khaudom en caprivi

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

khaudom en caprivi

Post by andrevt »

hi julle
ons plan nou die 16 de maart om direk noord vanaf buitepos in namibia noord te gaan via Tallismaris,via Boesmanland 4x4 roete deur die Nyae-Nyae konsessie gebied,dan deur Tsumkwe tot in die khaudom en dan noord en popa falle toe,dan mamili nationalepark [behoort pret te wees met die reen], katima dan ngoma bridge kasane en huistoe,WIE HET DIE ROETE AL GEDOEN ? .......en is daar bietjie raad
_MG_2310 (Small).JPG
100_2068 (Small).JPG
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: khaudom en caprivi

Post by OOOOMS »

Lekker Andre, yes ons het dit al gedoen.

Tip, neem 'n fikse co-driver saam om heel dag hekke oop te maak..... :mocking: :mocking: :mocking:
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: khaudom en caprivi

Post by Johan Kriel »

Ek weet nie van Mimili park nie, bleikbaar kon niemand nog die laaste 2 jaar daar inkom weens die hoe water levels.

Maar gaan kyk gerus en laat weet, sorg net dat daar altyd voertuie op die droe grond is.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
Royco
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1149
Joined: Sun Apr 12, 2009 7:50 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: '09 D4D 3.0 Raider 4x4 D/Cab
Real Name: Roy
Club VHF Licence: X88

Re: khaudom en caprivi

Post by Royco »

Johan Kriel wrote:Ek weet nie van Mimili park nie, bleikbaar kon niemand nog die laaste 2 jaar daar inkom weens die hoe water levels.

Maar gaan kyk gerus en laat weet, sorg net dat daar altyd voertuie op die droe grond is.
Dit lyk my Andre is nie bang vir diep water nie...!!!
Damn, daardie tweede foto van jou :shock2: :shock2:
Image Image Image Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: khaudom en caprivi

Post by OOOOMS »

Royco wrote:
Johan Kriel wrote:Ek weet nie van Mimili park nie, bleikbaar kon niemand nog die laaste 2 jaar daar inkom weens die hoe water levels.

Maar gaan kyk gerus en laat weet, sorg net dat daar altyd voertuie op die droe grond is.
Dit lyk my Andre is nie bang vir diep water nie...!!!
Damn, daardie tweede foto van jou :shock2: :shock2:
Janee kyk....Respek :!: :!: :!:

As die water te kwaai is sal die Parkeraad julle nie inlaat nie.
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: khaudom en caprivi

Post by Johan Kriel »

Ek was Dec vinning daar verby en net by Sanwali ingery. Die locals wou nie dat ek die brug gebruik nie, nie seker hoekom nie, maar hulle het almal vinning verdwyn en die water was ook die diep om deur tery, en jy kon sien dit paadjie was nie gebruik vir n lang tyd. Was net een vooertuig, toe het ek by Kwando kamp gevra wat aangaan, nou dis wat hulle gese het.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
Witblits
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 208
Joined: Sat Nov 21, 2009 8:36 am
Town: Koringberg
Vehicle: Hilux D4-D S/Cab
Real Name: Andre Matthee
Club VHF Licence: X50

Re: khaudom en caprivi

Post by Witblits »

Sien uit na die reisverslag hieroor!
ImageImageImage
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: khaudom en caprivi

Post by andrevt »

dankie julle sien baie uit daarna lyk so al of dit maar wwer n nat spulletjie gaan wees sal n trip report maar moet doen
100_2069 (Small).JPG
100_2084 (Small).JPG
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: khaudom en caprivi

Post by OOOOMS »

Wenna....ek jaloers.... :wink2:

Julle moet dit geniet :thumbup:
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: khaudom en caprivi

Post by Niel »

OOOOMS wrote:....ek jaloers....
ditto
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: khaudom en caprivi

Post by andrevt »

ons gaan van die ou basisse ook besoek hier is n paar van my photies van my bostoe tyd daai jare in owamboland ens
12-20-2011 16-30-23_005 (Small) (Small).jpg
onga basis 1980
12-20-2011 16-40-39_009 (Small).jpg
ontploffing vanuit n casspir gesien
12-20-2011 16-56-10_032 (Small) (Small).jpg
oppad na itale basis die weermag vee die pad
12-20-2011 19-52-48_014 (Small) (Small).jpg
12-20-2011 19-52-48_014 (Small) (Small).jpg (15.27 KiB) Viewed 2631 times
okalangu basis 1977 die basis was so 2 kliks van die jati af
12-20-2011 20-24-54_041 (Small).jpg
die kremetart was in die umbulantu basis ons was nou daar toe ons angola toe was
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: khaudom en caprivi

Post by andrevt »

Kwotasie en uitleg vir Travel Mugs  en stiekers Bostoe 2012 Khaudum & Caprivi (Small).jpg
Kwotasie en uitleg vir Travel Mugs en stiekers Bostoe 2012 Khaudum & Caprivi (Small).jpg (18.92 KiB) Viewed 2628 times
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: khaudom en caprivi

Post by OOOOMS »

Geee.... Andre, dit bring nou memories terug!

