windgat.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: HEHE kantoor met 'n uitsig no 2
OOM_B wrote:So you got a 'get-outta-jail-free' pass now??
hoop so, die dorppie is klein en stories loop gou.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- Bosfebok
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 870
- Joined: Thu Oct 01, 2009 8:55 am
- Town: Roodekrans
- Vehicle: 1995 Hilux Raider 2.2
- Real Name: Otto
- Club VHF Licence: X248
- Location: Roodekrans
Re: HEHE kantoor met 'n uitsig no 2
Otto X248
1995 Hilux Raider 2.2 EFI Turbo DC
Alucab Canopy with Kitchen and Recovery sections
National Luna Split Charge system and Dual Battery
80W solar panel and MPPT controller
20.5" LED BAR
5ton tow bar with recovery points
Nudge-M front bumper
80l Long Range Fuel Tank
90l Water Tank
Slide Drawer System
Safari Snorkel
Double Lockers - Toyota Electric selectable
Diff breathers
The worst anti hi-jack alarm system ever, SANJI!!
A bad day out is still better than a good day in!!

- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: HEHE kantoor met 'n uitsig no 2
Cool!!
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Bloues
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 934
- Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Hilux 2.2 D/C
- Real Name: Solly
Re: HEHE kantoor met 'n uitsig no 2
Blou en bloos loop seker nie mooi saam in man se gesig.......
Well done !!
Well done !!
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....