BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by TheoF »

Ek wil graag 'n 2de battery installeer en het die week meer uitgevind oor die verskillende produkte wat op die mark is vir so stelsel. Dit wil vir my lyk of die dc to dc laaier (12v tot 12V) die ding beter gaan doen. Ek het besluit teen die Ctek laaier aangesien dit te duur is en besluit op die BC1212-15 laaier wat Jean Theart bemark.

Dit lyk of min manne op ons forum van die BC1212'S het ,maar as daar iemand is sal ek graag wil weet hoe dit werk. Ek gaan probeer om dit self te installeer so ek sal seker nog baie hulp vra.
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by FUDGES »

Theo ek het een van daai dis een van my beste koopies in n lang tyd! Hy werk soos n bom!!

Ekt myne self geinstaleer so dis baie maklik!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by OOOOMS »

Baie goeie waarde vir geld :thumbup:

http://www.powerstream.com/DCC.htm" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by Niel »

TheoF wrote:Ek het besluit teen die Ctek laaier aangesien dit te duur is en besluit op die BC1212-15 laaier wat Jean Theart bemark
Is dit Jean van JTF manufacturing naby Stellenbosch :?:
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by FUDGES »

Niel wrote:
TheoF wrote:Ek het besluit teen die Ctek laaier aangesien dit te duur is en besluit op die BC1212-15 laaier wat Jean Theart bemark
Is dit Jean van JTF manufacturing naby Stellenbosch :?:

Jip
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by TheoF »

Jip dis hy en dankie manne vir die laaste bietjie motivering . Dit was al wat ek nodig gehad het.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by Niel »

Hy het lekker idees
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by ChrisF »

Theo vertel bietjie hoekom die een "beter" is as die ander 5 miljoen opsies ......

Ek het nou al n keer of wat begin oplees .... maar dan raak die opsies net te veel ....


Ek oorweek n dc-dc wat ook n solar inset kan hanteer, EN die idiaal sal wees as die normale laai stroom in die orde van 10A tot 12A is met die opsie om hoër te stel wanneer nodig op n trippie
User avatar
FUDGES
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 651
Joined: Mon Mar 15, 2010 3:31 pm
Town: Kempton Park
Vehicle: D4D 3.0l
Real Name: A.J.

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by FUDGES »

Chris al probleem wat ek het met die laaier wat as solar controller ook kan werk as die ding die gees gee in die veld is jy geskroef!

Ekt die BC laaier en n stecca controller apart en die setup werk baie goed vir my het nog nie eenkeer warm bier gedrink nie!
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by TheoF »

Chris ,ek moet erken dat ek nie veel weet van die ander modelle op die mark nie, ek het maar basies net die BC teen die veel duurder Ctek opgeweeg en dan die dc to dc laaiers teen die gewone dubbel battery stelsels ,wat ek nie op hierdie stadium meer as opsie oorweeg nie. Daar is 'n paar manne op die community forum wat ook van die BC laaiers het en wat baie tevrede daarmee is. Dit het ook load shedding en 'n sensing wire. Load shedding:Load shedding is to switch the load between the main and aux battery. When the DC charger is off the fridge would draw power from the aux battery. When the charger is running it will switch the load to be drawn from the main battery.
Having no load on the aux battery while charging helps to get the battery fully charged in a shorter time.

I might be wrong but this is the only charger I know that has this function. I heard it now also has a low power cut-off that will prevent the battery from being discharged below a certain voltage. Therefore preventing damage to the battery. Die low power cut-off kom in werking wanneer die battery onder 11.5 V daal.

sensing wire: On the new models the unit sences when the vehicle is running so you don't need to run a wire from the ignition.
Die hele vervolgverhaal kan jy hier lees indien jy verder belangstel. http://www.4x4community.co.za/forum/sho ... 29&page=12" onclick="window.open(this.href);return false;
Die prys van die laaier wat Jean vir my Vrydag gegee het is R1800-00.
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by TheoF »

Ag nee AJ ,moenie my vertel daar is nog iets wat ek vir SWAMBO oor moet lieg nie, ek wil nie eintlik weet nie, maar vertel maar wat is 'n "stecca controller".
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by Johan Kriel »

Deep cycle batterye moet nie te vinning gelaai word nie, maar teen 10 amp gaan jy ook nie somer die battery vol kry, as dit leeg is nie.

20 Amp is seker maar die middel weg, soos die ctek 250 doen, maar die ctek het n heat sensor wat seker maak die battery word nie warm word of kook droog nie, maar stem saam die ctek is duur.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
Boertjie
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 65
Joined: Fri Nov 23, 2007 12:44 pm
Town: Midrand
Vehicle: Hilux D-4D DC
Real Name: Gideon
Club VHF Licence: W61
Location: Midrand
Contact:

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by Boertjie »

Ek het ook een van die DC-DC chargers in my bat. boks... ek kan my boks uithaal en dan van die sonpaneel af by die tent los en hy laai die batery en die yskas kan in die tent loop .

Ek kan nie dink hoe ek gesukkel het met die ander stelsels nie .
Jy kan nie fout gaan nie .
http://www.buspower.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; het my al die info gegee hier in GP.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by Niel »

I have known Jean for around 3 years now and he does have a lot of great ideas and he is a overlander himself. I spoke to Jean and he sent me the following info on his dc2dc charger.

You are welcome to contact him on zero 8241 zero 1641 :thumbup: In conversation with him he did mention that the C-TEK had some "issues" but I will rather let him explain it to you when you contact him. O ja and just mention that you are from the Hilux forum :thumbup:
Attachments
THE BC 1212 FOR THE SHOW REV 1.1.doc
(103 KiB) Downloaded 81 times
BC-1212-15 Rev. 7.02a operation manual.docx
(153.59 KiB) Downloaded 62 times
BC connection diagram 2 Jan 12.pdf
(12.19 KiB) Downloaded 84 times
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by Traveler »

Interesting: now my turn for a stupid question.

We have DC 2 DC chargers we use for charging a wide range of batteries in radio controlled "toys". With that charger you can set a variety of parameters when charging a 12v from a 12v, and at least 5 types of other batteries including LiPo.

Is this charger using similar technology?
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
TheoF
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 372
Joined: Sun Mar 07, 2010 4:02 am
Town: Mosselbaai
Vehicle: Hilux 3.0 D-4D SC 4x4
Real Name: Theo Fourie

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by TheoF »

My tweede battery en bc 1212/15 is geinstalleer en werk soos 'n bom, ek het dit self gedoen en omdat ek twee linkerhande het is ek baie trots op die ou joppie ....nou ja het vanaand hie by die werk gou die laaste drade gekonnekteer so die laaier le nog voor op die vloer ,maar sal dit more als mooi regmaak, as die hilux nie vanaand op pad huistoe in vlamme opgaan nie. Dankie aan almal wat so flink my pm's beantwoord het. :thumbup:
Brand
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 79
Joined: Thu Jan 05, 2012 11:38 am
Town: Roodepoort
Vehicle: Hilux 3.0 D4D 4x4
Real Name: Gerbrand

Re: BC1212-15 DC TO DC BATTERYLAAIER .WIE HET DIT?

Post by Brand »

Waar is die foto's?
Post Reply

Return to “Open Discussion”