1977, was ek nog op kleuterskool gewees... :mocking: :mocking: :mocking:
User avatar
Taljaag
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 258
Joined: Sat Dec 24, 2011 9:32 am
Town: Secunda
Vehicle: Toyota Hilux 3D4D
Real Name: George

Re: khaudom en caprivi

Post by Taljaag »

Andre jy moet foto's stuur as julle terug kom.Ek en n paar manne gaan Julie maand daai kant toe.
Image

Life is Easy.....! It's the freakin' people that make it difficult!
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: khaudom en caprivi

Post by OOOOMS »

Taljaag wrote:Andre jy moet foto's stuur as julle terug kom.Ek en n paar manne gaan Julie maand daai kant toe.
George, glo my Andre sal...... :thumbup:
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: khaudom en caprivi

Post by Johan Kriel »

andrevt wrote:ons gaan van die ou basisse ook besoek hier is n paar van my photies van my bostoe tyd daai jare in owamboland
Baie van die basise is amper nie meer sigbaar nie, maar goed om dit weer te sien.
Last edited by Johan Kriel on Sat Mar 10, 2012 8:16 am, edited 1 time in total.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: khaudom en caprivi

Post by andrevt »

hi julle
net om weer daar tewees :thumbup is n groot voorreg :thumbup:
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: khaudom en caprivi

Post by andrevt »

sal so maak george
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: khaudom en caprivi

Post by OOOOMS »

Nog net 5 slapies, is julle al gepak...?
ROOFER
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1007
Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
Town: grassy park cape town
Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
Real Name: charl

Re: khaudom en caprivi

Post by ROOFER »

Andre julle moet mooi ry en geniet die trippie ek se jou my MOND WATER BEHOORLIK !!!!!!
User avatar
Andre du preez
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 788
Joined: Tue Jul 13, 2010 5:45 pm
Town: somerset west
Vehicle: hilux 2.2
Real Name: Andre

Re: khaudom en caprivi

Post by Andre du preez »

Baie foto's ASB :beg:

My Pa was self daar in die 70" ek sal darm self 'n trip daar deur wil doen.

Geniet dit.
User avatar
Bugzy
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 646
Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
Real Name: Buks
Club VHF Licence: X56
Location: Zuurplaat
Contact:

Re: khaudom en caprivi

Post by Bugzy »

Hi Andre, die fotos van Umbulant en Okalangu bring weer ou menories terug - ek was daar in 78/79 en 80. Ek wil self weer daar uitkom. Ek en Hannelie beplan om 2014 in daai rigting te gaan. Hulle moet die geniet en post baie fotos.
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: khaudom en caprivi

Post by andrevt »

buks
daai was n great tyd ,om dit nou weer tebesoek het was great,ons storie is nou in die Wegry
Copy of Angola 2011 284 (Small).jpg
die boom by umbulantu soos dit nou lyk
Attachments
Copy of Angola 2011 284 (Small).jpg
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
User avatar
Dan the Man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 149
Joined: Mon Nov 15, 2010 11:30 am
Town: Centurion
Vehicle: 3.0D-4D Prado
Real Name: Danie
Club VHF Licence: B205

Re: khaudom en caprivi

Post by Dan the Man »

Johan Kriel wrote:Ek weet nie van Mimili park nie, bleikbaar kon niemand nog die laaste 2 jaar daar inkom weens die hoe water levels.

Maar gaan kyk gerus en laat weet, sorg net dat daar altyd voertuie op die droe grond is.
Hi, dis nie heeltemaal waar nie, was verlede jaar einde April daar vir 4 nagte. Baie water en mens kan nie orals ry nie, maar 'n ongelooflike mooi en rustige plek! Maar die grootste muskiete wat ek al ooit in my lewe gesien het, en glo my, hulle is HONGOR.

Erg jaloers, julle moet dit geniet!
_______________________
2009 3.0D-4D Hilux DC 4x4
http://www.4x4community.co.za" onclick="window.open(this.href);return false; - Ghostrider
Image
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: khaudom en caprivi

Post by andrevt »

more almal
ons is terug by die werk na n baie lekker trip
_MG_3195 (Small).JPG
_MG_3383 (Small).JPG
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
User avatar
jacques kotze
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3616
Joined: Mon Jan 05, 2009 8:51 am
Town: Nelspruit
Vehicle: 2,8 4x4 Auto Fortuner. 2,8 4x4 Hilux singlecab.
Real Name: Jacques
Contact:

Re: khaudom en caprivi

Post by jacques kotze »

Welkom terug Andre, seker nie so lekker om terug te wees by die werk na so lang trip nie!
User avatar
3 Blind Monkeys
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 153
Joined: Fri Sep 18, 2009 3:00 pm
Town: cape town
Vehicle: 2.8GD6
Real Name: johann

Re: khaudom en caprivi

Post by 3 Blind Monkeys »

wag in spanning vir die trip report :roll:
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: khaudom en caprivi

Post by OOOOMS »

Lyk lekker, nou wag ons in spanning ...
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: khaudom en caprivi

Post by OOOOMS »

Kom nou Andre, julle is al lank terug, waas die trip report...... :o:
User avatar
andrevt
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1465
Joined: Mon Jul 20, 2009 2:37 pm
Town: sasolburg
Vehicle: raider d4d
Real Name: andre

Re: khaudom en caprivi

Post by andrevt »

ai ou maat dit gaan dol..........so in volgende maand geduld is die woord
_MG_3756 (Small).JPG
ImageImageImageImageImageImage


Toyota Hilux 3.0 D4D 4x4
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: khaudom en caprivi

Post by OOOOMS »

Net een foto op 'n dag gaan nie die werk nie, kom nou ons weet jy kan beter doen..... :alvarin:
Post Reply

Return to “Open Discussion”