Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Post by Okkie Van Wyk »

Hello julle almal
Ek beplan om bietjie Mosselbaai toe te gaan 20 tot 24 Des en wil so bietjie :beach: Vleesbaai se duine gaan ry en ook n paar ander 4X4 plekke in die omgewing besoek , Enige voorstelle of dalk iemand wat in die omgewing gaan wees wat die pret wil mee maak?

Okkie
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
User avatar
luxman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: SFA 2.4
Real Name: Matt
Club VHF Licence: HC194

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Post by luxman »

Okkie, ek sal die datums dophou. Op die stadium lyk my ek sal die 20ste, 21ste of 23ste beskikbaar wees, sal net met swambo moet gesêls as ek eers by die huis is.
Luxman
ImageImage
User avatar
DustyDre
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Sun May 09, 2010 2:42 pm
Town: Mossel Bay
Vehicle: NONE (CRASHED)
Real Name: Andre
Location: Mossel Bay

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Post by DustyDre »

Okkie

Ek werk nog ongelukkig daardie dae tot die 23e :beg: , en sou bitter graag julle wou join, maar miskien kan ons gou een middag 'n kouetjie iewers saam geniet :drinks: Laat weet maar. :thumbup:
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Post by Rooikappie »

Ek sal in Jongensfontein(Stilbaai) wees van 22-29Des2010.
Dit sal lekker wees om so paar mense daar te sien en te gesels.
Ek het ook beplan om Vleesbaai se duine te gaan ry(weer), maar is nie so gretig om alleen te gaan nie.
Miskien kan ons iets reel.......
Lourens
^

erasm@netactive.co.za
082 825 7726
User avatar
HiluxJunkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Tue Sep 25, 2007 9:06 am
Town: Middelburg MP
Vehicle: 2001 Hilux DC 4x4 2.7i Raider
Real Name: Simon
Club VHF Licence: N15

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Post by HiluxJunkie »

Okkie Van Wyk wrote:Hello julle almal
Ek beplan om bietjie Mosselbaai toe te gaan 20 tot 24 Des en wil so bietjie :beach: Vleesbaai se duine gaan ry en ook n paar ander 4X4 plekke in die omgewing besoek , Enige voorstelle of dalk iemand wat in die omgewing gaan wees wat die pret wil mee maak?

Okkie
Bliksem! Ek is bly om te sien jy gaan soontoe. Lankal lus vir daai duine maar wil nie alleen gaan :oops:

Bel my as jy gaan. [ nul agt drie 556 sewe 5 nul twee ]Ek is in capie valley van 12Dec tot 28Dec........George,Baviaans,Die Hel ens.
Die week van 20ste is ons in George dan wil ek Vleesbaai duine ry.

Cheers

Simon
2001 2.7i DC 4x4 Raider. REAL MEN FOLLOW JESUS AND STILL HAVE FUN!
ImageImageImageImageImage
User avatar
Rieks
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
Town: Outjo
Vehicle: 3.0 D4D
Real Name: Rian

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Post by Rieks »

Okkie,
dit klink na na goeie plan. Watse dag beplan jy om te gaan. Ek is in Kleinbrak/Grootbrak vir Desember. As SWAMBO en Kleingoed dit toelaat, sal ek graag ook wil gaan speel.
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Post by Okkie Van Wyk »

nog besig met beplanning maar sal julle laat weet wat di plan is voor Vrydag
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Post by Rooikappie »

Het iemand al besluit op 'n datum....???

^
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Post by Okkie Van Wyk »

Hoe klink die 21e Des? Dalk 'n paar idees van die ouens in die omgewing van waar ons mekaar kan kry
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Post by Okkie Van Wyk »

hoe lyk dit wat gebeur ?
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Post by Okkie Van Wyk »

ok ons plek is bespreek vir dinsdag die 21ste 9uur vir die wat ons dalk wil join
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
User avatar
Rieks
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
Town: Outjo
Vehicle: 3.0 D4D
Real Name: Rian

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Post by Rieks »

Sien julle dinsdag - ek het klomp hilux maatjies hier van George en Mosselbaai omgewing se arms gedraai. Ons gaan lekker tyd he
User avatar
Okkie Van Wyk
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 420
Joined: Sat Sep 22, 2007 10:46 pm
Town: Middelburg
Vehicle: 2011 Hilux 3.0 D4D D/C
Real Name: Okkie
Club VHF Licence: N019
Location: Middelburg MP
Contact:

Re: Mosselbaai omgewing 20 tot 24 Des

Post by Okkie Van Wyk »

dit was baie pret . soo veel ons het besluit om weer te gaan volgende week iewers sal julle laat weet wanneer
123 WEG MP
2011 Hilux Vigo 3.0 D4D D/C
VENI VICI VIDI
CAME, I SAW, I CONQUERED
Post Reply

Return to “Open Discussion”