Waar is Moegatle

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Waar is Moegatle

Post by Spartan »

Waar is die plek Moegatle :?: :?:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
Bloues
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 934
Joined: Thu Jul 23, 2009 12:49 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 2.2 D/C
Real Name: Solly

Re: Waar is Moegatle

Post by Bloues »

Anderkant vabn Brits.....so 6 biere se tyd vanaf WesRand....hahah

Kyk in die SA 4x4 - hulle adverteer elke maand daar. Alle kontak nommers is beskikbaar en Elek baie nice mense om te onmoet......

Warm daar, lekker ry en baie bekend..vir sy klip walle.....Die welom bekende "KOOS SE KLIM" is daar asook "God se pad"....

Geniet die gaan........
Bloues
(Nie blou bul maar SHARKS ondersteuner)
Don't fence me in.....
Image
'91 D/Cab 2.2(4y) AKA - Bloues. Lifted Suspension, Dual Battery, 80Liter Freezer, Bridgestone Dueler A/T, 29Mhz Radio, Mud Creeper Winch(Aus), EasyAwn Rooftop Tent, Roofrack, Garmin Nuvi, Long Range Fuel Tank, Jacks+straps for landi recovery.....
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Waar is Moegatle

Post by Spartan »

Thx Solly :thumbup: :thumbup:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Waar is Moegatle

Post by Thabogrobler »

Spartan wrote:Waar is die plek Moegatle :?: :?:
Naby die klip
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Waar is Moegatle

Post by Spartan »

Thabogrobler wrote:
Spartan wrote:Waar is die plek Moegatle :?: :?:
Naby die klip
Jaaaaaaaaaaaaa slimjan :laugh2: :laugh2:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Waar is Moegatle

Post by CasKru »

Actually is dit nog presies daar waar hulle hom laas gelos het....

Oorkant Dikhololo
To God be the glory
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Waar is Moegatle

Post by Spartan »

CasKru wrote:Oorkant Dikhololo
OK, nou is ek helemal by :thumbup: want ek weet pressies waar is Dikhololo, was net baie baie lank laas daar :thumbup: :thumbup:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Waar is Moegatle

Post by OOOOMS »

Spartan wrote:
CasKru wrote:Oorkant Dikhololo
OK, nou is ek helemal by :thumbup: want ek weet pressies waar is Dikhololo, was net baie baie lank laas daar :thumbup: :thumbup:
Nou wie se skuld is dit????

Ons gaan 'n naweek reel soentoe, maak net seker jy is daar :roll:
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Waar is Moegatle

Post by Spartan »

Jy moet daarna toe gaan as ek nie by is nie dan sal jy my darem hoor :twisted: :twisted: :lol: :lol:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Waar is Moegatle

Post by OOOOMS »

Dis 'n baie nice plek, kamp en chalets: en lekker trail :thumbup:
http://www.moegatle-lodge.com/" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12692
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Waar is Moegatle

Post by Family_Dog »

Spartan wrote:Waar is die plek Moegatle :?: :?:

Spartan, as jy by Kuwait kom, ry net Suid.... en suid...en suid...

Eventually kom jy by Moegatle uit. Vat so 'n maand of so, but you can't miss it. Look for Koos se Klip.

-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4

One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage

Image
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Waar is Moegatle

Post by Spartan »

Family_Dog wrote:
Spartan wrote:Waar is die plek Moegatle :?: :?:

Spartan, as jy by Kuwait kom, ry net Suid.... en suid...en suid...

Eventually kom jy by Moegatle uit. Vat so 'n maand of so, but you can't miss it. Look for Koos se Klip.

