Namibiese vloed....

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

Ek het toe maar besluit om na my plekke in Oshakati te gaan kyk...ek staan met trane in my oe voor my plekke. Die Hotel is onder water, my geboue wat ek aan Meatco en Mobil verhuur is onmder water, my squashbaan en woonstelle. Dan besef ek al my hoof inkomstes is nou weg! Ek gaan my gat sien! Die water gaan vir 3maande bly staan soos in die verlede en nog 3-4 maande skoon maak en regmaak, dink nie ek sien kans weer vir dit nie....gaan alles op veiling sit.....is moeg vir struikel en opstaan en weer struikel en weer op staan. Die vorige keer het ek alles gedoen wat ek kon....ek ry nou terug tsumeb toe want ek kan nou niks daaraan doen nie. Ek post later fotos as ek by my laptop is, werk nou van foon af......
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Namibiese vloed....

Post by OOOOMS »

Ai, ai Trevor, dit klink geensins lekker nie. Ons dink aan julle :!:
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Namibiese vloed....

Post by Traveler »

Trevor, dit is regtig sleg. :shock2:

Dink regtig aan jou, en baie sterkte is al wat ek kan byvoeg.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
JohanM
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4047
Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
Town: Meyerton
Vehicle: Prado 120 4.0 V6
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC126
Location: Gauteng
Contact:

Re: Namibiese vloed....

Post by JohanM »

Ai Trevor, sterkte jong!!! Ons dink aan julle.....
Johan Marais
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Namibiese vloed....

Post by george »

Eish ou swaar dit klink nie goed nie.Baie sterkte
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
cheetah
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 519
Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
Real Name: Anton

Re: Namibiese vloed....

Post by cheetah »

Trevor, dit is tragies, :shock: hou ons op hoogte, sterkte aan julle almal.
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: Namibiese vloed....

Post by arnize2 »

Ek voel vir jou Trevor. Sterkte met die besluite. Miskien moet jy net so 'n bietjie wag, mens is nou maar erg emosioneel.
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Namibiese vloed....

Post by Mr_B »

Sorry to hear about this Trevor. I have never seen such heavy rain before, like I saw when I visited Windhoek a month ago... the streets of Windhoek were turned into rivers in a matter of minutes... the heavy cloud burst went on for over an hour! Not lekker!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Namibiese vloed....

Post by CasKru »

Ag nee Trevor... daai is mos nou glad nie goeie nuus nie. Ek voel regtig vir julle en julle is ook in ons gebede.

Soos Arno gesê het, moenie nou enige drastiese besluite maak nie want mens dink nie mooi as jy emosioneel is nie. Sterkte
To God be the glory
User avatar
Blaps
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 382
Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
Real Name: Ben
Location: Olifantsnek

Re: Namibiese vloed....

Post by Blaps »

:cry: Ek voel met jou ou boeta... net soos die ander boetas op die forum :cry:
In sulke tye soek ek gewoonlik om alleen te wees en stil te raak..... want ek weet die regte antwoorde sal op die regte tyd kom... sterkte boeta!!!
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
Image
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Namibiese vloed....

Post by swartvark »

Al wat ek kan se is sterkte ou maat!!! Moet net nie moed verloor nie!!!
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
luxman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: SFA 2.4
Real Name: Matt
Club VHF Licence: HC194

Re: Namibiese vloed....

Post by luxman »

Sterkte Trevor

Ek is oor 3 weke in Namibia, laat weet as ek moet kom help opruim en skoonmaak.
Luxman
ImageImage
User avatar
Ou Legend
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 443
Joined: Thu Jul 02, 2009 5:43 pm
Town: Kuruman
Vehicle: 1987 Hilux SFA 4x4
Real Name: Stefan
Contact:

Re: Namibiese vloed....

Post by Ou Legend »

Sterkte,daar sal vir jou n ander deur oopgemaak word.
The true measure of a man is not how he behaves in moments of comfort and convenience but how he stands at times of controversy and challenges
Kolie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 47
Joined: Fri Oct 15, 2010 8:41 pm
Town: Kathu
Vehicle: Toyota Hilux 3.0 d4 4x4 D/C
Real Name: Kolie
Location: Kathu

Re: Namibiese vloed....

