Wie van julle het kode 14 lisensie?

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by Ou Legend »

Ek gaan nou my Kode 14 lisensie gaan doen,wat moet mens alles dun by die uitpassering? En watse tips het julle vir my? Dankie
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by CasKru »

Ek sal ook graag wil weet. Wil ook graag my kode 14 of 16 doen net omdat ek kan
To God be the glory
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by Hi-Hilux »

Koop een op die internet, dis baie makliker :twisted:
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by Ou vale1 »

Hi-Hilux wrote:Koop een op die internet, dis baie makliker :twisted:
Myne nie eers gekoop nie, het my diensplig in die SAP gedoen (1976), die dag van my kode 8 die s/kop opgelaai met 'n Bedford, by sy vrou se werk gedraai om vir haar iets af te gee, terug toetsstasie toe en halfuur later weggery met kode 14 en 'n bike laaisins! (Maar ek darem alwee ordentlik ry)
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by Frederick »

Het myne op 18 gedoen. Die spietkop sê toe vir my met so 'n grinnik:" mens kan sommer sien dis jare se skelm ry"
Toe sê ek : 'Nooit nie Oom!!'
Hy sê: " Ag @#$ man, ek het jou al hoeveel keer hier by die silo sien indraai!!"

Toe bly ek maar stil en ry...
Ou vale1
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Jun 04, 2010 5:57 pm
Town: Heidelberg
Vehicle: Hilux 2.5 D4D
Real Name: Koos
Location: Heidelberg

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by Ou vale1 »

Frederick wrote:Het myne op 18 gedoen. Die spietkop sê toe vir my met so 'n grinnik:" mens kan sommer sien dis jare se skelm ry"
Toe sê ek : 'Nooit nie Oom!!'
Hy sê: " Ag @#$ man, ek het jou al hoeveel keer hier by die silo sien indraai!!"

Toe bly ek maar stil en ry...
:thumbup: Janee, dit maak darem 'n groot verskil as jy al die stang gevat het hier by 7-8 jaar oud teenoor die palookas wat sommer koop en dan 'n Renault van Jhb Bloem toe probeer ry in 1e rat :shock2:
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by Ou Legend »

Rede is hoekom ek dit gaan doen is oor ek dink my kaanse bietjie groter is om werk te kry,en dalk kan ek oorsee ook gaan lorrie ry wie weet.Hi Hilux ek wil dit graag op die eerlike manier doen want die wiel draai,wie kan tips gee ek gaan die 9de Maart leaners skryf!
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by Thabogrobler »

Ek en 'n pel het so klompie(skat seker so 12-14) jareterug ons Kode 14's op Jan Kemp dorp loop doen.

Maandag oggend soontoe gery, vroeg middag om die 'oval track' gery met die trok om die ratte te leer. So het dit feitlik elke dag gegaan en tot laaaaaaaaaat nag vleis gebraai en baie bier gedrink.

Vrydag oggend gou ons liksense gekry(terwyl s/klot op sy foon praat) en toe die lang pad Vrystaat toe aangepak met 'n reuseagtige hoofpyn.

So 3 of 4 jaar later was dit baie handig toe ons Amerika toe gegaan het!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Lane
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 70
Joined: Wed Apr 21, 2010 7:55 am
Town: Port Shepstone - KZN
Vehicle: 97 Hilux 2.4 D/C Raider
Real Name: Lane

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by Lane »

i did mine about 4 months ago, its really not difficult but you have to go for lessons. the driving part is easy (ive been driving for years :shh: , not on any roads of course :silent: ) but you need to know all the pre checks and while you driving your mirror, blind spot etc. i went for 3 lessons 1st one about 2 months before, 2nd about 2 weeks before and one just before my test. :clap:
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by george »

Wanabe n Supra wrote:Rede is hoekom ek dit gaan doen is oor ek dink my kaanse bietjie groter is om werk te kry,en dalk kan ek oorsee ook gaan lorrie ry wie weet.Hi Hilux ek wil dit graag op die eerlike manier doen want die wiel draai,wie kan tips gee ek gaan die 9de Maart leaners skryf!
Ek het so 'n ruk terug my learner vir 'n bike geskryf en dit gemaak.Onthou net die boekkie wat 'n mens by PnP koop is nie heeltemal voldoende nie.
Jy moet na van hierdie site gaan http://www.salearners.co.za/ en van hulle vraestelle uitwerk.Sterkte
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by Frederick »

Wanabe n Supra wrote:Rede is hoekom ek dit gaan doen is oor ek dink my kaanse bietjie groter is om werk te kry,en dalk kan ek oorsee ook gaan lorrie ry wie weet.Hi Hilux ek wil dit graag op die eerlike manier doen want die wiel draai,wie kan tips gee ek gaan die 9de Maart leaners skryf!

Enige ou kan 'n trok bestuur maar nie enige ou kan 'n trok met vrag op hanteer nie. Dit is iets wat ingeoefen moet word. Skryf in by 'n regte bestuurskool wat jou leer hoe om by 'n pas af te ry, betyds te begin stop en wat om in 'n nood situasie te doen. Wat om te doen as jou remme warm geword het, jy nie lug in die tenk het nie of 'n air lock het...
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by Ou Legend »

Dankie julle,ek sal nog besluit wat vir my die beste gaan wees.
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
User avatar
Riceburner
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 842
Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
Town: JHB
Vehicle: D2 V8
Real Name: Darryl
Location: Mondeor

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by Riceburner »

We had to get our Samil 50 and 100 license in the army so when we klaared out I was able to convert the license to civilian code 14.
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by Ou Legend »

Het gister my leaners deur gekom! :yahoo:
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by CasKru »

:clap: :clap: :clap: :clap:
To God be the glory
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by arnize2 »

Mooi man. Baie geluk :yahoo: :yahoo:
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Re: Wie van julle het kode 14 lisensie?

Post by Ou Legend »

DAnkie,net n regstelling ek het kode 8 maar gaan vir kode 14 vir die wat nie wetie,eks nog jonk maar nie meer n snotkop nie! :lol:
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
Post Reply

Return to “Open Discussion”