HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Kyk die is nie n mooi prentjie nie Voor en na die ongeluk.
Last edited by rood on Fri May 18, 2012 7:55 pm, edited 2 times in total.
Re: HARTSEER!!!!
Aggenee Rood.......
Hoop nie iemand is beseer nie?
Hoop nie iemand is beseer nie?
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: HARTSEER!!!!
Gelukkig nie, n safety belt is daar vir n doel.
- Jaco Versfeld
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 803
- Joined: Tue Oct 14, 2008 2:56 pm
- Town: Western Cape
- Vehicle: Moms Taxi, 2001 Prado (The Barbie Cruiser)) Sold - Mufasa: '86 Hilux DC 4Y EFI
- Real Name: Jaco
- Club VHF Licence: X69
- Location: Fairland
- Contact:
Re: HARTSEER!!!!
Die Brahman het seker ook seer gekry?
OOOOMS wrote:Aggenee Rood.......
Hoop nie iemand is beseer nie?
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: HARTSEER!!!!
Eish... bly niemand het seer gekry nie. Wat het gebeur as ek mag vra?
To God be the glory
- Tokkie
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 331
- Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
- Real Name: Zak
- Contact:
Re: HARTSEER!!!!
Hoop die Brahman is ok
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: HARTSEER!!!!
Nie lekker nie. Bly julle is okay!
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'
- SWARTLUX
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 891
- Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
- Town: Gauteng
- Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
- Real Name: Brain
- Location: Les Marais, Pretoria
Re: HARTSEER!!!!
Eish sad!Poor hilux and poor bull
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: HARTSEER!!!!
Ek het beheer verloor oor die bakkie nadat die bul uit wou spring, en toe die voorwiel die grond raak toe is dit verby, Ja die Bul is fine, terloops, die snorkels is regtig sterk, die een op my bakkie het nie eers gebreuk nie, net n paar skrapies op.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: HARTSEER!!!!
Het self al so iets beleef...in ons geval was die bakkie se agterent te lig en die trailer het die bakkie laat side step...
- scout
- Low Range 4WD
- Posts: 199
- Joined: Sat Nov 05, 2011 10:45 am
- Town: White River
- Vehicle: 91 Hilux dc -pro comp , arb bb , winch , 33'' muds
- Real Name: Jonathan
Re: HARTSEER!!!!
dis nooit lekker nie
was die bul nog op die wa of het julle hom klaar afgelaai?
as hy op was het hy seker nie geweet wat hom tref nie , daai wa het darm ordentlike tralies op.
Hoop die versekering sort jou gou uit.
Sterkte
was die bul nog op die wa of het julle hom klaar afgelaai?
as hy op was het hy seker nie geweet wat hom tref nie , daai wa het darm ordentlike tralies op.
Hoop die versekering sort jou gou uit.
Sterkte
" Yes I know we are lost , but we are making good time "
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: HARTSEER!!!!
Bly julle is fine. Jammer oor die bakkie maar dit kon baie erger gewees hetrood wrote:Ek het beheer verloor oor die bakkie nadat die bul uit wou spring, en toe die voorwiel die grond raak toe is dit verby, Ja die Bul is fine, terloops, die snorkels is regtig sterk, die een op my bakkie het nie eers gebreuk nie, net n paar skrapies op.
To God be the glory
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: HARTSEER!!!!
Ai dis nie lekker nie bly julle is alraait.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: HARTSEER!!!!
Bly julle is oraait, baie jammer oor die trokkie. As dit my trokkie was daai sou die bul moes maak dat hy wegkom na die ongeluk.
Nou het die snorkels darem 'n stress toets ook deurgegaan, dankie vir daardie verslaggie, dit is goed om te weet.
Nou het die snorkels darem 'n stress toets ook deurgegaan, dankie vir daardie verslaggie, dit is goed om te weet.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

Ons het ook dikwels beeste (meesal Brahmane :!: ) geskuif met 'n dubbel-as sleepwa agter die KZ-TE en later die Cruiser; ons 1ste mod op die sleepwa was om te verhoed dat hulle bo kan uitklim :!: :wth: Die mees uitdagende gedeelte soms was om die diere in die sleepwa te kry - dit het my gedeeltelik genees van met Brahmane boer, veral rooi Brahmane
Die mees interessante trip was om 3 pare volwasse volstruise in dieselfde sleepwa gelaai (met 'n home-made drukgang) en vervoer te kry :!: Het nou nog letsels oor van 'n latere onderonsie met 1 van daai einste volstruis mannetjies :wth:
Bly om te verneem almal het ongedeerd daarvan afgekom - prys die Here :!:

- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: HARTSEER!!!!