Post by Kolie »

Ai Trevor,ja reën is so nodig in ons dorre land maar......mens hou daarvan as dit daar bly waar die veld dit kan benut.
Baie sterkte met die pad vorentoe.
Bulletjie-3
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 837
Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
Town: Centurion
Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
Real Name: Everdt

Re: Namibiese vloed....

Post by Bulletjie-3 »

Ai Trevor moenie opgee nie, hou aan, dinge gebeur nie altyd op ons tyd nie.
Sterkte
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

Dankie vir almal se wense en ondersteuning. Soos reed gese, dit was nie n lekker gevoel gewees nie. Ek post somer paar simpel fotos, sal more nog post, om die waarheid te se is ek nie nou regtig lus nie. Mark jy sal Oshakati nie herken van jy Desember hier was nie. Ek het binne ons plek gaan kyk en die water pas my op my maag. Fotos wys nie regtig hoe dit daar lyk nie. Om min of meer n idee te gee, ons muur voor wat so halfmane het met die pale in, die laagste deel van die ''arch'' is heup hoogte en dis waar die water nou le, hulle verwag die 2de golf vrydag.
Net so kort beskrywing van die fotos.
Vloed6= die geboue wat ek aan Meatco en Mobil verhuur en die squash baan se dak links agter
Vloed5=ingang van Santorini
vloed4=santorini van straat se kant af
Vloed3=die halfmaan muurtjie waarvan ek praat
Vloed2=60m aan die regterkant van santorini
Opad na..=oppad na santorini
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Namibiese vloed....

Post by legend35 »

Dit is genoeg om n man se moed te breek.Maar wees net sterk.Daar is altyd lig aan die uinde van die tonnel.Ons dink aan julle.
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

...
Attachments
opad na Santorini Inn.jpg
vloed2.jpg
vloed3.jpg
vloed4.jpg
vloed5.jpg
vloed6.jpg
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

fotos van langs die pad, daar is nie eers n droe kuka shop vir n koue bier nie. Vir die wat die hele namibiese vloed wil sien, kyk in ons koerant http://www.republikein.com.na" onclick="window.open(this.href);return false; onder lesers fotos...julle sal skruk as julle dit sien, veral windhoek!
Attachments
Osh1.jpg
Osh2.jpg
Osh3.jpg
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Rollercoaster639
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 206
Joined: Wed Sep 15, 2010 12:09 pm
Town: Bethal MP
Vehicle: Hilux 2.8 4x4 AT extended cab.
Real Name: Barry
Club VHF Licence: X84

Re: Namibiese vloed....

Post by Rollercoaster639 »

This is really bad...I am really sorry for your part. :( :(
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Namibiese vloed....

Post by OOOOMS »

Goeie emmers................
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Namibiese vloed....

Post by CasKru »

Ai Trevor... niks wat ons kan sê of doen kan die nagmerrie weg vat nie of beter maak nie. Ons voel saam met jou
1 pet 5:6-7
To God be the glory
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

Ja Mark 3 jaar terug se water was n grapie teen die een. Dankie vir die verse Cas.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Family_Dog
Moderator
Moderator
Posts: 12696
Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
Town: Klerksdorp
Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
Real Name: Eric
Club VHF Licence: HC101
Location: Klerksdorp, NW
Contact:

Re: Namibiese vloed....

Post by Family_Dog »

Jammer om van dit te hoor, Trevor. Ek weet presies hoe jy voel, het nog steeds probleme met my rivier huise langs die Vaal Rivier. Uiteindelik, het die assuransie gese hulle gaan dit nou regmaak.


-F_D
Image

White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4


One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage


Image
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Namibiese vloed....

Post by ChrisF »

Trevor dit lyk nie goed nie. :(

Jammer vir jul skade !


ek voel nou amper skuldig. Mens hoor van die reen en sien uit na n Namib trip wat groen is en baie wild, mens vergeet van die skade wat saam met die mooi groen kom ....
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Namibiese vloed....

