What is ORRA?

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
mleroux
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Wed Feb 01, 2012 8:06 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: Chevrolet
Real Name: MJ

What is ORRA?

Post by mleroux »

Yip, another newbie question. I won't call it a stupid question, because there is apparently no such thing and because I would be insulting myself in the process.

Anyway. What is ORRA? I see ORRA callsigns and imagine it to be a radio communication method similar to CB radio—for 4x4'ers, I suppose?
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: What is ORRA?

Post by Hoppy »

won't say annything, you'll get the right answer soon
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: What is ORRA?

Post by ChrisF »

Off Road Radio Association - http://orra.co.za/" onclick="window.open(this.href);return false;


Jip, dis die mense wat sorg vir die radio frekwensies wat ons gebruik. Onthou, ons deel die lug golwe met 100de ander groepe. En ORRA praat namens ons wanneer die groot geeste besluite moet neem oor frekwensies.
mleroux
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Wed Feb 01, 2012 8:06 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: Chevrolet
Real Name: MJ

Re: What is ORRA?

Post by mleroux »

Is ek dus reg in die aanname dat ORRA omsien na radiolisensiëring ensovoorts, nie na toerusting nie? Die toerusting behels dan seker gewone tweerigting-UHF/VHF-radio's?
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: What is ORRA?

Post by CasKru »

mleroux wrote:Is ek dus reg in die aanname dat ORRA omsien na radiolisensiëring ensovoorts, nie na toerusting nie? Die toerusting behels dan seker gewone tweerigting-UHF/VHF-radio's?
Korrek. Hulle lisensieer jou toerusting en is basies op 29MHz en VHF toe gespits
To God be the glory
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: What is ORRA?

Post by ChrisF »

MJ as jy meer inligting oor die toerusting soek kontak vir Eric (Family_Dog), hy is daar op jou agterstoep en KEN die radios.
mleroux
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 14
Joined: Wed Feb 01, 2012 8:06 pm
Town: Krugersdorp
Vehicle: Chevrolet
Real Name: MJ

Re: What is ORRA?

Post by mleroux »

Nou 'n ander vraag dan: Het 'n dakrak enigiets uit te waai met die stuur en ontvang van VHF-radioseine? Met ander woorde, kan 'n dakrak as 'n radio-antenna gebruik word?
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: What is ORRA?

Post by ChrisF »

F_D is die man wat daai vrae vir jou kan antwoord.
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: What is ORRA?

Post by OOOOMS »

mleroux wrote:Nou 'n ander vraag dan: Het 'n dakrak enigiets uit te waai met die stuur en ontvang van VHF-radioseine? Met ander woorde, kan 'n dakrak as 'n radio-antenna gebruik word?
Nee, nie volgens my kennis nie!
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: What is ORRA?

Post by CasKru »

mleroux wrote:Nou 'n ander vraag dan: Het 'n dakrak enigiets uit te waai met die stuur en ontvang van VHF-radioseine? Met ander woorde, kan 'n dakrak as 'n radio-antenna gebruik word?
Glad nie. Jou antenna moet 'n sekere lente wees in verhouding met die frekwensie wat jou radio uitsit en ontvang. As jy nie reg is nie gaan jy nie seine optel nie en gaan jy jou radio blaas.
To God be the glory
Post Reply

Return to “Open Discussion”