Nampo 2011 - 17 to 20 May

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by Modder »

Wie van julle gaan Nampo toe die jaar?

Die 18de Mei is mos nou vakansiedag vir die munisipale verkiesing. :dance1:

Ek dink dit is 'n goeie idee om daai dag by Nampo te spandeer en net te sorg dat jy terug is om jou kruise te maak vir wat dit mag werd wees.
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by OOOOMS »

Sal beslis plan maak om weer die jaar deur te gaan :thumbup:
User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by Modder »

Hier is die link na die site vir meer info:

http://www.grainsa.co.za/nam_index.php" onclick="window.open(this.href);return false;
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by ToyX4 »

Jip, ek gaan die jaar. Het laasjaar gemis. Eintlik gaan ek net elke 2e jaar.
ImageImage
Image
User avatar
Modder
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
Town: West Rand
Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
Real Name: Alec

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by Modder »

Ons gaan sommer erens daar oorslaap op die 17de sodat ons vroeg op die 18de daar kan wees.

Ek dink dit gaan 'n besige dag daar wees omdat dit nou 'n vakansiedag is.
Sien die toegang is ook R10 duurder op die 18de, die manne sal ook skep waar hulle kan ne!
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by OOOOMS »

Ek mis dit nie....al weet ek bogger-all van beeste af nie, is dit nice om na te gaan kyk :lol: :lol: :lol:

En natuurlik al die stallestjies en kos :thumbup: :thumbup: :thumbup:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by ToyX4 »

Ek gaan net nie die 18e nie, dit gaan n vertrapping wees.
ImageImage
Image
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by Traveler »

Modder wrote:Ons gaan sommer erens daar oorslaap op die 17de sodat ons vroeg op die 18de daar kan wees.

Ek dink dit gaan 'n besige dag daar wees omdat dit nou 'n vakansiedag is.
Sien die toegang is ook R10 duurder op die 18de, die manne sal ook skep waar hulle kan ne!
Jy sal gelukkig wees om nou nog blyplek daar te kry.

Na 15 jaar nie 1 keer te mis nie en om daar te moes werk vir 10 jaar het ek genoeg gehad. Het nou al die weersomstandighede gesien wat Bothaville kan opdis gedurende Mei. Mark, jy is nogal op die bol met die kos; die kosstalletjies maak baie meer geld as die toegangshekke.

Geniet dit ouens.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
000MSS
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 159
Joined: Wed Oct 21, 2009 9:09 am
Town: Western Cape
Vehicle: Anything i want :)
Real Name: Marco
Location: Sedgefield

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by 000MSS »

OOOOMS wrote:Ek mis dit nie....al weet ek bogger-all van beeste af nie, is dit nice om na te gaan kyk :lol: :lol: :lol:

En natuurlik al die stallestjies en kos :thumbup: :thumbup: :thumbup:

I think ill go with you :beach: :beach: :beach: :beach:
ONE LIFE! DRIVE A TOYOTA!

DUST IS A DIFFERENT KIND OF STATUS SYMBOL!!!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by OOOOMS »

000MSS wrote:
OOOOMS wrote:Ek mis dit nie....al weet ek bogger-all van beeste af nie, is dit nice om na te gaan kyk :lol: :lol: :lol:

En natuurlik al die stallestjies en kos :thumbup: :thumbup: :thumbup:

I think ill go with you :beach: :beach: :beach: :beach:
No problem :wink2:
User avatar
Mammabeer
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 302
Joined: Fri Sep 12, 2008 7:53 pm
Town: Sasolburg
Vehicle: Suzuki SJ410 (Grietje)
Real Name: Mamma Beer

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by Mammabeer »

Hmm....moet nou net aan 'n skelm plan begin dink om verlof te kry .......OF ek moet my baas oortuig ons groep het die outing na Nampo nodig vir werk :twisted: :twisted: :twisted: ...... ok hoe sit 'n mens environmental management en NAmpo bymekaar.....????
User avatar
Stef
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3125
Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '98 LTD
Real Name: Stefan
Club VHF Licence: X107

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by Stef »

Landbou is mos die envrionment :twisted:

Julle moet gaan om julleself te vereenselwig met hoe belangrik julle werk is in terme van voedsel sekuriteit..jy weet met al die gemors in die grondwater en so aan... en hoe julle kan uitreik om 'n beter lewe te verseker vir almal :mrgreen:

Jislaaik, miskien moet julle 'n laat registrasie oorweeg vir die verkiesing :lol:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by OOOOMS »

Ek oorweeg om Dinsdag of Donderdag te gaan?

