Electric drills
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Electric drills
I am starting to shop for a new drill to replace the rather small one that I do have. And when I bought it, budget dictated Skill.
Now I'd like to go for something substantially better.
I am thinking Metabo or Makita.
Any feedback or input??

Know what you don't know.
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: Electric drills
Persoonlik sal ek vir Metabo gaan.
Maar as jy na ander "brands" kyk maak net seker dis "industrial " spec

"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Electric drills
Ek stem George, verseker Industrial. Ook servicable.
En ook 'n metaal chassis.
En ook 'n metaal chassis.
Know what you don't know.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Electric drills
Koordloos, of gewoon 220V?
Ek hou nogal van hierdie een se spesifikasies. http://www.metabo.co.za/Product-catalog ... f5d.0.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Ek hou nogal van hierdie een se spesifikasies. http://www.metabo.co.za/Product-catalog ... f5d.0.html" onclick="window.open(this.href);return false;
Know what you don't know.
- yotaman
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 566
- Joined: Sat Nov 21, 2009 1:50 pm
- Town: Hartenbos Western Cape
- Vehicle: '99 2.7i Hilux 4x4 S/C
- Real Name: Shane
Re: Electric drills
Oorweeg ook Bosch. Myne is al 15 jaar in werking en werk nog net soos die dag ek dit gekoop het.Traveler wrote:I am starting to shop for a new drill to replace the rather small one that I do have. And when I bought it, budget dictated Skill.
Now I'd like to go for something substantially better.
I am thinking Metabo or Makita.
Any feedback or input??
Imagination is more important than knowledge. Knowledge is limited, imagination encircles the world.
Albert Einstein
Albert Einstein
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Electric drills
My eerste powertool was 'n Bosch baby grinder, geskenk gewees. Het hom gekry in 1990, en hy werk nog te lekker.
Know what you don't know.
- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: Electric drills
Heinrich jy kan maar na DeWalt ook kyk, gebruik dit al langer as 8jaar en nog nie n dag se probleme nie, en onthou my mense abuse daai goed elke dag en hulle hou. Koordloos en elektries ewe goed en sterk.
Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'

- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Electric drills
Daar is 'n paar goeie handels merke op die mark, maar as bly weg van die goedkoop chineese goed.
Makita het 'n brand Mactec, wat nie so duur is nie, maar baie goeie kwaliteit is.
Bosch is nie meer wat dit 15/20 jaar terug was nie.
DeWalt is van jou jou heel beste.
As jy nie te duur wil koop nie, maar goeie kwaliteit soek stel ek Metabo voor, jy sal nie verkeerd doen nie.

"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Electric drills
As jy Bosch koop, koop die blou kleurige een, dis die industriele Bosch. Die groen Bosch is die DIY tiepe. Ek het n groot Makita grinder, Bosch industrial grinder, Makita baby grinder en n Bosch industrial boor en Bosch industrial cordless. As ek enige van hulle moet vervang sal dit met Makita of Mactec wees. Mactec is maar eintlik Makita teen n derde goedkoper. Maar ek dink jou keuse moet wees tussen, Makita/Mactec, Dewalt, Metabo en Bosch industrial.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Electric drills
DeWalt word mos deesdae besit deur Black and Decker??
Iemand hier rond met AEG of Hitachi Industrial??
Iemand hier rond met AEG of Hitachi Industrial??
Know what you don't know.
- Rooies
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 378
- Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
- Town: Strand
- Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
- Real Name: Rudi
Re: Electric drills
Heinrich,
Ek gebruik elke my Ryobi industrial 950W nou al vir die laaste twee jaar. Het om ook gekoop toe ek nog streng op budget moes koop. Deesdae koop ek net vir my hanyman besigheid De Walt & AEG. Verkieslik AEG want hulle is omtrent die enigste mense met n 3 jaar waarborg op hulle produkte.
Ek het nou al intussen n stanby de walt SDS boor gekoop maar dit lyk net nie of die RYOBI INDUSTRIAL die gees wil gee nie. Hulle is nie die beste op die mark nie maar gaan kyk na hulle industrial reeks dit is op par en ook beter as baie van die res.
Rudi.

ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Electric drills
As ek dit reg het is Dewalt die Industrial version van Black & Decker. Ek het n AEG figuursaag gehad wat ek gebruik het toe ek kombuis kaste gebou het, dit was een van die beste saagies wat ek gehad het.Traveler wrote:DeWalt word mos deesdae besit deur Black and Decker??
Iemand hier rond met AEG of Hitachi Industrial??
Hitachi ken ek nie baie goed nie, dis maar n skaarserige produk, hier le n Hitachi angle grinder by my wat se borsels klaar is, hy het redelik goed gehou. Persoonlik sal ek eerder Makita/Mactec of Dewalt koop voor ek Hitachi koop.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: Electric drills
wat wil jy boor?
hout
staal
"sement"
"blou stene" (HARD)
die gewone hamer aksie is okay, maar die rotary is net in n ander klas - AS jy in harde stene/concrete wil boor. En dan raak dit weer aanloklik om nog n paar honderd by te betaal vir die wat dan ook n "chipping" funksie het.
My ou gereedskap (30 jaar oud) het ek by my pa ge-erf. meestal Bosch. GOEIE diens uit die gereedskap gekry. Maar vnadag se Bosch is nie meer op die standaard nie.

- JohanM
- Monster Truck
- Posts: 4047
- Joined: Tue Aug 14, 2007 8:33 pm
- Town: Meyerton
- Vehicle: Prado 120 4.0 V6
- Real Name: Johan
- Club VHF Licence: HC126
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Electric drills
Ek het vir jou n goeie kontak hier by my wereld vir Hitachi en hulle kry ook al die ander. O ja as jy kontant betaal is die prys sommer heelwat meer beter.Traveler wrote:DeWalt word mos deesdae besit deur Black and Decker??
Iemand hier rond met AEG of Hitachi Industrial??
Johan Marais
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Electric drills
Hy, nou onthou ek, ek kort ook n paar toolsJohanM wrote:Ek het vir jou n goeie kontak hier by my wereld vir Hitachi en hulle kry ook al die ander. O ja as jy kontant betaal is die prys sommer heelwat meer beter.Traveler wrote:DeWalt word mos deesdae besit deur Black and Decker??
Iemand hier rond met AEG of Hitachi Industrial??
- Piesang
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1610
- Joined: Wed May 28, 2008 10:14 am
- Town: Grabouw
- Vehicle: '99 Hilux SRX d/c 4x4
- Real Name: Pieter Pieterse
Re: Electric drills
AEG ek het vergeet van hulle, my eerste anglegrinder was 'n AEG, maar hy het voete gekry. Vervang met Ryobi en die is sommer gou drom toe, vir die selfde prys as ryobi het ek die Mactec gekoop en jy kan sommer voel jy het kwaliteit in jou hand as jy met hom werk.
"Onderwerp julle dan aan God; weerstaan die duiwel, en hy sal van julle wegvlug." Jak 4:7
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: Electric drills
Heinrich... dit hang alles af van wat jy op die ou einde van die dag met die boor wil doen en wat gaan sy duty cycle wees. Ek het 'n Bosh Hammer Drill wat nou al 7 jaar oud is. Hy werk nie gereeld nie maar as hy werk, werk hy hard. Hy het die verstelbare spoed (wat ek dink noodsaaklik is) en die hammer aksie vir sement boor.
Ek wil in die nabye toekoms my badkamer oor doen en ek weet die teels wat nou daar op is sit soos aap dinges in 'n tier vel. So ek oorweeg baie sterk om vir my een van daai SDS bore te koop wat die chissel funksie by het. Die goedkoopste wat ek kon sien is so R1000 (Ryobi) en dan gaan die prys hoër vir die ander make afhangende van die "brand" en of dit DIY of professionele reekse is. Ek het so rukkie terug op 'n baie oulike webwerf af gekom wat 'n groot verskyndenheid van "power tools" verkoop. Gaan loer bietjie.... http://www.boman.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; (gee is jou kredietkaart vir Nadine)

