Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)

Post by ChrisF »

So waar was jy vir middagete ?

Ek en vrou lief het so bietjie laat begin beweeg op Sondag oggend. Uiteindelik toe besluit ons dit is so mooi dag dat ons n draai moet gaan ry. Om my vrou aan te haal: "een van die dae reen dit weer, so kom ons ry terwyl dit mooi weer is."

Koelsak met n paar stukke ys, toe stop ons by P&P vir so goedjies om te geniet vir middag ete.

By Wiesenhof het ek toe rustig die roete uit ge-idle. ELDERS, die roete en die uitsig het my werklik van binne laat glimlag.

Van julle ken die uitkykpunt bo-op die roete. Vir die res - daar is so klein "fort" daar bo, waar jy in alle rigtings kan kyk met n perfekte uitsig oor die HELE skiereiland.

Op pad na onder was daar twee groepe bokke in die pad. Ek het stadig nader gerol, om beter fotos te "skiet". Die eerste groep het slegs n paar tree in die bossies ingestap, en heeltemaal verdwyn. Mens besef nie hoe hoog en dig die bossies is nie. Die tweede groep het my n beitjie meer geleentheid gebied vir fotos.

PS - so waar was jy vir middag ete ?

PPS - ek soek nog rustige trails soos Wiesenhof in die Wes Kaap, laat weet asseblief as julle weet van sulke rustige trails. Ek stel nie belang in kar-brekers nie.
Attachments
IMG_0576 (Custom).jpg
IMG_0578 (Custom).jpg
IMG_0579 (Custom).jpg
IMG_0591 (Custom).jpg
IMG_0596 (Custom).jpg
IMG_0600 (Custom).jpg
IMG_0622 (Custom).jpg
Last edited by ChrisF on Sun Feb 13, 2011 5:54 pm, edited 1 time in total.
chopper

Re: Viennas en bokke skiet

Post by chopper »

Die mooiste Kaap :thumbup:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Viennas en bokke skiet

Post by OOOOMS »

Dit lyk darm lekker rustig Chris?

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)

Post by ChrisF »

BAIE rustig !

Na die rustige piekniek het ons een ander voertuig die roete sien opkom, verder geen ander mense gesien nie. En die weer was perfek !
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)

Post by CasKru »

Al te lekker. Dankie vir die deel van die fodies
To God be the glory
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)

Post by Shamrock »

Lyk lekker rustig, sou ook nie met iets anders as tie kamera kon jag nie. (nie op daai tyd en plek nie)
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)

Post by ChrisF »

Pieter daai bokke is GROOT !
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)

Post by STAMPIE »

Chris, ek weet nie of hulle nog bestaan nie, maar Damon roete by Worcester, Gecko Rock by Touwsrivier, Leeuwenboschfontein by Touwsrivier, Luiperskloof en Matroosberg by Ceres is 'n paar met pragtige uitsigte en nie veeleisend vir voertuig en passasiers nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)

Post by ChrisF »

Dankie Danie
User avatar
Shamrock
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 145
Joined: Tue Oct 06, 2009 8:51 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 1998 Hilux 2.4 4x4
Real Name: Pieter

Re: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)

Post by Shamrock »

Ja daai versoeking kan groot raak. Ek het eendag in 'n hide gesit en wag vir iets groot om te skiet toe kom daar 'n Koedoe koei met haar kalf daar aan en begin wei. . . nou dit kan 'n dag se jag opvoeter, het toe maar net sit en kyk vir die res van die middag. :blushing:
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Viennas en bokke skiet (Picnic and Pictures)

Post by Niel »

Nice Chris. Daai elande lyk in baie goeie kondisie
Post Reply

Return to “Open Discussion”