Sit sug en blameer myself

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Sit sug en blameer myself

Post by SWARTLUX »

So vanaand na so trippie met die lux begin ek agterkom die dash lights begin stadig stadig te dim,die radio het gedooi en ligte het ook gegim en to gebeur dit......................................................................................................................................................................................Toe wil hom alternator nie meer nie!So sal more moet plan maak om di te fix waar kan ek ander borseltjies kry en wat sal ek als nog nodig kry?

Ekkan myself sommer onder die gat skop met al daai modder speel die naweek!! :oops: :oops:
Image
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Sit sug en blameer myself

Post by Traveler »

Brian, heel beste plek om te gaan is Trysom. http://www.trysome.cc/" onclick="window.open(this.href);return false;

Great pryse, en baie goeie diens.
Image
Image

Know what you don't know.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Sit sug en blameer myself

Post by OOOOMS »

Hulle noem dit 'school-fees'.....

Dalk is daar net modder in die alt wat om die borsels le? Probeer oppgemaak en skoongemaak :thumbup:
RooiLux
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 855
Joined: Mon Aug 16, 2010 11:32 am
Town: Pretoria-Mayville
Vehicle: 1992 2.2-EFI Hilux 4x4 with Maus conversion,freeflow,Rear Electric Locker'2005 BMW 320i, 2015 Hilux 3d4d dc 4x4
Real Name: Marius
Location: Pretoria

Re: Sit sug en blameer myself

Post by RooiLux »

Gan gebeur met water en modder jy weet dan self hoe baie het dit met myne gebeur,kan dit gou voor die naweek regmaak.
Image
User avatar
LouisZ
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2175
Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
Real Name: Louis
Location: Pretoria, Centurion

Re: Sit sug en blameer myself

Post by LouisZ »

Yip, dit gebeur maar. Kyk na die voltage regulator. Ook kyk op die altinator of the dun altinator draad se connector nie net vuil of uitgetrek het nie. Modder gaan sit altyd op die snaakste plekke waar mens nie dink aan nie.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Sit sug en blameer myself

Post by ChrisF »

elke sport het sy beserings .... :)



kyk nou mooi hoe om daai borsels te vervang / skoon te maak - dan kan jy dit volgende keer vinnig doen ....


PS - onhou om die wheel bearings and diffs ook van tyd tot na te gaan ..... moenie wag tot dit te laat is nie.
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Sit sug en blameer myself

Post by CasKru »

My geld is op die voltage regulator. Gaan koop maar solank vir jou een.
To God be the glory
User avatar
Petou
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 64
Joined: Fri Feb 25, 2011 7:52 am
Town: Brackenfell
Vehicle: Fortuner 4.0 V6
Real Name: Petrus
Location: Wes Kaap

Re: Sit sug en blameer myself

Post by Petou »

Doen maar die moeite en maak die starter ook skoon.Ek het onlangs ook daardie skoolgeld betaal.
Snorkel,chip,burnco front bumper
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Sit sug en blameer myself

Post by SWARTLUX »

Het toe saterdag middag gou die Alty regulator vervang en die lux is nou weer a for away!
Het die bosh een gekry by midas vir R180 nie te sleg nie,Moet eerlikwaar sê om daai deng te geruil het was nou glad nie so lekekr soos die modder speel nie! :thumbdown: Die alternator op die ifs sit op die ***** plek ooit en ek moes toe uiteidelik die bash plate afhaal en baie sukkel en mooi woorde gebruik om hom uit te kry het toe die ou regluator uitgehaal en die was inelkgeval naby aan moeg want die borsels was al amper klaar geskuur so 'n replacemant was inelkgeval due.

So regulator vervang met nuwe een en toe kom die terug sit eb selfde storie :x :aggresive: :cry: :( :deadhorse: :fedup: :tickedoff: Na so paar ure se sukkel is hy toe uitendlik weer terug in plek,Te danke aan my pa wat gehelp het ek dink as ek hom self moes terug sit was hy nou nog nie in nie.

Sal ek ooit weer so in die modder ry en speel....................Nie gou weer nie maar ja daai R180 en paar ure se sweet was beslis die lekker werd! :lmao:
Image
Post Reply

Return to “Open Discussion”