Kies jou gunsteling 4x4 program
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Kies jou gunsteling 4x4 program
My keuse is Safari 4x4 roetes rede daarvoor dis in my taal prakties en eenvouding en gaan presies oor wat die naam sê 4x4 roetes.
Ek hou ook van hoe daar verskillende roetes gewys word asook hoe Andre jou wys van regte en verkeerde lyne.
Dit is 'n baie goeie program met baie inligting oor elke aspek van 4x4 die voertuig,verblyf, roete en omgewing.
Hy vertel jou presies waar hy ry en vertel jou van die plek en noem pryse van verblyf waar van toepassing.
Waarvan ek nie hou nie is dat hy meeste van die tyd met selfde voertuig ry, sal nice wees as hy elke keer iets anders gebruik of so elke 4 de episode iets anders ry solank dit toyota is. en dalk iets meer standaards gebruik soos die normale ou sal koop.
Take a deap breath is nou nie my favourite nie die aanbieder is droog en vervelig hy gryp nie jou aandag nie en sy manier van aanbied is net so vervelig.
Daar word min gewys oor die roetes wat hy ry en neem homself meestal af in die kar praat glad nie veel oor die voertuie nie of as hy doen is dit maar iets wat meeste van ons klaar weet dis asof dit maar net een van daai low budget programme is.
My heel gunsteling natuurlik is VOETSPORE ka nnie wag om die nuwe seisoen te kry nie gan eerste in die ry staan vir my dvd's!!!Het elke seisoen op dvd behawle die nuwe een waarmee hulle besig is

- Rieks
- Low Range 4WD
- Posts: 131
- Joined: Wed Sep 16, 2009 10:11 am
- Town: Outjo
- Vehicle: 3.0 D4D
- Real Name: Rian
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Voetspore en dan Safari 4x4. Ek hou van Andre se aanbieding.
Andrew St. Pierre White irriteer my bietjie deesdae
Andrew St. Pierre White irriteer my bietjie deesdae
-
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 406
- Joined: Mon Nov 09, 2009 8:52 am
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2002 face lift KZ-TE DC. Mod’s / dual batter - kinda ;) / Active suspension / Intercooler / free flow / ECU Chip / sports flow air filter
- Real Name: Martin
- Location: Pretoria
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Ek het nie meer DSTV nie - maar dit was Safari 4x4.
Andre is soos genuine.
Ek sien hulle gaan weer 'n manne 4x4 naweek hou saam met die kerk.
Andre is soos genuine.
Ek sien hulle gaan weer 'n manne 4x4 naweek hou saam met die kerk.
One Africa, One Hilux needed :)
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
het jy al 'n "Ontmoeting met tyd-Jan Joubert" gesien.Dit was baie goed
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Nope nog nooit gesien of daarvan gehoor niegeorge wrote:het jy al 'n "Ontmoeting met tyd-Jan Joubert" gesien.Dit was baie goed
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Die oompie was 'n groot gees in die 4x4 wereld veral in namibie.SWARTLUX wrote:Nope nog nooit gesien of daarvan gehoor niegeorge wrote:het jy al 'n "Ontmoeting met tyd-Jan Joubert" gesien.Dit was baie goed
Hier is een van sy boeke.http://www.kalahari.com/books/4-x-4/632/686172.aspx
Hys ongelukkig 'n paar jaar terug vermoor. Hy was 'n bron van inligting veral oor Namibie.
Die program gaan oor sy trippies in Namibie.in sy Hilux SFA
Ek sal wat wil gee om daai reeks te kan kry
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
george wrote:Die oompie was 'n groot gees in die 4x4 wereld veral in namibie.SWARTLUX wrote:Nope nog nooit gesien of daarvan gehoor niegeorge wrote:het jy al 'n "Ontmoeting met tyd-Jan Joubert" gesien.Dit was baie goed
Hier is een van sy boeke.http://www.kalahari.com/books/4-x-4/632/686172.aspx
Hys ongelukkig 'n paar jaar terug vermoor. Hy was 'n bron van inligting veral oor Namibie.
Die program gaan oor sy trippies in Namibie.in sy Hilux SFA
Ek sal wat wil gee om daai reeks te kan kry
George,
Lyk my die is die manne wat die produksie op die program gedoen het dalk het hulle dit op dvd beskikbaar?
