Your favourite SA holliday destination and why?

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Your favourite SA holliday destination and why?

Post by SWARTLUX »

What is you all time favourite SA holliday destination and why?
Image
User avatar
Tokkie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 331
Joined: Wed Jan 04, 2012 2:07 pm
Town: Gordons Bay
Vehicle: 1999 Hilux D/C 2.7
Real Name: Zak
Contact:

Re: Your favourite SA holliday destination and why?

Post by Tokkie »

Oranje Rivier onder in die Ritchtersveld. Daar is niks en niemand vir baie km.
Image Image
http://www.umkulu.co.za" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.breederiverraftingtours.com" onclick="window.open(this.href);return false;
http://www.orangeriverrafting.com" onclick="window.open(this.href);return false;
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Your favourite SA holliday destination and why?

Post by OOOOMS »

Tokkie wrote:Oranje Rivier onder in die Ritchtersveld. Daar is niks en niemand vir baie km.
x2 :thumbup:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Your favourite SA holliday destination and why?

Post by ChrisF »

en as ek julle nou vertel is daar mos volgende keer heel te maal te veel mense daar ... en miskien selfs n music box ..... :)



Kgalagadi is tans heel bo aan die lys.

dan is ek ook BAIE lief vir Bontebokpark - naby ons en lekker RUS plek.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Your favourite SA holliday destination and why?

Post by ThysdJ »

Enige plek in die Kalahari/Noordwes Kaap... daar is net iets in daai wereld wat my soos 'n magneet trek... die rustigheid is ongelooflik!!
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: Your favourite SA holliday destination and why?

Post by jacques kotze »

Kalahari :thumbup: :thumbup:
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: Your favourite SA holliday destination and why?

Post by Royco »

Anywhere in Namibia... :thumbup: :thumbup:
Image Image Image Image
User avatar
STAMPIE
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 335
Joined: Wed Sep 19, 2007 8:51 pm
Town: Durbanville
Vehicle: '05 4L V6 DC
Real Name: Danie

Re: Your favourite SA holliday destination and why?

Post by STAMPIE »

Oranje rivier stroomaf van Augrabies en die Namib
User avatar
Witblits
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 208
Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
Town: Koringberg
Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
Real Name: Andre Matthee
Club VHF Licence: X50

Re: Your favourite SA holliday destination and why?

Post by Witblits »

Moeilik, elke plekkie het sy eie bekoring, maar kampeer langs die see tussen die Groen- en Spoegriviere is spesiaal sielsverkwikkend.
ImageImageImage
User avatar
stephanvaneeden
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 416
Joined: Mon Nov 21, 2011 2:33 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 2012 Hilux 3.0 D4D D/C 4X4
Real Name: Stephan

Re: Your favourite SA holliday destination and why?

Post by stephanvaneeden »

Hi, aangesien julle manne so baie van die Augrabies en Kalahari hou, neem ek aan julle ken die omgewing redelik goed. Ek het so twee weke, (einde Junie, begin Julie) wat ek graag 'n trippie wil doen. Sou Mana poele te gegaan het, maar dis nou gekanseleer. My vraag is nou, is dit 'n goeie tyd om die Augrabies en Kalahari te besoek ? Klink seker na 'n onnosel vraag, maar ons gesin staan nou aan die begin om die toer ding te doen. Moontlike voorstelle van nice plekke is ook welkom.
User avatar
Witblits
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 208
Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
Town: Koringberg
Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
Real Name: Andre Matthee
Club VHF Licence: X50

Re: Your favourite SA holliday destination and why?

Post by Witblits »

Oorweeg die Rooikat ekoroete in die Namaqua Nasionale Park, Stephan. Dit sluit die gedeelte tussen die Groen- en Spoegriviere in. Jy kan die parkbestuurder, Bernard van Lente, kontak vir meer besonderhede (bernard.vanlente@sanparks.org). Wegry het ook al 'n artikel of 2 oor hieroor geplaas. Junie, Julie is 'n goeie tyd, maar sal waarskynlik nog nie baie blomme dan sien nie - hang net af van die weer. Dan al lekker koel in die aande. Kampplekke langs die kus het, behalwe vir 'n paar wat "composting" toilette het, geen geriewe nie, moet totaal selfversorgend wees. Kry meer besonderhede en fotos van die kampplekke op sanparke se webbladsy. Of pm my.

Andersins miskien die Namakwa ekoroete. Baie daaroor oppie forum. Mark-hulle was onlangs daarlangs.

Ons is seker nou van die topic af, die moderatore moet maar regstel!
ImageImageImage
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Your favourite SA holliday destination and why?

Post by ThysdJ »

stephanvaneeden wrote:Hi, aangesien julle manne so baie van die Augrabies en Kalahari hou, neem ek aan julle ken die omgewing redelik goed. Ek het so twee weke, (einde Junie, begin Julie) wat ek graag 'n trippie wil doen. Sou Mana poele te gegaan het, maar dis nou gekanseleer. My vraag is nou, is dit 'n goeie tyd om die Augrabies en Kalahari te besoek ? Klink seker na 'n onnosel vraag, maar ons gesin staan nou aan die begin om die toer ding te doen. Moontlike voorstelle van nice plekke is ook welkom.
Daardie area is baie lekker daardie tyd van die jaar Stephan. Die dae is lekker warm met sonskyn, maar die nagte raak koud. Daar is ook minder vliee en ander lastige insekte wat zoem in die nag. Augrabies watervalle sal nie baie water inhe nie, want die reen van die binneland het klaar afgeloop, maar dis nog steeds die besoek werd. Dis ook droeer in die Kgalagadi, so meer diere drom by die watergate saam.... :thumbup: :thumbup: :thumbup: Soos Andre se, jy kan daardie roetes ook besoek, almal baie lekker!! Probeer dit, jy sal nie spyt wees nie...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
Post Reply

Return to “Open Discussion”