Die waarheid oor snorkels?

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Die waarheid oor snorkels?

Post by SWARTLUX »

Wie kan my eerlik antwoord oor die fitment van 'n snorkel?Het dit enige nadele en veroorsaak dit vibrasies en windgeraas?
Ek wou een fit maar is gese dit maak erge windgeraas en vibreer?

Is daar iemand wat my 'n eerlike opinie kan gee oor dit?

Asook waar om een te kry vir 'n bargain,het iemand dalk een vir 'n IFS wat rond le?
Image
ATH
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 91
Joined: Fri Apr 13, 2012 5:40 am
Town: Durban
Vehicle: 2007 Toyota Hilux 2.5 D-4D SRX 4x4
Real Name: Andre

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by ATH »

Chat with Mark ...
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by CasKru »

Brain... ek kan nou nie comment op wind geraas nie want ek het my bakkie gekoop met die snorkel klaar op. Jy kan met Pieter ook gesels oor die snorkels as Mark nie meer het nie http://www.4x4direct.co.za/shop
To God be the glory
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by Black Sam »

Brian,
Dit het 'n klein vibrasie as jy 'n diesel ry, ek het op albei my bakkies en geen windgeraas of vibrasie nie.
Gaan op 4 by 4 direct se website, goeie pryse, ek het al 4 gekoop geen probleme nie. :thumbup:
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by SWARTLUX »

Thanx manne sal mar wag en kyk of iemand kan kommentaa lewer oor die windgeraas en vibrasies.Dit is iets waarvan ek nie baie hou nie so as dit gan geraas veroorsaak los ek eerder die slurpie :lol:
Image
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by SWARTLUX »

Black Sam wrote:Brian,
Dit het 'n klein vibrasie as jy 'n diesel ry, ek het op albei my bakkies en geen windgeraas of vibrasie nie.
Gaan op 4 by 4 direct se website, goeie pryse, ek het al 4 gekoop geen probleme nie. :thumbup:
Gerrie so jy seg petrol het geen vibrasies nie net oliebranders?
Image
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by Mud Dog »

Brian, ek kon geen merkwaardige verskil agterkom in verband met vibrasie of wingeraas nadat ek myne opgesit het. Hy sit stewig vas en vibreer glad nie. ;-)
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
legend35
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2075
Joined: Sat Jan 19, 2008 4:23 pm
Town: Springs
Vehicle: Hilux 2700i
Real Name: Johan
Club VHF Licence: HC262
Location: Selection Park

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by legend35 »

Ek het myne ook so paar maande terug opgesit en geen vibrasie of geraas nie :thumbup:
2004 Hilux 2700i 4x4 Legend 35
ImageImageImageImage
Cowley branch and freeflow,long range tank,dual battery system,home made front and rear bumpers.
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by Black Sam »

SWARTLUX wrote:
Black Sam wrote:Brian,
Dit het 'n klein vibrasie as jy 'n diesel ry, ek het op albei my bakkies en geen windgeraas of vibrasie nie.
Gaan op 4 by 4 direct se website, goeie pryse, ek het al 4 gekoop geen probleme nie. :thumbup:
Gerrie so jy seg petrol het geen vibrasies nie net oliebranders?
Brian ek het geen probleme ondervind nie, die petrol outjies is ok :thumbup:
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
OOOOMS
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 19468
Joined: Tue Jul 16, 2013 7:09 am

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by OOOOMS »

Die 2.7i / 3RZ se snorkel design is baie stewig, jy sal nie jammer wees nie :thumbup:

Oh ja en dit lyk cool :mrgreen:
User avatar
Black Sam
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1074
Joined: Fri May 20, 2011 5:56 pm
Town: Mtunzini
Vehicle: Nissan Navara Pro 4x
Real Name: Gerrie

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by Black Sam »

Way cooooooooooooollllllllll ! :dance1:

O ja en windgat.... :thumbup: :thumbup:
"LIFE'S A JOURNEY, ENJOY THE RIDE"
"WHERE THERE'S A 4X4....... THERE'S A WAY" .
"LEXUS - THE PURSUIT OF PERFECTION"
Image
User avatar
SWARTLUX
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 891
Joined: Sat Jan 07, 2012 12:39 pm
Town: Gauteng
Vehicle: '05 LEGEND 35 2.7 DC 4x4, Monroe Gas allround, Long range tank, UniQ Chip. Platkar '06 Polo 1.6 Comfortline hatchback
Real Name: Brain
Location: Les Marais, Pretoria

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by SWARTLUX »

Black Sam wrote:Way cooooooooooooollllllllll ! :dance1:

O ja en windgat.... :thumbup: :thumbup:
Ja dit lyk kwaai!
Image
User avatar
Derren
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 227
Joined: Sun Aug 26, 2007 3:51 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2001 Hilux KZ-TE D/C
Real Name: Derren
Location: Milnerton Ridge, Cape Town
Contact:

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by Derren »

I've had mine for over a year and have not noticed any noise. If there is it is drowned out by the noise of the mud tyres. No vibration issues either.


Sent from my iPad using Tapatalk HD
Toyota Hilux D/C KZ-TE 2001
TJM Bumper, TJM XGS Suspension (with Bilstein shocks), Gomad Alu-Canopy, Snorkel, Chip & Intercooler, Dual Battery
Hyundai ix35 2.0 2011

Four Wheel Drive Club - Western Cape
Hilux4x4.co.za Club
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by pietpetoors »

Ek het al twee kliente met KZ's gehad wat oor 'n vibrasie gekla het, maar op die ou einde het die enjin die rubberpyp in die fender half toegsuig wat dit geraas veroorsaak het. Albei het 'n stukkie 40mm dreinpyp binne ingesit om hom oop te hou en die probleem was weg. Hoekom daardie 2 so gemaak het weet niemand nie, maar hulle geraas is nie meer daar nie. Dan was daar een ou met 'n nuwe Hilux wat gekla het oor vibrasie, in sy geval het hy die groot gat in die modderskerm te klein geboor en die snorkel het styf daar deur gepas. Die gat is effe groter gefyl en die geraas was iets van die verlede. Dus uit BAIE snorkels wat al verkoop is, is dit die drie gevalle wat rapporteer is en al drie is opgelos.

Windgeraas: die enigste windgeraas wat ek hoor is die lekker klank wat jy hoor as jy vet gee en jy hoor hoe suig die enjin lug deur die snorkel. Dit is 'n ligte geluid wat nie pla nie en aangesien jou diesel se snorkel aan die linkerkant sit gaan jy ongelukkig uit-loose op daai een.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
Rooies
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 378
Joined: Wed Apr 07, 2010 12:05 pm
Town: Strand
Vehicle: 1994 2.4i (22RE) D/C Raider 4X4
Real Name: Rudi

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by Rooies »

Ek kon nog geen geraas of vibrasie op my bakkie se snorkel optel nie behalwe dat hy windgat lyk.

:thumbup: :thumbup: :thumbup:
ROOIES: 1994 2.4i (22RE) Raider D/C - 200 000kms - Brospeed Branch & Powerflow Exhaust
MIKEM Suspension & Gabriel Safari Shocks - "31 BF Goodrich AT - GOMAD Aluminium Canopy
Melvill & Moon Seat Covers - Safari Snorkel - Bushwakka Weekender Offroad Trailer

Image
Foksie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 271
Joined: Sat Jul 10, 2010 2:34 am
Town: Centurion
Vehicle: Fortuner 4x4
Real Name: Frank

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by Foksie »

Wel ek moet ook se, ek het een so jaar en n half terug op my KZTE gesit en geen windgeraas of vibrasies nie. Miskien hang dit van vakmanskap af of jy vibrasies gaan kry of nie.
User avatar
Bugzy
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 646
Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
Real Name: Buks
Club VHF Licence: X56
Location: Zuurplaat
Contact:

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by Bugzy »

Ek hety 'n 2.8Diesel en daar is geen vibrasie of geraas nadat ek een van Pieter se snorkels op gesit het nie.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by Traveler »

Al 3 snorkels opgesit op D4D's, en nou een op my Patrol.