Post by Mud Dog »

Eish, Trevor! :o: Lees dit nou eers .... ek kry jou innig jammer en verstaan hoe jy hieroor moet voel, maar moet nie moed verloer nie ... jy sal nog ander kant uitkom en aanhouer wen. Dis nou heelwat meer as 'n struikelblok en jy sal seker kwaai moet vasbyt ... ek weet jy sal die nodige sterkte bymekaar maak om te oorwin. Hopelik is jy verseker teen die skade, .... maar die verlies van inkomste .... eish! Dis glad nie lekker nie! Ons hou jou in ons gebede.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Namibiese vloed....

Post by Stef »

ook nou eers gelees... :o: Lyk erg !

Het nie werlike raad nie, behalwe om nie emosinele besluite te maak nie. Sit maar 'n rukkie in moedverloor se vlakte, kry jouself 'n bietjie jammer (of baie as dit moet), vat selfs 'n paar stywe doppe...en as dit eers verby is dan val die spreekwoordelike skille van die oë af sodat mens die antwoord kan sien wat nog die heeltyd daar was, reg voor jou.

Ek hoop jy 'sien' jou antwoord vroeer eerder as later :thumbup: Sterkte
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Namibiese vloed....

Post by OOOOMS »

Trevor, hoe lank voor die water verdwyn ?
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Namibiese vloed....

Post by Mud Dog »

OOOOMS wrote:Trevor, hoe lank voor die water verdwyn ?
Die water gaan vir 3maande bly staan soos in die verlede en nog 3-4 maande skoon maak en regmaak,
Soos jy nou die dag vir my gesê het ... "Djy moet lees, ou China!" (of jou bril ruil) ..... ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

Mark dit staan gewoonlik so 2tot3 maande stil, omdat dit nie los grond is nie, en die grond is al so versadig. In 2008 het dit 3maande so gestaan, hierdie vloed is 3x erger so ek weet nie hoe lank dit gaan staan nie....maar gaan kyk hoe mooi lyk die Etosha panne oor so maand as die water die panne volstoot, regtig iets besonders
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

Ek sal later verduidelik hoekom ek my ass gaan sien, hoe die vloed gebeur het en hoe dit die vorige 2 kere was, dan sal julle dit ook beter verstaan.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Namibiese vloed....

Post by CasKru »

Hi-Hilux wrote:Ek sal later verduidelik hoekom ek my ass gaan sien, hoe die vloed gebeur het en hoe dit die vorige 2 kere was, dan sal julle dit ook beter verstaan.
Moenie moed verloor nie tjomma. Jy weet mos wonderwerke gebeur nog. Jy moet net glo
To God be the glory
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Namibiese vloed....

Post by Johan Kriel »

Sterkte Trevor.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Namibiese vloed....

Post by pietpetoors »

Sterkte Trevor. Ken daai gatvol gevoel. Weet dit is maklik vir ons om te sê, maar hou moed, dinge gaan weer regkom.

Dis so verkeerd, hier in die Weskus vrek alles van die droogte en by julle is daar 'n oorvloed.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

Nog paar fotos wat my vriend Ozzy De Wet van oshakati nou vir my ge e-mail het. Die wat nie Osh so goed ken nie, jy kry ons hotel Santorini, dan my geboue dan die oop strook water, dan my vriend Ozzy se plek en net na hom is die brug waar al die water moet deur gaan...
Attachments
Oshakati UNAM 072.jpg
Oshakati UNAM 073.jpg
Oshakati UNAM 074.jpg
Oshakati UNAM 076.jpg
Oshakati UNAM 077.jpg
Oshakati UNAM 079.jpg
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Namibiese vloed....

Post by CasKru »

As mens die koerante kan glo is daar bleikbaar 72 wat verdrink het agv die vloede daar in oshakati
To God be the glory
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

Ja Cassie jy kan dit maar glo, wat gebeur is hulle span muskiet nette en goed in die water om visse mee op tevang en as jy die klein kinders sien wat by daai brug speel in die water dan gebeur dit. Dan gee die regering ook van hierdie Game opblaas bootjies uit vir die mense om hulle meubels mee uit die water te kry, die kinders speel met daai goed in die sterk water...
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Namibiese vloed....

