Page 1 of 1

A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Mon Oct 11, 2010 10:02 am
by CasKru
Is there anybody in the East Rand or Midrand area that have a A-frame I can rent or borrow?

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 10:13 am
by ToyX4
Gaan jy die atos saamvat kaap toe?

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 10:27 am
by CasKru
ToyX4 wrote:Gaan jy die atos saamvat kaap toe?
:laugh2: :laugh2: :laugh2:
Ek het dit al oorweeg maar dit is nie die geval nou hier nie. Die bakkie gaan in vir 'n alternator conversion en dit maak dit net logistiek makliker om die Atos agterna te sleep :)

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 11:03 am
by ToyX4
Het jy nie n roofrack nie?
Wat gaan jy met die alternator doen?

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 12:08 pm
by CasKru
ToyX4 wrote:Het jy nie n roofrack nie?
Wat gaan jy met die alternator doen?
Hulle bou 'n nuwe een in. Ek vermoed dit is iets soos 'n Nippen Denso. Ek gaan net vir die alternator conversion. As ek R1250 meer gehaad het, het ek vir die full kit gegaan wat 'n DC welder insluit wat in die bakkie gemonteer word.

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 12:51 pm
by JohanM
ToyX4 wrote:Het jy nie n roofrack nie?
Riaan die Atoz het nie Lowrange nie so hy sal nooit op die Hilux se roofrack kan kom nie... Tensy Cassie die loopring optel en daar vasmaak.... :twisted: :twisted:

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 12:56 pm
by OOOOMS
Hoe nou, haal net die alternator uit? En stuur hom in vir repairs.... :blink:

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 1:01 pm
by CasKru
OOOOMS wrote:Hoe nou, haal net die alternator uit? En stuur hom in vir repairs.... :blink:
Hy is tans uit die bakkie uit. Met die conversion bou hulle 'n groter een in en het nodig om brackets en goed te maak. So die bakkie moet by hulle uitkom. :)

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 1:10 pm
by OOOOMS
Hoekom wil jy 'n groter een he, is joune te klein?

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 1:16 pm
by JohanM
Mark hy is FUBAR.... Gee net 12.4 V max.....

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 1:38 pm
by CasKru
OOOOMS wrote:Hoekom wil jy 'n groter een he, is joune te klein?
As jy van die Alternator praat... jip. As jy van anner goed praat dan praat ons van 'n voet en 'n half :twisted:

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 1:41 pm
by OOOOMS
Dis nou van te veel in die modder speel....ne :wink2:

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 1:43 pm
by CasKru
OOOOMS wrote:Dis nou van te veel in die modder speel....ne :wink2:
Ek assume daai ding ja.....

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 2:02 pm
by pietpetoors
Hy is tans uit die bakkie uit. Met die conversion bou hulle 'n groter een in en het nodig om brackets en goed te maak. So die bakkie moet by hulle uitkom.
Oooo, nou verstaan ek, jy soek die A-raam om die Hilux met die Atoz te sleep om die Hilux na die werktuigkundige te vat?

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 2:11 pm
by CasKru
pietpetoors wrote:
Hy is tans uit die bakkie uit. Met die conversion bou hulle 'n groter een in en het nodig om brackets en goed te maak. So die bakkie moet by hulle uitkom.
Oooo, nou verstaan ek, jy soek die A-raam om die Hilux met die Atoz te sleep om die Hilux na die werktuigkundige te vat?
:shock: :shock: :shock: :shock: :shock:
Nay masta. Die Atos sleep ek saam om 'n lift terug te hê huis toe

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 2:28 pm
by OOOOMS
Hi Cassie hier is die nr van die ouens wat jou alt kan recon:
Gordon Key & Safe
0113344616

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 2:40 pm
by CasKru
OOOOMS wrote:Hi Cassie hier is die nr van die ouens wat jou alt kan recon:
Gordon Key & Safe
Mark... as Die Skim se hond dood gaan is jy my nuwe hero!!!!
Ek het hulle 'n lui gegee en dit lyk my gaan so R380 kos :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 2:57 pm
by ToyX4
Gaan dit nie goedkoper wees om jou persoonlike vrou te huur om die kar te vat nie?

