Wat werk die beste in modder

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
biglux
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Wed Jan 26, 2011 8:07 am
Town: pretoria
Vehicle: hilux v6 4.0
Real Name: ernst

Wat werk die beste in modder

Post by biglux »

Ek ry 'n v6 Vigo.
Toe ek onlangs deur die Sentraal Kalahari Park is,Het dit vir 2 dae aanmekaar hard gereen by Piper's Pan.Ek het op'n kol die verkeerde lyn geneem en in diep modder beland.Ek het so vasgesit dat ek 'n boom so dik soos 'n man se middellyf uit die grond uit "gewinch" het sonder om uit te kom!
Ek moes naderhand my winch aan my vriend se Landrover haak(jammer vir die naamweggooi boys!) maar dit was so glad dat ek die Landrover na my toe gewinch het.Na 'n lang gespook is ek toe darem uit.
Wat sou julle se werk die beste in modder:die tipe voertuig,bande styf of pap,petrol of diesel,enige ander wenke?
User avatar
AM Racing
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1214
Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
Town: East London
Vehicle: Range Rover Classic V8
Real Name: Dylan
Location: East London

Re: Wat werk die beste in modder

Post by AM Racing »

I also got stck last year with my D4D in the snow and had to get pulled out by a Landy. I then went to BF Goodrich Muds. I have not got stuck in the mud since then. And I have tried. Just waiting for snow this year now. They are a bit noisy, but it beats the laughter of your friends when you say you were pulled out by a Landy. Oh, soft. 1.2-1.4 bar depending what size you fit....
ImageImageImage
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat werk die beste in modder

Post by OOOOMS »

Once you are lying on your belly ..... you have a problem :roll: :roll: :roll:

This, once you have tried to recover yourself or get yourself out of a situation and just get stuck further No Mud Terrain will get you unstuck, but yes for mud Mudz are prob. better :thumbup:
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Bushwacker »

Die Marie biskits is beste in modder, maar dit lyk sleg.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat werk die beste in modder

Post by OOOOMS »

Bushwacker wrote:Die Marie biskits is beste in modder, maar dit lyk sleg.
Beslis 'n feit, hoe maarder hoe minder weerstand :thumbup:
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Wat werk die beste in modder

Post by pietpetoors »

Wat werk die beste in modder
Om weg te bly van die modder!
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Gertc »

Wat werk die beste in modder?

2 vrouens????!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!????
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat werk die beste in modder

Post by OOOOMS »

Gertc wrote:Wat werk die beste in modder?

2 vrouens????!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!????
Totdat jou vrou dit lees dan is dit jy en sy :lol: :lol: :lol:
User avatar
Gertc
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 679
Joined: Thu Dec 20, 2007 10:01 pm
Town: Klerksdorp
Vehicle: 3.0L Fortuner
Real Name: Gert Combrink
Club VHF Licence: Xray05
Location: Noord Wes

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Gertc »

nee ek het net 1 graaf. en haar naam is op hom.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat werk die beste in modder

Post by OOOOMS »

Gertc wrote:nee ek het net 1 graaf. en haar naam is op hom.
:lol: :lol: :lol:
User avatar
Tiger7
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 972
Joined: Fri Jan 15, 2010 6:07 pm
Town: Pretoria
Vehicle: TOYOTA HILUX 2.7VVT-I SRX 4X4
Real Name: Jonathan

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Tiger7 »

I use BFG Mud's (31' X10.5 R15) 1.1 in front and .8 on the back. It works ok for me, in sand I let the front down to .8 and the back .6 haven't had a tyre pop of a rim yet.


Where can I by a set of these Super Swamper TSL BOGGER thy are available in 31"x12.5 R15 ?
http://www.offroaders.com/tech/AT-MT-Ti ... Bogger.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Riceburner
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 842
Joined: Wed Jul 11, 2007 12:15 pm
Town: JHB
Vehicle: D2 V8
Real Name: Darryl
Location: Mondeor

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Riceburner »

I dont care how noisy muds are, they saved my butt lotsa times when I was wheeling by myself.
User avatar
biglux
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Wed Jan 26, 2011 8:07 am
Town: pretoria
Vehicle: hilux v6 4.0
Real Name: ernst

Re: Wat werk die beste in modder

Post by biglux »

Ek hou nogal van die twee vrouens ene!
Maar alle grappies op 'n stokkie:Ek dink een ding waarsonder mens modder nie kan aanpak nie en dit maak nie eers saak watse bande mens op het nie,en dit is momentum.
Ek weet nie of julle saamstem nie ,maar as die modder regtig erg is help net een ding en dit is spoed en momentum!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat werk die beste in modder