BLY julle is okay .... dit kon baie lelik uitgedraai het.
Piet as dit met my gebeur het, het ons vanaand STEAK gebraai !!
Piet as dit met my gebeur het, het ons vanaand STEAK gebraai !!
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: HARTSEER!!!!
Verkoop daai Brahmane en koop Borane. Jy sal nooit weer sukkel met "springers" nie.
Bly jy is nie beseer. Waar is die bul nou?
Bly jy is nie beseer. Waar is die bul nou?
-
- Low Range 4WD
- Posts: 247
- Joined: Wed Oct 29, 2008 2:21 pm
- Town: Heidelberg GP
- Vehicle: 2011 Hilux D4D D/C 4x4 (no mods...yet), Hilux 3.0 KZTE D/C 4x4 with minor mods
- Real Name: Rikus
- Location: Heidelberg GP
Re: HARTSEER!!!!
Eish, sorry om van jou skade te hoor!!
Is die culprit nou al bul-tong?
Is die culprit nou al bul-tong?
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: HARTSEER!!!!
Ek is bly dinge het nie te sleg uit gedraai nie. Ek het eenkeer agter n trok gery waar n Brahman ook brobeer het om bo uit te spring. Gelukkig was die trok se tralies te hoog gewees.
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: HARTSEER!!!!
Wel die Bul was nog op die wa, maar na die rol nie meer nie, hy het net weg geloop teen die pad af en seker so 15 min vir ons gestaan en kyk, toe my vrou daar aankom het sy net gese ons moet hom skiet, en die polisie het ons gekeer. Die bul is nou op n plaas langs die pad waar ons dit by n boer se hek kon in jaag. Nou moet ek nog gaan uitsorteer met die wag wat ek gehuur het vir die dag.
- Johan Kriel
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 623
- Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
- Town: Okahandja
- Vehicle: 2.5 SC 4x4
- Real Name: Johan kriel
- Location: Okahandja
Re: HARTSEER!!!!
Soe!, dis nie mooi nie.
Het eenkeer n stof gat geslaan met n vol sleepkar agter die bakkie, maar gelukkig kon ek die bakkie op sy wiele hou. Hele paar briek merke gehad innie onderbroek.
Ek het die laaste Brahmaan by my met n 30-0bles geskiet. Die goed bulk nie eers soos n bees nie, hy kots net.

Johan Kriel
Legend 50
Legend 50
- TheoF
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 372
- Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
- Town: Mosselbaai
- Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
- Real Name: Theo Fourie
Re: HARTSEER!!!!
Jammer om te hoor maat, bly niemand het seergekry nie.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: HARTSEER!!!!
Wat van jy slag daai bul, dan maak jy lekker biltong en droëwors en verkoop dit aan die forum lede. Op so manier help ons almal om wraak op die bul te neem en jy kan jou bybetaling daaruit te betaal.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: HARTSEER!!!!
Sover ek verstaan is daar geen bybetaling nie, maar sal maar hoor wat gaan gebeur, ek bid dat hulle hom nie sal afskryf nie, het te veel extras op wat hulle nie gaan uitbetaal nie.Gelukkig kon ins die bul by n boer se plaas in jaag, maar more gaan ons hom laat skiet, het n koper gekry wat hom kom haal.
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: HARTSEER!!!!
Net bly almal is ok......sterkte daar.
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: HARTSEER!!!!
Sjoe, nie mooi nie.
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Re: HARTSEER!!!! BESIG MET HERSTEL WERK
Sjoe, soos 'n geraamte......!rood wrote:dis hoe hy nou lyk...
Hopelik vinnag oppi pad, sterkte
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk
baie hartseer om n wa so te sien ....
HOOP hulle kry hom REG.