Re: A-frame...

Posted: Mon Oct 11, 2010 3:03 pm
by CasKru
ToyX4 wrote:Gaan dit nie goedkoper wees om jou persoonlike vrou te huur om die kar te vat nie?
Nay... Daai gaan my kos :shock: :shock: :shock: Maar Mark het nou vir my 'n ander plan gemaak. Ek sal hom more na Gordon Key & Safe toe vat oppad terug van Rapid Radiators in Spartan. Dan kan ek die naweek als klaar terug sit en reg maak.

Re: A-frame...

Posted: Sat Oct 16, 2010 3:01 pm
by OOOOMS
Cassie gaan nou vir ons 'n storie vertel.... :lol: :lol: :lol:

Floor's your's.....Cassie :wink2:

Re: A-frame...

Posted: Sat Oct 16, 2010 7:17 pm
by CasKru
Ja jy sien nê.. so leer mens 'n paar dinge soos mens ouer word. Hier is die verloop van sake....

Laas naweek toe toets ek mos nou die voltage op ma battery terwyl die bakkie idle. Kry net 12.5v. Daai is mos te laag. Koppel toe 'n ekstra kabel op die positief van die alternator na die positief van die battery. Toets... kry nou 12.7v. Daai is ook mos te laag. Koppel 'n earth draad tussen die body van die alternator en die negatief van die battery. Kry nog steeds net 12.7v. Fine... klim in my kar gaan koop 'n genuine Bosh regulator. Strip die alterator uit saam met die lug filter en belly plate anders kry mens nie die alternator uit nie. Sit die nuwe Bosh regulator in.... start hom en toets.... 12.5v. Koppel weer die ekstra drade en kry 12.7v :scratch: :scratch: :scratch: :scratch:

Okay.. strip hom maar weer uit en maak plan om die alternator te laat service. Vat hom in en laat hom diens en gaan haal hom die volgende dag. Kostes tot nou toe... R180 vir regulator en R540 vir die alternator service. Spring vroeg oggend weg (ek het die radiator ook laat diens die week en moes hom gou weer terug sit voor ek verder kan toets op die alternator). Sit die alternator in koppel hom op en start die bakkie. Toets..... :x :x 12.7v :scratch: :scratch: :scratch: Strip die alternator uit, vervang die regulator met die ou een en sit die alternator terug. Start die bakkie en toets... 12.7v....
Koppel weer ekstra kabels op en toets... 12.7v. :scratch: :scratch: :scratch: :scratch: :scratch: Okay nou al wat nie kan lekker wees nie is die battery.

Trek af plak toe en klim in die bakkie en ry gou na die battery shop toe. Verduidelik toe vir die ou daar wat gaan vir wat en wat het ek als getoets. Trek die bakkie daar in die shop... toets die battery.. die battery is 100%. Start die bakkie en toets die charging voltage... 13.76v :shock2: :blink: :wth: :scratch: :yahoo: :yahoo: :yahoo:

So wat probeer ek nou eintlik se... 'n 16jaar oue multimeter moet dalk weer sometime gekalibreer word :shifty: :shifty:

Epilog... strip toe weer die alternator uit en sit die Bosh regulator terug. At least weet ek nou die charging circuit is 100%

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Sat Oct 16, 2010 9:05 pm
by Hi-Hilux
Dis eintlik mo&r snaaks Cassie, maar ek sal nie vir jou lag nie, want dit sou my bloed laat kook het. Bly hy is darem reg....die altenator nou.

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Sat Oct 16, 2010 9:12 pm
by Mud Dog
:lol: :lol: School fees! ... So leer mens! ;-)

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Sat Oct 16, 2010 9:26 pm
by Mr_B
Cassie... I'm going to rattle your cage... heehee... did you know 13.7V is a little low... you should be aiming for 14.2-14.4V with modern batteries... you may want to consider the diode mod on the regulator negative...

http://hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=3&t=11636" onclick="window.open(this.href);return false;

Fancy taking that alternator out one more time? :twisted:

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Sat Oct 16, 2010 9:37 pm
by Family_Dog
Cassie....!! :lol: :lol:


-F_D

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Sat Oct 16, 2010 11:09 pm
by OOOOMS
Julle, toe Cassie my die storie vertel, val ek amper van my soel af....maar gelukkig het die storie hopelik 'n goeie einde :thumbup:
:lol: :lol: :lol:

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Sun Oct 17, 2010 8:21 am
by CasKru
Mr_B wrote:Cassie... I'm going to rattle your cage... heehee... did you know 13.7V is a little low... you should be aiming for 14.2-14.4V with modern batteries... you may want to consider the diode mod on the regulator negative...

http://hilux4x4.co.za/views/viewtopic.php?f=3&t=11636" onclick="window.open(this.href);return false;

Fancy taking that alternator out one more time? :twisted:
Thanks B... The alternator does give 14.4V at the alternator. But I might still do the mod when we are back from Atlantis. :thumbup: :thumbup: :thumbup:

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Sun Oct 17, 2010 11:34 am
by CasKru
Okay so I went on a hunt in my garage for old power supplies and my old drawer system I used for electrical components and found diodes I could use. Tested the voltage drop and it is about 0.5V

Okay so I did what the article Mr_B pointed me too said one should do and here is the result. (I am testing on the old non-Bosh regulator I took out)
17102010643.jpg
I now just have to make some time to fit it to the bakkie and test :D: :D:

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Sun Oct 17, 2010 12:34 pm
by ChrisF
Cassie WAT gaan aan met onse "vrinne" ?

Het hulle iets teen ons Atosse ? LEKKER platkarretjie vir die week, en dan die Hilux vir SPEEL. :)


Terug na die "verloop van sake" ..... so ons weet nou watter gereedskap stuk jy volgende vervang .... :)


Sien jou einde van die maand by Alantis. Lyk my ek is op diens by die ingang - kyk net vir ELDERS, met die "big 5" gordyne.

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Sun Oct 17, 2010 12:47 pm
by CasKru
ChrisF wrote:Cassie WAT gaan aan met onse "vrinne" ?

Het hulle iets teen ons Atosse ? LEKKER platkarretjie vir die week, en dan die Hilux vir SPEEL. :)


Terug na die "verloop van sake" ..... so ons weet nou watter gereedskap stuk jy volgende vervang .... :)


Sien jou einde van die maand by Alantis. Lyk my ek is op diens by die ingang - kyk net vir ELDERS, met die "big 5" gordyne.
Ek sal daai ding doen...

Jy sien mens wil mos net gou 'n paar goedjies reg maak voor mens die laaang pad vat wat mens nog altyd geweet het van maar mee saam gelewe het. Omdat ons 'n redelike lang stretch in die donker gaan ry toe dog ek laat ek maar die alternator ens na gaan.... en die res van die storie ken julle

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Sun Oct 17, 2010 3:30 pm
by CasKru
Thanks Bretton.. you rattle the cage and the result is just perfect. My Silver Calcium battery shouts with joy :yahoo: :yahoo:

So after the mod of the regulator and installing it in the alternator:
Charging before 13.7v
Charging after 14.7 to 14.8v

Voltage at headlights before 12.5v
Voltage at headlights after 13.5v
:yahoo: :yahoo: :yahoo:

So all the work was not in vane :)

PS: I used an analogue voltage meter in stead of my multimeter :D: :D:

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Sun Oct 17, 2010 5:02 pm
by Mr_B
Cas? Isn't that a bit high? :twisted:

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Sun Oct 17, 2010 5:13 pm
by Mud Dog
Mr_B wrote:Cas? Isn't that a bit high? :twisted:
Might just be a little high, but if the battery doesn't get hot at that voltage it should be OK I think. :think:

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Sun Oct 17, 2010 7:41 pm
by CasKru
I actually went and read about the battery a bit and it seems the Silver Calcium batteries nominal charge voltage is between 14.6v and 14.8v :D: :D: :D:

Went for a drive and all is running perfect. I did not feel the battery afterwards but will do that before taking on the long road :thumbup: :thumbup:

Re: A-frame... om 'n alternator gefix te kry

Posted: Wed May 02, 2018 4:11 pm
by Tim86
Cassie, judging by your photo I assume for the diode mod you have to cut out a small section of the VR negative/ground 'lead' in order to solder the diode in place in series??