Hier is hulle kontak besonderhede http://www.photosofafrica.com/contact.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Dink so, was Trix Pienaar nie die aanbieder nie? Het een episode gesien waar hulle ou karre in die woestyn gekry het en stasie huise langs die ou spoorlyn...of so ietsgeorge wrote:het jy al 'n "Ontmoeting met tyd-Jan Joubert" gesien.Dit was baie goed
Voetspore is maar meer overlanding IMO maar kyk dit so elke nou en dan; hou ook van Safari 4x4 roetes, mens kom te wete van plekke hier op ons voorstoep wat mens nie eers geweet het bestaan nie. Dinks juis die episode gister was op 'n lekker plek..Thaba Moi in die Waterberge
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Dink so, was Trix Pienaar nie die aanbi ... of so iets
jip dis die een
jip dis die een
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- robvan87
- Low Range 4WD
- Posts: 174
- Joined: Fri Jul 10, 2009 9:03 pm
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 1987 Hilux, NudgeM Bar, ProComp 4" Lift, 33" Hankook Dynapro MT's
- Real Name: Robert
- Location: Nelspruit
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Ek geniet Safari 4X4 Roetes baie maar Voetspore is meer in my lyn, sal graag so overlanding trip wil doen een dag!!!
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Het hom gesien ja lyk baie lekker!Moet dalk die manne vra om die volgede gtg daar te hou?Stef wrote:Dink so, was Trix Pienaar nie die aanbieder nie? Het een episode gesien waar hulle ou karre in die woestyn gekry het en stasie huise langs die ou spoorlyn...of so ietsgeorge wrote:het jy al 'n "Ontmoeting met tyd-Jan Joubert" gesien.Dit was baie goed
Voetspore is maar meer overlanding IMO maar kyk dit so elke nou en dan; hou ook van Safari 4x4 roetes, mens kom te wete van plekke hier op ons voorstoep wat mens nie eers geweet het bestaan nie. Dinks juis die episode gister was op 'n lekker plek..Thaba Moi in die Waterberge
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
George,ek het die ou gemail oor die Ontmoeting met tyd series hier is sy antwoord op my epos:george wrote:Die oompie was 'n groot gees in die 4x4 wereld veral in namibie.SWARTLUX wrote:Nope nog nooit gesien of daarvan gehoor niegeorge wrote:het jy al 'n "Ontmoeting met tyd-Jan Joubert" gesien.Dit was baie goed
Hier is een van sy boeke.http://www.kalahari.com/books/4-x-4/632/686172.aspx
Hys ongelukkig 'n paar jaar terug vermoor. Hy was 'n bron van inligting veral oor Namibie.
Die program gaan oor sy trippies in Namibie.in sy Hilux SFA
Ek sal wat wil gee om daai reeks te kan kry
Good day Brian,
the copyright sits with SABC i can not help you sorry...
but here is some free to watch meanwhile ...
http://www.youtube.com/playlist?list=PL ... ature=plcp" onclick="window.open(this.href);return false;
So eintlik sê hy jy kan maar vergeet om dit ooit op dvd te kry want om iets by SABC te kry dink ek is onmoontlik
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Dankie vir die moeite. Sien nie iets op YT nie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Het ook nie iets daar gesien oor dit niegeorge wrote:Dankie vir die moeite. Sien nie iets op YT nie
-
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 855
- Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
- Town: Pretoria-Mayville
- Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
- Real Name: Marius
- Location: Pretoria
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Voetspore jy weet mos!!!En dan safari4x4
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Lyk my niemand hou regtig van Andrew White St Pierre se program nie
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Nee...die ou irriteer my effens met die manier wat hy praat, maar ek moet sê die trip wat hy gedoen het om die oorsprong van daai rivier (kan nou nie onthou watter een nie) te kry,was nogal interessant.
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: Kies jou gunsteling 4x4 program
Ek dink dit is meeste se gevoel oor die program daai ou is erg iriterend en droog!Stef wrote:Nee...die ou irriteer my effens met die manier wat hy praat, maar ek moet sê die trip wat hy gedoen het om die oorsprong van daai rivier (kan nou nie onthou watter een nie) te kry,was nogal interessant.
Ek dink dit was die Zambesi rivier