HOOP hulle kry hom REG.
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk
Dis n Hilux, hulle het baie lewens!
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- Quintin
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 587
- Joined: Thu Oct 22, 2009 5:19 pm
- Town: Umhlanga
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 2 x Diff lock, 33" MT Tyre, Lexus V8, Winch, Bull Bar and Tow bar.
- Real Name: Quintin
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk
en dis hoe hulle lekker houding kry :)
Toyota Fortuner 3.0 D 4 D 4X4 A/T (4 play). Hilux DC 4x4, Lexus 4Lt V8, Mikhem suspension met 50mm lift, 50 mm body lift, Bilstein Shocks extra length, 33" tyre, 8 J rims, 2 x Lockers, Snorkel. (Blou Job) en dan n Peugeot 107 (Quickie).
- Blaps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 382
- Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
- Real Name: Ben
- Location: Olifantsnek
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk
Mmmm.... dit laat my nou dink!
Hoe sterk is STERK?
Hercules ?....
Rambo ? ........
Hulk ? ............
Tarzan ? ............
Nhaaa....HILUX STERK
Hoe sterk is STERK?
Hercules ?....
Rambo ? ........
Hulk ? ............
Tarzan ? ............
Nhaaa....HILUX STERK
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk
Sterkte met die herstel, hoop hy is weer soos nuut as hy klaar is
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk
My bakkie is uiteindelik amper klaar. Sit nou net met die versekering vas oor die linkerkanste deur wat n knak in het, die assesor en die peneelkloppers het die knak nie gesien nie, en nou is daar dispiete om oor dit reg te maak. Wat is die waarde van die bakie as iemand dalk weet, 2 x 4 2006 2.5 D4D, 15090km was in n uitstekende toestand voordat ek hom omgegooi het.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk
Jy vorder mooi!!
-
- High Range 4WD
- Posts: 56
- Joined: Sat Jan 07, 2012 2:11 pm
- Town: Hartbeesfontein
- Vehicle: 2001 Toyota Hilux KZTE 4x4 D/C
- Real Name: SP
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk
Brahmaan-se-kind : doen gestand jou naam. Bly om te hoor jy is darem ok, en natuurlik Brahmaan-se-kind. Dit loop mos rond dat jy nog nie met bees gewerk het as jy nie met Brahman gewerk het nie.
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk - KLAAR!!!!! UPDATE
Update hy is klaar
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Hy Lyk Wiele . . .
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Lyk asof hy nie eers iets oorgekom het nie.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Jacobus
- Newbie
- Posts: 9
- Joined: Wed May 23, 2012 4:37 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: 2009 HILUX 3.0 D4D 4X4
- Real Name: jacobus
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Hartseer, maar darem op pad na herstel,niks lekker nie ek weet,dae voel soos maande.
Sterkte
Sterkte
BORN TO HUNT, FORCED TO WORK!
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Lyk BAIE netjies Rood
Ek weet 'n lorrie wat in 'n ongeluk was voel nooit weer die selle nie, maar jy kan ma rots wees op jou lorrie
Ek weet 'n lorrie wat in 'n ongeluk was voel nooit weer die selle nie, maar jy kan ma rots wees op jou lorrie
- kfxnando
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1706
- Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
- Town: Germiston
- Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
- Real Name: Fernando
- Contact:
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
alls well that ends well!!!
now could maybe be a good time to ask something
and please let me 1st explain, just trying to work out something, as self tow quiet big and heavy, and just wondering, self just not transported big animals
understand that the weight of such a big animal is quiet a big factor
see that its double axil trailer, they are supposed to be more stable
asking?
was it the shifting of the weight of such a big animal that caused the whole shifting?
is it possible that the trailer and the bull weighed more then the bakkie, and when he moved, the heavier weight won? ? have heard of some of those bulls can get very heavy
again just trying to understand and learn as self tow heavy, not trying to be a smart a$$

http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
- Rebel 4x4
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1655
- Joined: Wed Mar 03, 2010 8:28 pm
- Town: Port Elizabeth
- Vehicle: 2020 Toyota Fortuner GD-6 4x4 Auto
- Real Name: Thomas
- Location: Port Elizabeth
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Regtig netjies. Lyk soos 'n nuwe ding. As ek mag vra, hoeveel het dit uit jou sak gekos, en was dit die moeite werd gewees in plaas van om die assuransie geld te vat, en weer so bakkie te koop in dieselfde kondisie soos wat hy was.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Geluk ou Rood, hoe lyk die werk van naby af, is jy tevrede met die herstel werk gedoen?