-F_D
:laugh2: :laugh2: :laugh2: :lmao: :lmao: Dankie oom :thumbup: :thumbup:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
0000DS
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1527
Joined: Sat Aug 22, 2009 6:35 pm
Town: Roodekrans
Vehicle: Tuna, 4X4, Longrange Fuel tank, BF's AT, Intergrated bumber, Roofrack, Awning, Air suspension,winch
Real Name: Danelle

Re: Waar is Moegatle

Post by 0000DS »

Spartan, ek dink dit is tyd dat jy, swambo en die kinders so bietjie moet kom kuier :beach:
Image
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Waar is Moegatle

Post by Spartan »

0000DS wrote:Spartan, ek dink dit is tyd dat jy, swambo en die kinders so bietjie moet kom kuier :beach:
Swambo sê sy dink ook so
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Waar is Moegatle

Post by CasKru »

As julle wil sien hoe lyk die roete gaan kyk hier.http://www.youtube.com/results?search_q ... ru123&aq=f

Dit is 'n paar videos wat ek al op YouTube gesit het en meeste van hulle is van Moegatle
To God be the glory
User avatar
MonsterKZTE
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 77
Joined: Sat Jun 12, 2010 7:09 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: Toyota Fortuner D4D 4x4
Real Name: Klippies
Location: Vanderbijlpark

Re: Waar is Moegatle

Post by MonsterKZTE »

Daai plek is my gunsteling. Ons kerk se mense (Alex Sinden en vrou Rene), om nie eers te praat van die watergat met oorgenoeg Oros en Sprite indien jy dors is.Baie lekker roete met baie wiele in die lug en goeie cheers as jy dit maak.
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Waar is Moegatle

Post by Foksie »

Hi daar, ek gaan die naweek van die 4de en 5de September soontoe enige iemand wat belang stel om saam te ry.Ons vertrek die Saterdagoggend en kom Sondag terug.
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: Waar is Moegatle

Post by FUDGES »

Foksie wrote:Hi daar, ek gaan die naweek van die 4de en 5de September soontoe enige iemand wat belang stel om saam te ry.Ons vertrek die Saterdagoggend en kom Sondag terug.
Dit klink na n plan ek sal so bietjie later laat weet of ons dit kan maak ek sien jy's ook van Kempton
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Waar is Moegatle

Post by Foksie »

A.J. wrote:

Dit sal lekker wees, laat weet maar.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Waar is Moegatle

Post by OOOOMS »

Frank / AJ gaan julle daar kamp?
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Waar is Moegatle

Post by Foksie »

OOOOMS wrote:Frank / AJ gaan julle daar kamp?
Nee gaan nie kamp nie.Ek gaan by Alex dis nou die een wat gewoonlik die gids is se plek bly ,hy het chalets daar 4 en 6 bed en is heelwat goedkoper as ander Alex wat Moegalte lodge besit.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Waar is Moegatle

Post by OOOOMS »

Het jy dalk die verblyf kostes en die van die trail?
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Waar is Moegatle

Post by Foksie »

OOOOMS wrote:Het jy dalk die verblyf kostes en die van die trail?
Moegatle Lodge is R295 per persoon p/d dan sluit dit n ontbyt in en die ander Allex is R400 en R600 p/d per chalet. Die roete is opgedeel in n een dag en twee dae roete.R250 vir een dag en R350 vir 2 dae wel dit is as dit nog dieselfde is.
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Waar is Moegatle

Post by Foksie »

Foksie wrote:

Ekskuus as julle wil kamp dink ek dit is R180 per aand.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Waar is Moegatle

Post by OOOOMS »

Foksie wrote:
Foksie wrote:
OOOOMS wrote:Het jy dalk die verblyf kostes en die van die trail?
Moegatle Lodge is R295 per persoon p/d dan sluit dit n ontbyt in en die ander Allex is R400 en R600 p/d per chalet. Die roete is opgedeel in n een dag en twee dae roete.R250 vir een dag en R350 vir 2 dae wel dit is as dit nog dieselfde is.
Ekskuus as julle wil kamp dink ek dit is R180 per aand.
R180 per persoon of per kamp site?

Kan jy ook asb meer details gee oor wat julle beplan vir Sat en Sondag :thumbup:
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Waar is Moegatle

Post by Foksie »

OOOOMS wrote:

Daar is nie regtig enige rooster wat ons gaan volg nie,ons beplan wel om eers Saterdagmore vroeg deur te ry soontoe n lekker ontbyt saam te maak en dan die roete te gaan doen, ons besluit nog of ons die Sondag roete ook gaan doen as ons dit gaan doen wil ons net tot so 14h00 ry en dan die pad weer terug huis vat.

Natuurlik gaan ons braai nou braai Saterdagaand en lekker kuier om n groot vuur.
Post Reply

Return to “Open Discussion”