Piet - Bishwacker, sal vir jou kom kuier daar by die baan, sal jou rooi wa soek, daarin begin krap...seker jy sal vinnig daar wees :lol: :lol: :lol:
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by Bushwacker »

OOOOMS wrote:Ek oorweeg om Dinsdag of Donderdag te gaan?

Piet - Bishwacker, sal vir jou kom kuier daar by die baan, sal jou rooi wa soek, daarin begin krap...seker jy sal vinnig daar wees :lol: :lol: :lol:
Ek watch jou :acute:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by OOOOMS »

Toe besluit om die crowds te join vandag, maar was baie lekker! Eintlik het mens 2 dae nodig om deur als te gaan :!:

Traffic was hectic, for some!
Nampo 080 (Medium).jpg
Nampo 002 (Medium) (2).jpg

Show grounds:
Nampo 081 (Medium).jpg


Toe sien ek die lorrie...looi lorrie :!:
Nampo 013 (Medium).jpg
Nampo 006 (Medium).jpg
:laugh2: :laugh2: :laugh2: Bumper sticker.... :laugh2: :laugh2: :laugh2:
Nampo 008 (Medium).jpg
Nampo 012 (Medium).jpg
Nampo 014 (Medium).jpg
Toe loop ek die eienaar raak..... :lol: :lol: :lol: Piet 'Bushwacker', daai wa van jou is te pragtig :thumbup: :thumbup: :thumbup: Ek het vir jou 'n koper :thumbup: EK!
Nampo 017 (Medium).jpg
Piet - 'Bushwacker' en Jaco - Spartan.....check my goodies... :lol: :lol: :lol:
Nampo 016 (Medium).jpg
Nice om 'n paar bekendes raak te loop :thumbup:

Sal ek weer gaan? Beslis maar volgende jaar vir twee dae en sal oorslaap :thumbup:
User avatar
AM Racing
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1214
Joined: Thu Apr 01, 2010 9:30 am
Town: East London
Vehicle: Range Rover Classic V8
Real Name: Dylan
Location: East London

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by AM Racing »

Is too beautiful.....
ImageImageImage
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by ToyX4 »

Ek stem Mark. Om jou tyd te vat om als te sien, is 2 dae beslis nodig. Ek het nie eers by die 4x4 baan uitgekom nie, want net 3 goed wat ek vir die boerdery beplan het my amper die heeldag besig gehou. Hel, ek het nie eers by die biertuin n draai kon maak nie.

Ons gaan miskien Vrydag weer.
ImageImage
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by OOOOMS »

ToyX4 wrote:Ek stem Mark. Om jou tyd te vat om als te sien, is 2 dae beslis nodig. Ek het nie eers by die 4x4 baan uitgekom nie, want net 3 goed wat ek vir die boerdery beplan het my amper die heeldag besig gehou. Hel, ek het nie eers by die biertuin n draai kon maak nie.

Ons gaan miskien Vrydag weer.
Jy's Lucky :thumbup: Lyk my jy het jou hoenders nou mooi geleer self eet :blushing:
User avatar
Spartan
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2384
Joined: Tue Feb 24, 2009 12:02 pm
Town: Vanderbijlpark
Vehicle: 98 LTD Hilux 4x4 SFA, 2JZ GE L6 VVT-i 3.0i, Bilstein shox, OME and a Land Cruiser 79 series
Real Name: Jaco
Location: Jwaneng, Botswana

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by Spartan »

Mark jy is n stoutgat, ek het nie eers gesien jy neem n foto nie :boss:
MOBILITATE VINCERE
Spartan
ImageImageImageImageImageImageImage
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by OOOOMS »