Post by OOOOMS »

biglux wrote:Ek hou nogal van die twee vrouens ene!
Maar alle grappies op 'n stokkie:Ek dink een ding waarsonder mens modder nie kan aanpak nie en dit maak nie eers saak watse bande mens op het nie,en dit is momentum.
Ek weet nie of julle saamstem nie ,maar as die modder regtig erg is help net een ding en dit is spoed en momentum!
Momentum help in meeste gevalle asook sand, maar wees maar versigtig met modder....ingeval daar iets is wat jy nie kan sien nie soos bv 'n dik boom stomp of rots wat na erg skade kan aandoen!
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: Wat werk die beste in modder

Post by FUDGES »

[quote="OOOOMS]maar wees maar versigtig met modder....ingeval daar iets is wat jy nie kan sien nie soos bv 'n dik boom stomp of rots wat na erg skade kan aandoen![/quote]

Of jou cv boots klim af.
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Kaspaas »

Beste band in modder, net een soort -Dunlop Uniroyal 7.50 x 16. (Kliphard gepomp)
Ek kan nie dink dat jy in modder jou bande afblaas nie. Jy wil juis deur die sagte modder "sny" tot op die harder modder onder. Juis die rede, hoekom jy die bande moet styf hou , om te keer dat jou diff's begin padskraper speel. Jy moet alle hoogte (diff hoogte) tot n maksimum hou. En ja natuurlik, MOMENTUM!

Waar ek van daan kom, is daar nie bome in ons modder nie. My beste oplossing is, om jou n yster dropper (die dikker ene) dwars teen jou rim vas te bind met bloudraad (hoe kan ek sê, :problem: amper soos jy n middel lyn sou deurtrek) , op beide jou agterwiele. Die dropper steek nou so 4duim uit op beide kante van die band,( bo die opper vlakvan jou band). Diff lock in- 1st rat Low, en baie stadig sal die droppers begin vasteek en dan, no1-jou uitlig uit die modder, en no 2 jou vorentoe "stoot'. werk soos n bom. Ongelukkig werk dit net op SFA(die body clear die 4duim van die dropper), of voertuie waar die bande weier is as die bakwerk. Ekt al met n 2.4D platkar twee, 2duim dik hout stompe gaan saag, met cargo belt vas gevleg aan die rims, en so ons by die huis gekry voor donker.

En ja, ek dink op n idle met die teniek, is n Diesel beter. :thumbup:
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat werk die beste in modder

Post by OOOOMS »

pietpetoors wrote:
Wat werk die beste in modder
Om weg te bly van die modder!
Maar daai is nie altyd moontlik as jy tussen niks en nerens is nie, jy moet uit :wink2:
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Mr_B »

As OOOOOMS says... watch out for mud... you never know what's lurking below...
Bolt digs up a log or 2...
Bolt digs up a log or 2...
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Wat werk die beste in modder

Post by george »

BASTIAAN wrote:Beste band in modder, net een soort -Dunlop Uniroyal 7.50 x 16. (Kliphard gepomp)
Ek kan nie dink dat jy in modder jou bande afblaas nie. Jy wil juis deur die sagte modder "sny" tot op die harder modder onder. Juis die rede, hoekom jy die bande moet styf hou , om te keer dat jou diff's begin padskraper speel. Jy moet alle hoogte (diff hoogte) tot n maksimum hou. En ja natuurlik, MOMENTUM!

Waar ek van daan kom, is daar nie bome in ons modder nie. My beste oplossing is, om jou n yster dropper (die dikker ene) dwars teen jou rim vas te bind met bloudraad (hoe kan ek sê, :problem: amper soos jy n middel lyn sou deurtrek) , op beide jou agterwiele. Die dropper steek nou so 4duim uit op beide kante van die band,( bo die opper vlakvan jou band). Diff lock in- 1st rat Low, en baie stadig sal die droppers begin vasteek en dan, no1-jou uitlig uit die modder, en no 2 jou vorentoe "stoot'. werk soos n bom. Ongelukkig werk dit net op SFA(die body clear die 4duim van die dropper), of voertuie waar die bande weier is as die bakwerk. Ekt al met n 2.4D platkar twee, 2duim dik hout stompe gaan saag, met cargo belt vas gevleg aan die rims, en so ons by die huis gekry voor donker.

