Pretoria mense - maak draai asb !!!

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Bloues
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 934
Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 2.2 D/C
Real Name: Solly

Pretoria mense - maak draai asb !!!

Post by Bloues »

Hi to all,
Please see below !!!!

Ek wil vandag die vrymoedigheid neem on jou maatskappy te nader vir iets wat my baie na aan die hart lê. Ons 1 seun (een van die tweeling) is in ‘n skool vir kinders met leerprobleme. Kinders met ADHA, disleksie ens. word hier geakkomodeer. Daar is nie baie sulke skole in Pretoria nie en daar is regtig ‘n behoefte vir hierdie tipe skole aangesien die hoofstroom skole, met groot klasse, nie in hierdie kinders se behoeftes kan voorsien nie. Hulle floreer in kleiner klasse. Die eienaar/hoof het die skool ± 5 jaar gelede met 5 kinders op haar plot begin en perdestalle omskep in klaskamers. Intussen het die skool gegroei tot ongeveer 80 leerlinge. Die skool kry glad nie hulp van die staat nie en is afhanklik van die skoolfooi maandeliks en dan fonds insamelings. Ons het op 13 Augustus ‘n biltongfees en met die wins wat ons daar maak wil ons nuwe vloere vir die skool insit. Dit bring my nou by die doel van hierdie brief. Ons soek mense wat borge kan gee. Enige bedrag is welkom. Kan jou maatskappy dalk hulle weg oopsien om ‘n bydrae te kan maak?

Groete

Elaine Smyth
Perisseuma Project Management
Tel: 012 997 3482 / 997 2814
Fax: 086 502 4725
Email: e.smyth@lantic.net
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
Image
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
User avatar
Bloues
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 934
Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 2.2 D/C
Real Name: Solly

Re: Pretoria mense - maak draai asb !!!

Post by Bloues »

Hi almal wat my ge"pm" het na my persoonlikke mail adres - ek sommer hier ook die besonderhede indien daar nog skenkings is.

Hi Solly
Hier is die skool se besonderhede:

Rietvlei Akademie
ABSA Bank
Tak No : 632005
Rekening No : 4063987544
Verw: Fonds Insameling

As daar dalk skenkings is, moet hulledan net vir my ‘n afskrif van die deposito strokie faks, sodat ek dit vir die skool kan gee. My faks is 086 502 4725
Groete


Elaine Smyth
Perisseuma Project Management
Tel: 012 997 3482 / 997 2814
Fax: 086 502 4725
Email: e.smyth@lantic.net
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
Image
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
User avatar
ZIETS
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 28
Joined: Wed Dec 23, 2009 12:25 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: 1997 Hilux SFA Lexus V8 fitted with Mickey Thompson 33x12.5R15
Real Name: Riaan

Re: Pretoria mense - maak draai asb !!!

Post by ZIETS »

Sal sien wat ek hier kan doen ou maat. Miskien iets by die biltong fees sal die vrou bel en hoor waar en hoe.
Post Reply

Return to “Open Discussion”