To God be the glory
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Electric drills
Jy moet bietjie rond shop vir SDS bore, my skoonpa het nou vir hom n Ryobi SDS met chissel funksie vir so iets soos R700 gekoop.CasKru wrote:Heinrich... dit hang alles af van wat jy op die ou einde van die dag met die boor wil doen en wat gaan sy duty cycle wees. Ek het 'n Bosh Hammer Drill wat nou al 7 jaar oud is. Hy werk nie gereeld nie maar as hy werk, werk hy hard. Hy het die verstelbare spoed (wat ek dink noodsaaklik is) en die hammer aksie vir sement boor.
Ek wil in die nabye toekoms my badkamer oor doen en ek weet die teels wat nou daar op is sit soos aap dinges in 'n tier vel. So ek oorweeg baie sterk om vir my een van daai SDS bore te koop wat die chissel funksie by het. Die goedkoopste wat ek kon sien is so R1000 (Ryobi) en dan gaan die prys hoër vir die ander make afhangende van die "brand" en of dit DIY of professionele reekse is. Ek het so rukkie terug op 'n baie oulike webwerf af gekom wat 'n groot verskyndenheid van "power tools" verkoop. Gaan loer bietjie.... http://www.boman.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; (gee is jou kredietkaart vir Nadine)
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Electric drills
I've used Bosch industrial (blue case) for many years and must admit that their quality over the past 10 years has dropped dissapointingly. Metabo is good (even though it may be a Black & Dekker or so I heard), but I think Makita is one of the best options. I know the R700 Ryobi SDS machines .... OK for occasional DIY, but they get VERY hot VERY quickly, so not suitable for prolonged use.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!

- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Electric drills
Ek werk elke dag in harde onstandighede met power tools.
Dewalt werk goed, dis net baie duur om te maintain.
Blou Bosch is ook briljant.
Metabo goed
Makita goed.
Hitachi is die grinder wat nog die meeste punch kon vat en die langste gehou het!

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Electric drills
Baie dankie vrinne. Al die raad is handig.
Natuurlik is ek soek na DIY. Moet verkieslik goed wees in meestal staal, en dan iets wat julle ouens nie so baie sal boor nie is dierehorings en been. Dis 'n pes om te boor.
Hammeraksie is nice, maar nie iets wat ek so baie hoef te gebruik nie.
Variable speed en reverse is krities. Elektroniese speed control sal beste wees.

- Hilux 1
- Monster Truck
- Posts: 4125
- Joined: Tue Sep 28, 2010 2:24 pm
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2011 Raider 4x4 Double cab 4.0 V6
- Real Name: Tertius
- Club VHF Licence: HC137
Re: Electric drills
Noooooooit De Walt nie.
Soek jy n SDS( hammer boor) of maar net n DIY tipe boor?
As jy SDS soek kan jy maar gerus Bosch se GBH 2-26DRE vat, geen probleme etc nie. ons maatskappy het seker 40 van hulle wat 10jr plus oud is en ons diens net die goed as daar iets fout gaan soos n switch wat breek ens. Niks is mos SA bestand nie so klein goedjies breek mos maar altyd.
Maar vir kwaliteit kan ek getuig, ons het n paar Hilti, Ryobi, Makita's ook maar niks bly soos die Bosch sds nie. M2CW
Soek jy n SDS( hammer boor) of maar net n DIY tipe boor?
As jy SDS soek kan jy maar gerus Bosch se GBH 2-26DRE vat, geen probleme etc nie. ons maatskappy het seker 40 van hulle wat 10jr plus oud is en ons diens net die goed as daar iets fout gaan soos n switch wat breek ens. Niks is mos SA bestand nie so klein goedjies breek mos maar altyd.
Maar vir kwaliteit kan ek getuig, ons het n paar Hilti, Ryobi, Makita's ook maar niks bly soos die Bosch sds nie. M2CW
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: Electric drills
Om wat?Traveler wrote:Fac-om from France???
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Electric drills
FACOM.
Tools waarmee die Airbus vliegtuie gebou word. Gereedskap wat gebruik word om die Eurocopter te bou.
Die oorspronklike gereedskapreeks van voorkeur op die Dakar.
Enigste gereedskap in die Renault Truck fabriek.
En so hou die lysie aan.

- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: Electric drills
Seker Facom duur ook??Traveler wrote:FACOM.
Tools waarmee die Airbus vliegtuie gebou word. Gereedskap wat gebruik word om die Eurocopter te bou.
Die oorspronklike gereedskapreeks van voorkeur op die Dakar.
Enigste gereedskap in die Renault Truck fabriek.
En so hou die lysie aan.
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Electric drills
Ek het toe 'n 18V Metabo gekoop op special by Builders. (Ek bedoel 'n Ryobi)
Die gewone een was op die rak vir R1,670-00 en ek skaf hom toe aan vir R999-00 in 'n kit.
x2 batterye, charger, staalbore, betonbore, torx, posidrive, phillips, flat bits en x2 counter sinks. 75 stukke in totaal. Boor het 15 torque setting, hammer aksie en metaal onderstel. Dink hy is 22Nm of so iets.
Ek is baie tevrede, het reeds 'n M8 afgedraai met hom.

Last edited by Traveler on Tue Feb 21, 2012 9:45 pm, edited 1 time in total.
Know what you don't know.
- Theodorus
- Low Range 4WD
- Posts: 159
- Joined: Thu Jul 21, 2011 11:53 am
- Town: Honeydew Jhb
- Vehicle: HILUX
- Real Name: Theo
Electric drills
Wys jou hoe veel geld hulle maak ne
---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-26.067841,27.877018" onclick="window.open(this.href);return false;
Mylux
---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-26.067841,27.877018" onclick="window.open(this.href);return false;
Mylux
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Electric drills
Presies.
Oh ja, en hy het dual stage knop, en 2 spoed settings.
Oh ja, en hy het dual stage knop, en 2 spoed settings.
Know what you don't know.
- jacques kotze
- Monster Truck
- Posts: 3616
- Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
- Town: Nelspruit
- Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
- Real Name: Jacques
- Contact:
Re: Electric drills
Dit lyk my jou Metabo is eintlik n Ryobi
-
- Monster Truck
- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: Electric drills
Sorry jy is reg. partymaal is my hol en my brein dieslefde item.jacques kotze wrote:Dit lyk my jou Metabo is eintlik n Ryobi
Know what you don't know.
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Electric drills
Ryobi is nie so bad nie, waarde vir geld as dit vir DIY is Het self 2 Ryobi's, 18V & 12V (nie hamer aksie nie) laasgenoemde aangeskaf vir R199 paar jaar terug bt Servistar in PE. ook maar net omdat dit goedkoper was as om die 18V batt te vervang.
Het Startel grinders (125mmm & 230mm) asook 500W boor en 25l kompressor en hulle werk mooi vir wat ek betaal het (geld was 'n probleem ten tye). Boor is net nie so goed nie, maar ek het'n 20mm gat deur konkreit geboor so seker te verstane
By die werk (PE) het ons DeWalt bore gehad (nog steeds) werk nou al 11 jaar en sover het ons net batterye vervang. Waar ek nou is in Pta het ons Makita en partykeer dryf on 110mm hole saws deur hout met hulle sonder enige probleme.
Groot pluspunt van meer upmarket bore is die outomatiese chargers
Het Startel grinders (125mmm & 230mm) asook 500W boor en 25l kompressor en hulle werk mooi vir wat ek betaal het (geld was 'n probleem ten tye). Boor is net nie so goed nie, maar ek het'n 20mm gat deur konkreit geboor so seker te verstane
By die werk (PE) het ons DeWalt bore gehad (nog steeds) werk nou al 11 jaar en sover het ons net batterye vervang. Waar ek nou is in Pta het ons Makita en partykeer dryf on 110mm hole saws deur hout met hulle sonder enige probleme.
Groot pluspunt van meer upmarket bore is die outomatiese chargers
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: Electric drills
Wou nog sê...ek het onlangs ook daai 900W Ryobi SDS rotary hammer drill gekoop en hy is kookwater. Loop deur steenmure soos 'n warm mes deur botter; het al slasto teels opgebreek met die chisel funksie en mure gechase. Stem saam met Andy dat hy warm word met aanhoudende gebruik, so mens moet hom maar bietjie 'nurse' in daardie opsig.