En ja, ek dink op n idle met die teniek, is n Diesel beter. :thumbup:
Cobus dit klink interessant.Jy sal moet prentjies opsit daarvan
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
AM Racing
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1214
Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
Town: East London
Vehicle: Range Rover Classic V8
Real Name: Dylan
Location: East London

Re: Wat werk die beste in modder

Post by AM Racing »

Mr_B wrote:As OOOOOMS says... watch out for mud... you never know what's lurking below...
Hessequass085.jpg
Looks like you have half of the Lockness monster in there... :shifty: :wth:
ImageImageImage
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Kaspaas »

George, ek sal dit met die hand moet teken, nie so hip met die PC nie.
sal dit skets en in-scan, en dan opsit. houvas.......
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Wat werk die beste in modder

Post by george »

BASTIAAN wrote:George, ek sal dit met die hand moet teken, nie so hip met die PC nie.
sal dit skets en in-scan, en dan opsit. houvas.......
Ek hou
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat werk die beste in modder

Post by OOOOMS »

george wrote:
BASTIAAN wrote:George, ek sal dit met die hand moet teken, nie so hip met die PC nie.
sal dit skets en in-scan, en dan opsit. houvas.......
Ek hou
George, het jy nog die tou? Ek kannie meer nie..... :roll: :roll: :roll:
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Pietman »

As jy klaar op jou pens lê is n' airlift jack die beste om jou uit die modder te lig. Dan kan jy jouself uit winch.
Met die dat jou pens op die modder lê word jou voertuig vasgesyg deur die modder. Dis nie so maklik om n' airlift daar onder in te kry nie maar as hy eers in is werk dit soos n' bom. m2cw :thumbup:
EX ALTO VINCIMUS
User avatar
arnize2
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 743
Joined: Tue Mar 30, 2010 12:47 pm
Town: Wellington
Vehicle: 2008 Toyota Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Arno
Location: Malmesbury

Re: Wat werk die beste in modder

Post by arnize2 »

Cobus dit is nou prakties. Hoe meer ek daaraan dink, hoe meer logies is dit. Boer maak 'n plan?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat werk die beste in modder

Post by CasKru »

arnize2 wrote:Cobus dit is nou prakties. Hoe meer ek daaraan dink, hoe meer logies is dit. Boer maak 'n plan?
Ek sit ook nou hier en dink hoe kan mens 'n parmanente thingymajik maak or a whatshemecallit om dit makliker te maak om daai dropper vas te maak veral as mens gereeld modder ry
To God be the glory
User avatar
Kaspaas
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Fri Jul 25, 2008 9:39 am
Town: Wellington
Vehicle: 1998 Land Cruiser 105series GX
Real Name: Cobus
Location: Wellington

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Kaspaas »

Hier is ek GEORGE!!!
Jy kan nou maar los. :lmao:

Okay, Syaansig:
Image

Aansig van agter:
Image

Net n paar goed om in gedagte te hou:
- Hierdie werk nie so lekker op n "mag" tipe rim nie, het dit al met n ou Isuzu 280DT LX probeer, maar die speke is te groot, en die gapings te wyd, dus kry jy nie die paal/pyp/dropper styf genoeg vas gebind nie. Maar as die nood knyp, en jy moet uit, dan is dit 1m voorentoe, en weer van voor af als vasbind vir die volgende meter. Die beste rim bly ons ou SFA wit epoxy rims, en net vir daai rede sal ek nooit mags oorweeg nie. Nog beter is die ou 16duim "los"-rim, omrede die rim amper gelyk met die band se wande is gee dit jou n beter onder steuning om die paal/pyp/dropper aan vas te wen.
- Ekt 2 droppers agter my sitplek gehad met gate in geboor reg oor die rim se openinge. Dit keer dat die dropper uitgly.
-Pietman, wat jy daar sê is so waar, jy moet keer dat jy vas suig. Ekt al my bakkie opgelig met die high-lift, en hele Gannabos(n m@*rse ene) onder my bakkie in gewerk . As jy dan laat sak dan gee dit jou meskien net 5mm hoër lift, maar daai paar miilimeters gee vir jou net die wegspring om momentum op te bou.

Kyk, modder (vir my) bly die beste uitdaging wat daar is, en jou skade is relatief minder as wat jy sou opdoen op sand & klip.
Maar pap bande? :think: , nee ek stem nie saam nie.....
1998 Toyota land Cruiser 105 series. 4.2 D

"I am human, I make mistakes, and that is okay, I have my own permission."
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Wat werk die beste in modder

Post by george »

Dankie Cobus
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat werk die beste in modder

Post by CasKru »

Wat ek nou hier sit en dink is mens kan plan maak met enige wiel. Mens het dan net iets soos tiedown straps nodig. Mens kan hulle dan net weerskante om die hele band loop en die paal mooi vastrek. As die paal gate in het nog beter want dan sal mens hom nog stewiger kan vasstrap

Iets soos die...
60951strap.jpg
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Wat werk die beste in modder

Post by ThysdJ »

ek het 2 woorde vir jou Cassie... ratchet strap... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
swartvark
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2051
Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
Real Name: Tiaan
Location: Western Cape

Re: Wat werk die beste in modder

Post by swartvark »

Gertc wrote:Wat werk die beste in modder?

2 vrouens????!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!????