Post by pietpetoors »

Het dit al ophou reen of reen dit nog?
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

Reen nog Pieter en verwag nog! 80% van daai water kom van Angola af.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Namibiese vloed....

Post by OOOOMS »

Ek lees nou daar gaan 'n tweede golf wees so teen Vrydag.... :thumbdown:
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

Dis reg Mark. Die eerste vloed het 4 golwe gestuur...
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Namibiese vloed....

Post by OOOOMS »

Die pics is ongelooflik.....
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Namibiese vloed....

Post by Traveler »

Dit is ongelooflik verstommend en dit is skrikwekkende skade.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Doctor V
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 552
Joined: Thu Aug 02, 2007 5:50 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Land Cruiser FJ62 3F
Real Name: Van Zyl
Location: Waar die Curriebeker eintlik hoort

Re: Namibiese vloed....

Post by Doctor V »

Laaste keer wat ek in Oshakati en Ondangwa was het ek nie gedink die plek sal so onder water ooit kan raak nie!!!

Sterkte
'07 D4D Fortuner 4X4, OME with BF AT's
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

Die fotos is niks, wag tot die vloed is volle swaai is...onthou dit is nou die begin van die water...die res kom nog. Sal julle op hoogte hou soos hy groei. DOOM waar is jy? Fotos van Windhoek is net so erg, verskil is net hulle water is van reen alleen, en dit vloei weg, Oshakati s'n vloei in en as die ''dryfkrag'' weg is dan staan die water....dis die sleg deel
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Namibiese vloed....

Post by CasKru »

Ek dink julle moet die dorp herdoop... Oshetkaki
To God be the glory
User avatar
Doom
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 346
Joined: Wed Aug 18, 2010 12:46 pm
Town: Windhoek
Vehicle: '92 Hilux 2.2 DC 4x4 - "Boetman"; '96 Toyota Hilux 4x4 - Lexus, 98 Toyota Hilux 2.4 4x4
Real Name: Willem

Re: Namibiese vloed....

Post by Doom »

Trevor, ek was vir baie lank sonder internet toegang - deels agv die reen en verder omdat ek bietjie rondhardloop in die distrik. Ons kry BAIE reen hier en by ons in Academia is al 1200mm gemeet - meer as dubbel die normale reenval.

Wat dit vererger aan die eenkant, is die baie berge en koppe in WHK, so vir die geringste vloed al die riviere deur die dorp(stad). Aan die anderkant merk jy terreg op dat dit afloop en klaarkry.
Die eens mooi paaie lyk nou asof dit uit SA ingevoer is - vol slaggate en klippe. Ek moet egter by se dat die paaieafdeling werk regtig kliphard om dit te herstel ( en hierin verskil dit van SA).

Trevor wanneer kom jy weer in WHK? Laat my weet, ek sal graag bietjie wil gesels.
Onthou egter net eending in jou situasie: God eis niks van jou waarvoor Hy nie reeds vir jou krag gegee het nie. Jou "signature" is reg: Hy is jou stuurwiel en Hy stuur jou op die pad wat Hy vir jou bepaal het met sy belofte van Joh 10: 28, 29. Lees dit en dan gesels ons weer...
:thumbup: :thumbup:
ImageImageImageImageImage
LOS MAAR DIE KAAS, GENIET DIT NET !!
User avatar
cheetah
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 519
Joined: Sun Oct 03, 2010 12:57 pm
Town: Brackenfell
Vehicle: 1994 Hilux d/c 2.2
Real Name: Anton

Re: Namibiese vloed....

Post by cheetah »

Trevor my hart bloei vir jou, vasbyt, en sterk wees, daarom is ons op die forum om mekaar te ondersteun, al is dit net gesels. :angel:
Here ondersteun Trevor en sy gesin, dat in U is alles moontlik, in die moeilike tye, vat sy hand, en hou dit styf vas.
Berge kan padgee, heuwels kan wankel, maar my liefde vir jou sal nooit verdwyn nie........ :angel: Jes.54:10 AMEN :angel:
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

Baie dankie aan julle almal, dit help om te kan praat met ouens soos julle! Thanx. Willem ek moet erens in April weer in Whk wees,sal jou laat weet.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Namibiese vloed....

