Storage systems

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Storage systems

Post by Borntofish »

Ek is besig om beplanning te doen vir n Storage sisteem vir my bakkie. Die yskas staan nou reg agter teen aan die bak. Wat bere julle agter die yskaste?
Kom julle van die kant af in by die canopie om daar goed te stoor?

Of moet die tray waarop die yskas staan al die pad uit trek om die goed agter te kan bykom?
Post Reply

Return to “Open Discussion”