Of een van die goeters!!
lee.jpg
Image
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!


Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)

NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Mud Dog »

Geez!! Is that supposed to be a truck or a paddle-steamer?? :eh:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat werk die beste in modder

Post by CasKru »

Mud Dog wrote:Geez!! Is that supposed to be a truck or a paddle-steamer?? :eh:
Yes definitely :twisted:
To God be the glory
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Traveler »

Maybe?
Attachments
img_4483_sm.jpg
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Mud Dog »

At least that one isn't belching smoke like a steam engine. :D:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat werk die beste in modder

Post by OOOOMS »

Hier is 'n foto wat Ernst vir my gestuur het :thumbup: Waardeur hulle moes ry :!: :!: :!:
14122010092 (Medium).jpg
chopper

Re: Wat werk die beste in modder

Post by chopper »

Waar's die "after" fodie dan :?: :wth:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat werk die beste in modder

Post by OOOOMS »

chopper wrote:Waar's die "after" fodie dan :?: :wth:
Ernst sal seker nog stuur sodra dit beskikbaar is...?
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Traveler »

chopper wrote:Waar's die "after" fodie dan :?: :wth:
Hulle is nog nie deur nie.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Pietman »

2de rat low range...
EX ALTO VINCIMUS
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat werk die beste in modder

Post by OOOOMS »

Pietman wrote:2de rat low range...
Stem en gooi....
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Wat werk die beste in modder

Post by OOOOMS »

Pietman wrote:2de rat low range...
Stem en gooi....
kole1.jpeg
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat werk die beste in modder

Post by CasKru »

OOOOMS wrote:
Pietman wrote:2de rat low range...
Stem en gooi....
kole1.jpeg
Nee wat... jy sal deur daai modder kan crawl.... :twisted:
To God be the glory
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Wat werk die beste in modder

Post by ThysdJ »

So Cassie?

Image

:twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Wat werk die beste in modder

Post by CasKru »

ThysdJ wrote:So Cassie?

Image

:twisted: :twisted:
Nay man... daai is my Landie buddies op soek na die parte van hulle Landies
To God be the glory
User avatar
AM Racing
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1214
Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
Town: East London
Vehicle: Range Rover Classic V8
Real Name: Dylan
Location: East London

Re: Wat werk die beste in modder

Post by AM Racing »

CasKru wrote:
ThysdJ wrote:So Cassie?

Image

:twisted: :twisted:
Nay man... daai is my Landie buddies op soek na die parte van hulle Landies
:lmao: :lmao: :lmao: :mocking: :mocking:
ImageImageImage
User avatar
biglux
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 42
Joined: Wed Jan 26, 2011 8:07 am
Town: pretoria
Vehicle: hilux v6 4.0
Real Name: ernst

Re: Wat werk die beste in modder

Post by biglux »

Ek het ongelukkig nie 'n foto nie.
Het heeltyd hard gereen en ons was te besig om te probeer uitkom 7uur die aand!
Maar ek kan julle verseker dat daai modder ,alhoewel dit op die foto nie so erg lyk nie,baie bedrieglik is.Selfs langs die pad waar die gras groei en dit lyk asof dit hard is,kan jy party plekke in diep modder wegsak.
User avatar
Gunta
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1872
Joined: Tue Feb 23, 2010 10:36 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 1996 80 series Land Cruiser VX 4500 EFI UK Import. Long range tank, Iron man suspension, ARB Bullbar, Front and rear diff locks, 33" BFG muds, Snorkel and attitude.
Real Name: Mark
Location: Tofo mozambique.

Re: Wat werk die beste in modder

Post by Gunta »

AM Racing wrote:I also got stck last year with my D4D in the snow and had to get pulled out by a Landy. I then went to BF Goodrich Muds. I have not got stuck in the mud since then. And I have tried. Just waiting for snow this year now. They are a bit noisy, but it beats the laughter of your friends when you say you were pulled out by a Landy. Oh, soft. 1.2-1.4 bar depending what size you fit....
Dylan, which BFG muds have you got?
Worry about the things you can do something about, If you can't don't worry.
Live life to the fullest with no regrets.
User avatar
jagermeister
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 174
Joined: Mon Nov 22, 2010 1:45 pm
Town: Postmasburg Kalahari
Vehicle: 2012 Hilux D4D D/Cab 4x4 XGS Full suspension Long range tank Onca Front and Rear Bumpers 12000 Winch Roof Rack Light Bars Snorkel Rock Sliders
Real Name: Shawn
Club VHF Licence: X 90

Re: Wat werk die beste in modder

Post by jagermeister »

My Muds werk baaaaaie goed vir my maar ek sal die idee altyd in gedagte hou.
:yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo: :yahoo:
ImageImageImageImageImage
Post Reply

Return to “Open Discussion”