Post by The Legend »

Hi Trevor,

My maat ek is jammer om van al die vloed skade te hoor asook diefstal van jou gereedskap.Ons weet die Here sal jou deur alles dra.Daar waar jy 2 voetspore in die sand sien is Hy alreeds besig om jou te dra.

Ons dra hom op aan jou en glo dat alles sal weer reg kom.

Sterkte
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Namibiese vloed....

Post by OOOOMS »

Pics wat Trevor vir my gestuur het, van hul hotel, ..... Sad indeed!!!

Santorini Hotel: Die naweek geneem...
Reen%2017.jpg
Reen%2018.jpg
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Namibiese vloed....

Post by CasKru »

Daai is regtig hartseer
To God be the glory
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Namibiese vloed....

Post by Mud Dog »

Aai-aai-aai! .... Glad nie lekker nie! (Netnou is daar croc's in die eetsaal.) Is daar geen manier dat jul munisipaliteit 'n plan kan maak om die water erens af te lei nie, soos met slote of so iets? :think:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Namibiese vloed....

Post by OOOOMS »

Hi, Mark
Hier is nog fotos van ons hotel, jy kan dit post want ek is regtig nie lus nie, ek is moedeloos en gatvol. Post dit maar, dan kan ons dit bietjie vergelyk so Donderdag se kant.
Dankie vir die bel vanaggend en lekker aand verder

Trevor van Vuren
reen%2022.jpg
Reen%2023.jpg
Reen%2024.jpg
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Namibiese vloed....

Post by OOOOMS »

Mud Dog wrote:Aai-aai-aai! .... Glad nie lekker nie! (Netnou is daar croc's in die eetsaal.) Is daar geen manier dat jul munisipaliteit 'n plan kan maak om die water erens af te lei nie, soos met slote of so iets? :think:
Glo nie, die hele plek is onder water en dis plat! Ek dink dit gaan 1/2 maande neem voordat al die water verdwyn.... :thumbdown:
User avatar
Hi-Hilux
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2828
Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
Town: Tsumeb
Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
Real Name: Trevor
Location: Namibia

Re: Namibiese vloed....

Post by Hi-Hilux »

Dankie Mark.
Oom Andy dit sal nie veel help nie, soos Mark gese het, die hele plek is onder water. Daar was n lug foto in laas week se Namibian, om n idee te gee, van Ondangwa deur Oshakati tot amper so 60kilos voor Ruacana....dis n wye stuk vol water
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Namibiese vloed....

Post by CasKru »

Hi-Hilux wrote:Dankie Mark.
Oom Andy dit sal nie veel help nie, soos Mark gese het, die hele plek is onder water. Daar was n lug foto in laas week se Namibian, om n idee te gee, van Ondangwa deur Oshakati tot amper so 60kilos voor Ruacana....dis n wye stuk vol water
Eish tjomma... my hart blooi vir jou
To God be the glory
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Namibiese vloed....

Post by ChrisF »

DEKSILS daai fotos maak seer. :(

voorspoed ou maat !
User avatar
Gunta
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1872
Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
Real Name: Mark
Location: Tofo mozambique.

Re: Namibiese vloed....

Post by Gunta »

Hell thats bad, I hope the insurance covers that.
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
User avatar
Maddoglips
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 777
Joined: Wed Dec 09, 2009 11:49 am
Town: P.E.
Vehicle: Raider 2.2 4x4; Mikem 50mm raised suspension, long range tank, Monroe gasses all round.
Real Name: Zane
Location: Port Elizabeth

Re: Namibiese vloed....

Post by Maddoglips »

Trevor

Sorry to hear about the troubles, all the best for the road ahead.

Please keep us informed.

Zane
It's better to Burn Out then Fade Away.
Post Reply

Return to “Open Discussion”