Kaap tot TweeRiviere roete

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Debs
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 30
Joined: Sun Jul 04, 2010 4:40 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: Hilix 3 D4D 4x4 DC
Real Name: Hannes

Kaap tot TweeRiviere roete

Post by Debs »

Die manne van die kaap moet help asseblief. Ek gaan Kgalagadi toe maar moet van die Baai af eers 'n draai in die kaap maak. Ek beplan om so teen 14 .00 uit die Kaap weg te kom na Twee Rivieren. Ek moet die volgende dag inboek by die park. Die vraag is nou, watter roete is die beste en waar is daar 'n lekker oornag plek so min of meer halfpad? Dankie solank.
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Kaap tot TweeRiviere roete

Post by ChrisF »

N7 verby Springbok is maar die normale roete. Skynbaar net n bietjie korter as jy afdraai van die N7 af en deur Calvinia ry
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Kaap tot TweeRiviere roete

Post by george »

Hi Hannes
Van die kaap tot 2 Rivieren is so om en by 1200km.As jy 14h00 van die kaap vertrek dan hangende of jy in die nag wil ry. Sal ek voorstel jy ry tot Calvinia.Van Calvinia sal jy jy die kamp net net beryk voor die kantore toemaak :thumbup:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Kaap tot TweeRiviere roete

Post by ThysdJ »

Jy sal Calvinia met gemak haal (250 myl/400 km uit die Kaap uit). As dit dan nog nie donker is nie kan jy aanstoot vir Brandvlei, (140km verder) maar dan gaan jy die laaste ent in die donker ry. In Brandvlei kan jy in die Brandvlei Hotel slaap, of jy kan probeer by die Windpomp. Ons het in die verlede al 'n paar keer op Brandvlei oorgeslaap. Moet net nie daar volmaak met brandstof nie, dis die plek met die duurste brandstof in die hele RSA... :twisted: :twisted:

Jy kan ook met die N7 ry, maar dis bietjie verder daardie kant om. Daar is agter meer slaaplekke langs die pad. Die pad tussen Springbok en Pofadder is net so bloomin lank en reguit en as jy hom in die oggend ry het jy die son reg van voor... :cool: :cool: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Kaap tot TweeRiviere roete

Post by Niel »

Ons vat hom gewoonlik tot in Upington en dan is dit nie ver vir dievolgende dag nie - vat ook die Calvinia pad - baie stiller as die N7
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Kaap tot TweeRiviere roete

Post by ThysdJ »

Niel wrote:Ons vat hom gewoonlik tot in Upington en dan is dit nie ver vir dievolgende dag nie - vat ook die Calvinia pad - baie stiller as die N7
Yip, dis die beste so, maar nie as jy 14H00 wegtrek uit die Kaap uit nie. :twisted: :twisted: Stem, die Calvinia pad is die stilste.. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Kaap tot TweeRiviere roete

Post by Niel »

Hang af hoe vinnig jy ry :think:
User avatar
Witblits
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 208
Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
Town: Koringberg
Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
Real Name: Andre Matthee
Club VHF Licence: X50

Re: Kaap tot TweeRiviere roete

Post by Witblits »

Ons het VanRhynsdorp oor Loeriesfontein, dan grondpad tot by Brandvlei, en daarvandaan Upington, gery. Is so 40 of wat kilometer korter as oor Calvinia as ek reg uitwerk. Goeie grondpad.
ImageImageImage
User avatar
Debs
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 30
Joined: Sun Jul 04, 2010 4:40 pm
Town: Port Elizabeth
Vehicle: Hilix 3 D4D 4x4 DC
Real Name: Hannes

Re: Kaap tot TweeRiviere roete

Post by Debs »

My innige dank aan al die geleerdes. Ek het albei bekyk en het besluit op die R27. Gaan kyk of ek Brandvlei kan maak. Dis omtrent halfpad. Oom Bennas camping is so 15 Km noord van Brandvlei. Het enige een van julle al daar oorgebly. Aan die ander kant dink ek dit sal in elk geval beter wees om te B+B of die hotel te betrek op Brandvlei. Groete.
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Kaap tot TweeRiviere roete

Post by ThysdJ »

Hannes ek het al goeie goed gehoor van Oom Bennas, en die plekkie gesien van die pad af. Was nog nie self daar nie, maar as julle dit geniet laat weet ons ook asb.. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
ROOFER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1007
Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
Town: grassy park cape town
Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
Real Name: charl

Re: Kaap tot TweeRiviere roete

Post by ROOFER »

hope you get there before nightfall ,enjoy Kgalagadi & dont forget the pictures.
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Kaap tot TweeRiviere roete

Post by Mr_B »

After my December "buck" experience I don't advise driving the back roads at night...
Post Reply

Return to “Open Discussion”