Net 3 slapies.....
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Net 3 slapies.....
Wel, donderdag aand tel nie, want ek gaan nie kan slaap nie. Sukkel nou even om te slaap.
Vrydag oggend 1 uur, vat ons die pad Namibia toe. Oupa se petroltanks is vol, en sy nuwe rugsakkie is gelaai. Vandag het hy n lekker diens gekry, en als gecheck en weer gecheck.
As als goed gaan, is ons so by die 20ste Aug terug by die huis.
Hier het ek gevoel hoe voel die ekstra gewig op die dak. Moes my grondseile, tent, ekstra spaarwiel en gazebo op die dak laai, want ek het gedink ek is slim toe ek n 74L dubbel deur vrieskas koop. Die ou vat baie plek, en die SFA se bak is klein.

- Toerboer
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 319
- Joined: Sun Oct 04, 2009 6:03 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: 3.0 D4D 4X4 DC, lr
- Real Name: Marius
Re: Net 3 slapies.....
Hi Riaan,
Oupa lyk baie mooi met al die dingetjies op hom.Lank laas gehoor van jou.Julle moet elke oomblik geniet,dis ver,maar baie lekker.
Hoop julle kan oupa se neus bietjie hier na ons kant toe draai en kom kuier,maar gaan hou nou eers lekker vakansie.
Groete vir mamma en die dogters.
Die Smitte.

Eish Riaan, julle moet dit geniet en asb nie jaag nie, die plek is awsome geniet elke oomblik en kom veilig tuis
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: Net 3 slapies.....
Geniet dit Riaan en mooi ry. Mr. Green staan die keer vir jealousy hoor.
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12695
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Net 3 slapies.....
Enjoy it Riaan!!
Drive safely and get home safely.
-F_D
Drive safely and get home safely.
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
-
- Monster Truck
- Posts: 5268
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Net 3 slapies.....
Enjoy!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29856
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Net 3 slapies.....
Veilige rit soontoe en t'rug! Geniet dit ten volle!
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Net 3 slapies.....
Veilig ry en laat weet as ek kan help met iets.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Net 3 slapies.....
Dankie Marius. Ons moet n kuier reel. Dalk sommer n naweek daarvan maak!Marius Smit wrote:Hi Riaan,
Oupa lyk baie mooi met al die dingetjies op hom.Lank laas gehoor van jou.Julle moet elke oomblik geniet,dis ver,maar baie lekker.
Hoop julle kan oupa se neus bietjie hier na ons kant toe draai en kom kuier,maar gaan hou nou eers lekker vakansie.
Groete vir mamma en die dogters.
Die Smitte.
Jaag??? Ek het gese ek ry met Oupa, ne?OOOOMS wrote:Eish Riaan, julle moet dit geniet en asb nie jaag nie, die plek is awsome geniet elke oomblik en kom veilig tuis
Dankie Manne. Ek is seker ons gaan dit geniet.
Ek kyk uit vir jou Trevor. Sal jou ingedagte hou as ek hulp benodig, dankie!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Net 3 slapies.....
Riaan ek sien Oupa staan skoon skuins soos hy gelaai is... Versigtig ry en neem baie fotos..
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Low Range 4WD
- Posts: 247
- Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
- Town: Heidelberg GP
- Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
- Real Name: Rikus
- Location: Heidelberg GP
Re: Net 3 slapies.....
Riaan, jou gelukkige b.....(moderators kyk vir my!!)
Maar ek's die keer nie so baie jaloers nie want Maandag ry ek ook so bietjie berg-toe, see-toe, wildtuin-toe, da'n-toe, soon-toe en dan eers die 29e huis-toe
Maar ek's die keer nie so baie jaloers nie want Maandag ry ek ook so bietjie berg-toe, see-toe, wildtuin-toe, da'n-toe, soon-toe en dan eers die 29e huis-toe
- Pietman
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 289
- Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
- Real Name: Pieter
Re: Net 3 slapies.....
Hi Riaan
Geniet die trip . Ons ry Vrydag rivier toe.
Groetnis
Piet
Geniet die trip . Ons ry Vrydag rivier toe.
Groetnis
Piet
EX ALTO VINCIMUS
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1021
- Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: Prado 120 VX
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: B35
- Location: Cape Town
Re: Net 3 slapies.....
Geniet dit!!! Nam is beste
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 837
- Joined: Sat Oct 16, 2010 11:00 pm
- Town: Centurion
- Vehicle: Hilux Raider SFA met 7M-GE engine
- Real Name: Everdt
Re: Net 3 slapies.....
Dit kan net lekker wees veilig ry
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Net 3 slapies.....
HEELTEMAAL te jaloers om jou nou geluk te wens ....
maar GENIET dit in elk geval ! :)
maar GENIET dit in elk geval ! :)
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Net 3 slapies.....
Hi Riaan
Be safe and enjoy!
Daai slaapies can be very long as they draw closer -
Some anti-freeze (Castle Lites) will help in this case -
Be safe and enjoy!
Daai slaapies can be very long as they draw closer -
Some anti-freeze (Castle Lites) will help in this case -
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

