Sondag middag trippie
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Sondag middag trippie
Sondag middag trippie..
Het Sondag middag 15:30 besluit om bietjie met die lux 'n draai te gaan ry (ons son sak mos eers 19:30).Het nie regtig geweet waarheen om te ry nie en het toe gou op T4A gekyk wat is daar om te doen of sien naby Tsumeb. Het toe gesien daar is 'n Boab tree so 110 kilos van ons af Tsintsabis se kant toe. Gou paar goetertjies in die cooler box gepak, petrol getap en gery. Het besluit om die teerpad 'n skip te gee(Dankie George, daai Memory kaart werk 100%) en die eerste grondpad afdraai te vat. Was 'n baie lekker pad met baie dinge en wild om te sien. Die 2 seuns wou eers nie saam ry nie want hulle was nie lus om so ver te ry om net 'n boom te sien nie, en op die einde was hulle die 2 wat nie wou huistoe gaan nie.
So paar fotos van ons uitstappie. Die fotos lyk mooi as hulle groot is, verloor as mens dit resize vir die forum, maar julle sal darem kan sien.
Om by die boom te staan is heel anders as wat jy na 'n foto kyk...nie dieselfde nie.

Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- scout
- Low Range 4WD
- Posts: 199
- Joined: Sat Nov 05, 2011 10:45 am
- Town: White River
- Vehicle: 91 Hilux dc -pro comp , arb bb , winch , 33'' muds
- Real Name: Jonathan
Re: Sondag middag trippie
dis mos wat moet gebeur op 'n sondag
goeies om altyd onthou te word
goeies om altyd onthou te word
" Yes I know we are lost , but we are making good time "
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Sondag middag trippie
die res
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
Re: Sondag middag trippie
Nice, ek bewonder my altyd aan die pragitge bome
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Sondag middag trippie
Dit lyk nou al te lekker.Moet nice wees om sommer sulke paadjies naby jou te he
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Sondag middag trippie
Mooi Trevor! Ek wonder hoe oud skat hulle daai boom te wees.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Sondag middag trippie
Very nice!
- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Sondag middag trippie
baie mooi fotos, ek sal natuurlik soos n badprop pas daar waar hulle 3 staan tussen die bome
- Gideonvanzyl
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 546
- Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
- Real Name: Gideon
Re: Sondag middag trippie
lekker man Trevor, Namibia is darem maar 'n mooi land
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Sondag middag trippie
Ek is nou maar eers 9jaar in Namibia, mis soms S.A, maar ek ruil hierdie "vryheid" vir niks nie!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: Sondag middag trippie
Great pics Trevor,wish my backyard looked like that
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!