As jy rerig 'n goeie stukkie gereedskap wil koop dan koop jy Milwaukee, die entry level rotary hammer is so R3500, maar daai ding wys jy net vir 'n muur dan sit die gat klaar daar My shopfitter vriend glo ook in Bosch industrial; werk hard & aanhoudend.
As jy rerig 'n goeie stukkie gereedskap wil koop dan koop jy Milwaukee, die entry level rotary hammer is so R3500, maar daai ding wys jy net vir 'n muur dan sit die gat klaar daar My shopfitter vriend glo ook in Bosch industrial; werk hard & aanhoudend.
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: Electric drills
Janee die ou Bosch industrial was goeie goed .... het nog 'n ou rotary hammer wat nog aluminium case het. Hy's al op sy derde chisel wat hy besig is om kort af te werk, en daai het 22mm shanks. Maar die masjien is ongeskik rof as jy met hom boor ... hy breek sommer die bakstene binne in die muur en as jy 'n gat reg deur 'n muur wil maak, dan bars dit anderkant uit met so 'n 150mm wye gat. Daarom gebruik ek ses verskillende masjiene vir verskillende doele en snaaks genoeg is daar een van daai Ryobi's onder hulle wat selde maar notans af en toe gebruik word.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- Johan Havenga
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 371
- Joined: Tue Sep 27, 2011 7:46 am
- Town: Heidelberg Gauteng
- Vehicle: Toyota Prado 120 V6
- Real Name: Johan
Re: Electric drills
'n Boor is 'n boor is 'n boor!!
Baie van die bekende handelsmerke word vandag in China vervaardig volgens oorsprongklike vervaardiger spesifikasie!
Die Chinese is ook nie dom nie en leer vinnig om 'n copy te maak op dieselfde masjienerie wat hulle die "Famous Brands" maak.
Of dit nou 'n Skill of 'n B&D of 'n Bosch is, dit kom meestal uit dieselfde fabriek of die onderdele kom uit dieselfde fabriek uit.
Boormasjiene is deesdae ook so goedkoop dat dit in die nywerhede as 'n "consumable" geklassifiseer word!
Wat egter waar is van 'n boor is dat die regte boor vir die regte toepassing gebruik moet word.
As jy slegs in beton boor, is die beste maar 'n SDS+ Impact Boor.
Beton en staal/hout: 'n Hammer boor.
en as jy net houtwerk doen, sal 'n gewone boor met 'n 10mm "Chuck" meer as voldoende wees.
Wat egter baie belangrik is, is die gebruik van 'n goeie boorpunt!
Beginnende by die SDS+ is Hilti seker die bekendste handelsmerk. 'n Hilti 6 x 160mm SDS+ boorpunt kan jou maklik R 120-00 uit die sak uit jaag! Die beste om na te kyk is 'n dubbel spiraal boorpunt wat die betonstof vinnig uit die gat verwyder en dus wrywing op die boorskag verminder.
As jy nie 'n SDS+ boor het nie en van tyd tot tyd deur beton moet boor, oorweeg beslis 'n boorpunt wat 'n "Concrete" rating het. Bly weg van beton af met 'n gewone "Masonary" boor. Dit is gemaak om deur bakstene te boor!!
Dieselfde geld vir staal boorpunte.
Plaatmetaal met 'n dikte tot op 1mm kan jy wegkom met 'n gewone DIY of "Roll Forged" HSS boorpunt. Die kleur van die boorpunt is swart.
Enige iets dikker moet jy liefs 'n "HSS Fully Ground" boorpunt gebruik. Die boorpunt is vir industriele gebruik, maar die prysverskil is nie noemenswaardig nie. Die boor se punt is ook teen 'n skerper hoek gesny. Die boorpunte se kleur is 'n blink silver kleur. Die titanuim coated boorpunte wat tans in die mark beskikbaar is, is van die snit en buitensporig duur in vergelyking met die blink boorpunt.
"Stainless Steel" is 'n perd wat heeltemal 'n ander boorpunt nodig het!!! As jy met S/S werk, spandeer die geld en skaf 'n 5% Cobalt boorpunt aan. Dit is duur maar gaan jou baie tyd en trane spaar. Bly ook weg van die "Cobalt Coated" boorpunte! Dit is nie die moeite werd nie!
Ja Ja ek smous met die goed!
Vir goeie deals kan julle my PM. Ek lewer gratis af in Gauteng!

Stel belang in die staal bore asb nie die swartes nie
---
I am here: http://maps.google.com/maps?ll=-24.207768,28.729851" onclick="window.open(this.href);return false;