- Modder
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Fri Jan 14, 2011 10:35 pm
- Town: West Rand
- Vehicle: 2009 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4
- Real Name: Alec
Re: Net 3 slapies.....
Lekker man. Geniet!
Jy moet bietjie jul roete en die plekke waar julle oorgebly het vir ons gee as julle terugkom.
O ja, en baie fotos...
Jy moet bietjie jul roete en die plekke waar julle oorgebly het vir ons gee as julle terugkom.
O ja, en baie fotos...
''Life is an adventure! Cheers!'' - Kingsley Holgate
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
Born to hunt, forced to work!
My hart is die bosveld, maar my gat is in die stad!!!
- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: Net 3 slapies.....
Riaan, ry versigtig en kom veilig terug. Geniet die trippie - ek is groen van jaloesie
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Net 3 slapies.....
Enjoy Riaan,have a safe trip,bring Oupa back in one piece.
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Net 3 slapies.....
Ons is terug, so uur terug by die huis aangekom na oor die 6000km. Ek nou lekker moeg en gaan nou inkruip. Sal teen die naweek n trip report saamstel
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Net 3 slapies.....
Bly om te hoor julle is veilig terug. Sien uit na die report en fodies
To God be the glory
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Net 3 slapies.....
Very well, just one little mishap with the handbrake. Otherwise no problems!zepplin wrote:Did Oupa behave?
DankieNiel wrote:welkom terug
Sal so gou moontlik post. Net eers vir n slag werk!CasKru wrote:Bly om te hoor julle is veilig terug. Sien uit na die report en fodies
- Family_Dog
- Moderator
- Posts: 12695
- Joined: Tue May 22, 2007 10:09 am
- Town: Klerksdorp
- Vehicle: Hilux DC SFA, Hilux 2.7 DC, Hilux 2.7 SC, Prado 95 VX
- Real Name: Eric
- Club VHF Licence: HC101
- Location: Klerksdorp, NW
- Contact:
Re: Net 3 slapies.....
Welcome back Riaan!
-F_D
-F_D
White Fang: 1999 2.7i DC Raider 4x4
Bull Dog: 1987 4Y-EFI 2.2 DC 4x4
Pra Dog: 1998 Prado VX 3.4
Hound Dog: 2000 2.7i SC 4x4
One Staffie, One Jack Russell, One Ring Neck Screecher, 17 Fish of questionable heritage
Re: Net 3 slapies.....
Welkom terug, Riaan and famielie
Little mishap ith the handbrake...........?
Did it work
Little mishap ith the handbrake...........?
Did it work
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Net 3 slapies.....
OK, I lied, I had to tow him back to Ai Ais.....zepplin wrote:Did Oupa behave?
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: Net 3 slapies.....
dankie, ha ha! Nee, die tensioner thingy in die drom het gebreek.OOOOMS wrote:Welkom terug, Riaan and famielie
Little mishap ith the handbrake...........?
Did it work
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Net 3 slapies.....
moet asb nie dat werk inmeng met die trip report nie. :)
- FUDGES
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 651
- Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
- Town: Kempton Park
- Vehicle: D4D 3.0l
- Real Name: A.J.
Re: Net 3 slapies.....
Ja nee ek stem kom kom ons wag.ChrisF wrote:moet asb nie dat werk inmeng met die trip report nie. :)
- Donkey
- Monster Truck
- Posts: 5132
- Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
- Town: Johannesburg
- Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
- Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
- Club VHF Licence: X122
Re: Net 3 slapies.....
Good to hear you guys are back safe. Will wait on the pics.
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!
2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)
- Johannes van die See
- Monster Truck
- Posts: 2194
- Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm
Re: Net 3 slapies.....
Kom tjom, daai trip report asb, die hoenes is raait man.
Ek gaan Desember saam 000MS Nam toe en kanie wag nier!
Ek gaan Desember saam 000MS Nam toe en kanie wag nier!
- The Legend
- Monster Truck
- Posts: 3558
- Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
- Town: Kempton Park
- Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
- Real Name: Dawie
- Club VHF Licence: X93-
Re: Net 3 slapies.....
Johannes,Johannes van die See wrote:Kom tjom, daai trip report asb, die hoenes is raait man.
Ek gaan Desember saam 000MS Nam toe en kanie wag nier!
Al wat ek weet jy gaan die lekkerste brekkie nog ooit proe wanneer Rita/Koos dit maak.Julle moet dit geniet.Vat jou stok saam en gaan maak n lyntjie nat en daai koue Namibiese water.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”