- rood
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 379
- Joined: Sat Nov 14, 2009 5:52 pm
- Town: Polokwane
- Vehicle: 4LT V6 Prado 120, 3L Extra cab D4d 4x4, Suzuki SJ413
- Real Name: rood
- Location: Polokwane
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
"asking?
was it the shifting of the weight of such a big animal that caused the whole shifting?
is it possible that the trailer and the bull weighed more then the bakkie, and when he moved, the heavier weight won? ? have heard of some of those bulls can get very heavy"
The bull weigh about 1.1 ton, it was a double axle trailer, I was just to near the side of the road and when the bull moved to get up it swirved the bakkie and when the front left wheel went of the road on the gravel, the trailer puched jacknifing the the bakkie......., after a week or so people asked if the trailer didnt have a traier brake which it had, but i realy dont think it didnt work, because this would have happened then.
"Lyk BAIE netjies Rood
Ek weet 'n lorrie wat in 'n ongeluk was voel nooit weer die selle nie, maar jy kan ma rots wees op jou lorrie"
Dankie Mark, hy is 99.99%, net die regterkantste spieltjie wat bietjie vibreer.
"Regtig netjies. Lyk soos 'n nuwe ding. As ek mag vra, hoeveel het dit uit jou sak gekos, en was dit die moeite werd gewees in plaas van om die assuransie geld te vat, en weer so bakkie te koop in dieselfde kondisie soos wat hy was."
Dit het die versekering ontrent R70 000 gekos, en ek het die voorste bumper opgesit. As hulle hom afgeskryf het het ek heelwat verloor.
Hy voel soos n nuwe bakkie,kan regtig nie kla nie, hy is BAIE mooi geherstel, van naby kan jy ook nie eers sien dat hy geherstel is nie. Hulle het regtig baie mooi werk gedoen.
was it the shifting of the weight of such a big animal that caused the whole shifting?
is it possible that the trailer and the bull weighed more then the bakkie, and when he moved, the heavier weight won? ? have heard of some of those bulls can get very heavy"
The bull weigh about 1.1 ton, it was a double axle trailer, I was just to near the side of the road and when the bull moved to get up it swirved the bakkie and when the front left wheel went of the road on the gravel, the trailer puched jacknifing the the bakkie......., after a week or so people asked if the trailer didnt have a traier brake which it had, but i realy dont think it didnt work, because this would have happened then.
"Lyk BAIE netjies Rood
Ek weet 'n lorrie wat in 'n ongeluk was voel nooit weer die selle nie, maar jy kan ma rots wees op jou lorrie"
Dankie Mark, hy is 99.99%, net die regterkantste spieltjie wat bietjie vibreer.
"Regtig netjies. Lyk soos 'n nuwe ding. As ek mag vra, hoeveel het dit uit jou sak gekos, en was dit die moeite werd gewees in plaas van om die assuransie geld te vat, en weer so bakkie te koop in dieselfde kondisie soos wat hy was."
Dit het die versekering ontrent R70 000 gekos, en ek het die voorste bumper opgesit. As hulle hom afgeskryf het het ek heelwat verloor.
Hy voel soos n nuwe bakkie,kan regtig nie kla nie, hy is BAIE mooi geherstel, van naby kan jy ook nie eers sien dat hy geherstel is nie. Hulle het regtig baie mooi werk gedoen.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Goeie nuus, geniet hom
- Andre du preez
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 788
- Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
- Town: somerset west
- Vehicle: hilux 2.2
- Real Name: Andre
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Baie mooi..mooi ry.
- Bugzy
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 646
- Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
- Real Name: Buks
- Club VHF Licence: X56
- Location: Zuurplaat
- Contact:
Re: HARTSEER!!!! besig met herstel werk update hy is KLAAR
Rood, hy lyk baie netjie!!