Weet enigiemand?
-
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Tue Jul 08, 2008 4:12 pm
- Town: Grootfontein
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: Martin
Weet enigiemand?
Ek het pas 'n groep mense deur Angola geneem en op 'n voertuig afgekom wat deur die see ingeneem is in die Langewand / Doodsakker.
Volgens die polisie op Foz de Cunene, was dit 'n groep van drie voertuie vanaf SA
Het enigiemand enige inligting?

- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 668
- Joined: Mon Jul 14, 2008 10:54 pm
- Town: Vryheid
- Vehicle: 95 hilux d/c Hilex
- Real Name: Wimpie Van Der Vyver
Re: Weet enigiemand?
Waar is die fototjies?, dan kan ons sommer gesien het ook watter tipe voertuig dit was.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Weet enigiemand?
Ek is die keer onskuldig, sal my ore oophou
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
-
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Tue Jul 08, 2008 4:12 pm
- Town: Grootfontein
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: Martin
Re: Weet enigiemand?
Ek is maar dom met die oplaai van 'n foto, maar gaan probeer.
Die rims lyk of dit 'n Hilux kan wees
Die rims lyk of dit 'n Hilux kan wees
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Weet enigiemand?
Eina,my hart bloei sommer
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Weet enigiemand?
Sies man, jy moes ons gewaarsku het dat dit nie vir sensitiewe kykers is nie.
Stem saam met jou, ek dink dit is die face lift IFS se rims daai
Stem saam met jou, ek dink dit is die face lift IFS se rims daai
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: Weet enigiemand?
Kry sommer 'n traan in my oë
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!

- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12696
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Weet enigiemand?
Kan nie 'n Hilux wees nie, 'n Hilux het mos vier wiele.
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Weet enigiemand?
Martin, ek het weerna daai prentjie gekyk. Ek onthou Anton Slabbert se KZ het BFs op en die linker agterwiel het so snytjie gehad, kyk mooi na die foto dan gaan jy dit sien
.
.
.
.
. Nee, koop die nuwe WegRy. Daar is 'n baie interresante artikel daaroor in die WegRy, hierdie mense kan 'n fliek maak van hulle ondervinding. Dit is 'n MOET lees. Hulle was 2 Hiluxe en 'n Cruiser en die een wat in die water agtergebly het was 'n KZ-TE gewees.
.
.
.
.
. Nee, koop die nuwe WegRy. Daar is 'n baie interresante artikel daaroor in die WegRy, hierdie mense kan 'n fliek maak van hulle ondervinding. Dit is 'n MOET lees. Hulle was 2 Hiluxe en 'n Cruiser en die een wat in die water agtergebly het was 'n KZ-TE gewees.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- hentey
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 693
- Joined: Sun Dec 07, 2008 5:15 pm
- Town: worcester
- Vehicle: 2700i 4x4
- Real Name: hentey pople
- Location: worcester
Re: Weet enigiemand?
Sad story.The death of a Hilux,taken away in such a brutal way.Our sincere condolences to that family.(From the hilux forum and club)
-
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Tue Jul 08, 2008 4:12 pm
- Town: Grootfontein
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: Martin
Re: Weet enigiemand?
Dankie Piet
Hy is nog nie uit by ons nie, maar ek sal op die uitkyk bly.
Die foto is van die terein soos dit daar gelyk het. Links op die foto kan een van die Egel vrieskaste gesien word wat die see uitgespoel het
Thx
Hy is nog nie uit by ons nie, maar ek sal op die uitkyk bly.
Die foto is van die terein soos dit daar gelyk het. Links op die foto kan een van die Egel vrieskaste gesien word wat die see uitgespoel het
Thx
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: Weet enigiemand?
Ek is 'n intekenaar en kry hom deur die pos. Ek glo hy sal so binne die volgende week op die rakke wees.
Dit is 'n ongelooflike storie en dit wys hoe maklik iets verkeerd kan gaan.
Hulle het op die regte tyd deur probeer gaan, maar hulle het nie geweet dat dieper in die see was 'n storm wat veroorsaak het dat die golwe groter as gewoonlik was nie. Die bakkie het blykbaar alles ingehaad, 3 yskaste, daktent en al die ander lekker gadgets.
Dit is 'n ongelooflike storie en dit wys hoe maklik iets verkeerd kan gaan.
Hulle het op die regte tyd deur probeer gaan, maar hulle het nie geweet dat dieper in die see was 'n storm wat veroorsaak het dat die golwe groter as gewoonlik was nie. Die bakkie het blykbaar alles ingehaad, 3 yskaste, daktent en al die ander lekker gadgets.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Weet enigiemand?
daai stuk is maar nie jou maat nie ons is nou al twee keer daar deur en elke keer is dit maar n senuagtige storie die moeilike gedeelte is 40 kays en ja jy moet weet wat om te doen, ons is laasjaar deur gedurende neap tide wat n ondervinding, as mens na die die fotos van ons nou kyk en hulle sin was dit baie baie rowwe storie ja......alle simpatie
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
- andrevt
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1465
- Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
- Town: sasolburg
- Vehicle: raider d4d
- Real Name: andre
Re: Weet enigiemand?
HIER IS 2 FOTOS VAN ONS TRIP 2009 MIN OF MEER WAAR DIE VOETSPORE OUS VASGEVAL HET
Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4