Ek weet :lol: :lol:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by Mud Dog »

OOOOMS wrote:Ek weet :lol: :lol:
.... dat jy 'n stoutgat is, of dat Jaco nie gesien het nie? .... of biede?? :D:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by OOOOMS »

Mud Dog wrote:
OOOOMS wrote:Ek weet :lol: :lol:
.... dat jy 'n stoutgat is, of dat Jaco nie gesien het nie? .... of biede?? :D:
Beide.... :yahoo: :yahoo: :yahoo:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by Mud Dog »

Jy WEET mos!! :laugh2: :laugh2:
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
MORNE
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 165
Joined: Mon May 05, 2008 8:49 am
Town: Durbanville
Vehicle: Isuzu E/cab 3.0 D-tec
Real Name: Morne

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by MORNE »

Enige fotos van die FJ Cruiser of die nuwe Ford bakkie ?
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by OOOOMS »

So:
Nampo 070 (Medium).jpg
Jammer verkeerde jaar model...... :oops: :oops: :oops:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by OOOOMS »

Hier is hy, die Ford,
2011-ford-ranger-2.jpg
2011-ford-ranger-2.jpg (63.83 KiB) Viewed 2842 times
2011-ford-ranger-1.jpg
2011-ford-ranger-1.jpg (69.33 KiB) Viewed 2842 times
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by The Legend »

Mark
Hoe het ek dit dan nou met jou,dat jy wragtig n Ford prentjie op die Toyota forum sit :?Daai bakkies is mos net n geleentheid:evil: :evil:
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by OOOOMS »

Lollie wrote:Mark
Hoe het ek dit dan nou met jou,dat jy wragtig n Ford prentjie op die Toyota forum sit :?Daai bakkies is mos net n geleentheid:evil: :evil:
Nee wat ek's nie bekommerd nie....ry een en dan more trade hulle dit weer in....teen 'n moebiese verlies.... :lol: :lol: :lol:
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by The Legend »

OOOOMS wrote:
Lollie wrote:Mark
Hoe het ek dit dan nou met jou,dat jy wragtig n Ford prentjie op die Toyota forum sit :?Daai bakkies is mos net n geleentheid:evil: :evil:
Nee wat ek's nie bekommerd nie....ry een en dan more trade hulle dit weer in....teen 'n moebiese verlies.... :lol: :lol: :lol:
Vertel my,Ek betaal nog steeds skoolgeld op my 2.5 TDI Ranger 4x4 wat ek op my Jetta ingeruil het.M@#rse knock gevat op trade in.Kort en lank van die storie.Ford het geen 2de handse waarde nie.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by ToyX4 »

Mark, wie het daai foto geneem van die Ford? Ek en Yolandi is op daai foto.
Ek het n hoed op en die blou GS hemp
ImageImage
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by OOOOMS »

Riaan, my kamera lens is nou stukkend..... :tongue:
User avatar
ToyX4
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2834
Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
Town: Ottosdal
Vehicle: Rocky's
Real Name: Riaan
Location: Wes Transvaal

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by ToyX4 »

Ha ha. Dit kon nie jy wees nie, want ek was Dinsdag daar en jy was Woensdag daar.

Ek pas mooi by daai Ford. My Hilux sal een van die dae te koop wees.....
ImageImage
Image
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Nampo 2011 - 17 to 20 May

Post by Bushwacker »

Dis waar my Hilex die hele week geslaap het soos 'n weer-haan. Die een kant is 29 grade skuins, en die ander kant is 43 grade. Natuurlik het ek van altwee kante af opgery.
Dit was 'n heerlike week saam met Andre Botha van Just 4x4 adventures wat die baan beplan het, en Elza Thiart, 'n vryskut motorjoernalis wat die aankondigings gedoen het.
Ek het namens Bundu outdoor centre my Hilex daar gehad as recovery vehicle, en gehelp op die baan.
Daar was 25 voertuie wat die baan gebruik het om die crowd te probeer impress.
Attachments
nampo5.jpg
nampo4.jpg
nampo3.jpg
nampo2.jpg
nampo1.jpg
Post Reply

Return to “Open Discussion”