hi guys
this morning it was the first time i have got more than 6 hours sleep in
and i fell as tired as how i felt when i fell asleep
the first time
- Odin
- Low Range 4WD
- Posts: 210
- Joined: Fri Oct 02, 2009 11:03 am
- Town: Uvongo
- Vehicle: 2009 Hilux 4.0 V6, D/C, A/T, 4x4
- Real Name: Hendrik Adriaan
- Location: Uvongo
Re: the first time
dis nie lekker nie
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: the first time
Ek like my ses tot sewe ure per nag. Ongelukkig is dit nie ononderbroke nie.
Elke keer wat Elgar kreun is ek wakker.
Elke keer wat Elgar kreun is ek wakker.
Know what you don't know.
- Odin
- Low Range 4WD
- Posts: 210
- Joined: Fri Oct 02, 2009 11:03 am
- Town: Uvongo
- Vehicle: 2009 Hilux 4.0 V6, D/C, A/T, 4x4
- Real Name: Hendrik Adriaan
- Location: Uvongo
Re: the first time
ja nee ek was virbaas to ek 10:00 am wakker word
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: the first time
So laat slaap gebeur nie maklik nie. As ek verby 7am kom op 'n naweek is dit baie laat. 5:30 is die norm vir naweke, en 4:30 is die norm vir die week.
Binnekort hoef ek nie al die pad Midrand toe te pickle elke dag nie, dan kan ek op my eie tyd opstaan, en so paar oggende per week gaan gym. Ontslae raak van die dik wat ek opgetel het die afgelope 2 jaar.
Binnekort hoef ek nie al die pad Midrand toe te pickle elke dag nie, dan kan ek op my eie tyd opstaan, en so paar oggende per week gaan gym. Ontslae raak van die dik wat ek opgetel het die afgelope 2 jaar.
Know what you don't know.
- Odin
- Low Range 4WD
- Posts: 210
- Joined: Fri Oct 02, 2009 11:03 am
- Town: Uvongo
- Vehicle: 2009 Hilux 4.0 V6, D/C, A/T, 4x4
- Real Name: Hendrik Adriaan
- Location: Uvongo
Re: the first time
ja ek staan ook maar elke ogend 4:30 op vir werk
ma ek bly so 20 km weg van my werk af maar als is grondpad gelikug het die werk vir my compony bakkie gegee n mooi 4.0 auto hilux d/cab
ma ek bly so 20 km weg van my werk af maar als is grondpad gelikug het die werk vir my compony bakkie gegee n mooi 4.0 auto hilux d/cab