Niks vibrasie of geraas nie. Dit hang alles af van hoe deeglik jy dit doen. Ek het elke keer ekstra moeite gedoen om die snorkel goed te seel teen die body. En die rivets opgesit met 'n scissor tipe rivet gun, nie met 'n gewone "klein" een nie.

Windgeraas, niks nie.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by Johannes van die See »

Ek ondervind gereeld wind geraas en vibrasie maar dis my bakkie so ek mag poep as ek wil :D:
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
DassieHassie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 128
Joined: Wed Nov 02, 2011 10:32 am
Town: Germiston
Vehicle: Hilux 2.4 22R D/Cab 4x4
Real Name: Chris

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by DassieHassie »

Johannes van die See wrote:Ek ondervind gereeld wind geraas en vibrasie maar dis my bakkie so ek mag poep as ek wil :D:
:lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao: :lmao:
Evil thrives when good men do nothing
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by ChrisF »

het nou al die snorkel vir 2 jaar op my 2,5D-4D.

Geen vibrasies nie

2 of 3 keer met STERK dwarswinde en teen snelhede bo 120km/h het ek n bietjie windgeraas eervaar. 99,9% van die tyd geen wind geraas nie.



EN daai keer of wat waar ek deur n rivier moes ry, was ek BLY ek het die snorkel gehad !!
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by Danman »

Saterdag myne opgesit, nognie ver gery nie...geen wind geraas..lyk 110% beter.
Stewig, baie stewig, maar ek stem saam dit hang af van die kwaliteit van die installasie.
Doen dit self en doen dit oordentlik
BTW dit het my 'n halwe dag gevat maar hy is VAS!
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by george »

Danman wrote:Saterdag myne opgesit, nognie ver gery nie...geen wind geraas..lyk 110% beter.
Stewig, baie stewig, maar ek stem saam dit hang af van die kwaliteit van die installasie.
Doen dit self en doen dit oordentlik
BTW dit het my 'n halwe dag gevat maar hy is VAS!
Ons kan jou nie glo sonder prentjies nie :twisted:

BTW myne het geraas , maar dit was die fender wat bietjie los was
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Danman
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 808
Joined: Fri Apr 18, 2008 7:04 am
Town: Pretoria
Vehicle: 2009 Fortuner 4.0 V6 aka "BosBuffel"
Real Name: Danie

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by Danman »

Ek is gewoontlik die eerste om te kla oor die prentjies...
Maar ek beplan 'n "spot the difference" thread.
Ek het "noster" ek het so 6mnde terug gekoop en het al 'n paar klein dinge gedoen
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by george »

Danman wrote:Ek is gewoontlik die eerste om te kla oor die prentjies...
Maar ek beplan 'n "spot the difference" thread.
Ek het "noster" ek het so 6mnde terug gekoop en het al 'n paar klein dinge gedoen
Kan nie wag nie
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by CasKru »

Danman wrote:Ek is gewoontlik die eerste om te kla oor die prentjies...
Maar ek beplan 'n "spot the difference" thread.
Ek het "noster" ek het so 6mnde terug gekoop en het al 'n paar klein dinge gedoen
Gooi... ek like daai tipe goete :D: :D:
To God be the glory
Bezou
Newbie
Posts: 2
Joined: Wed May 02, 2012 8:40 am
Town: Boksburg
Vehicle: Hilux D4D 4x4 Ext Cab
Real Name: Pieter

Re: Die waarheid oor snorkels?

Post by Bezou »

Ek het 'n snorkel, buffer ens begin van die maand by 4x4 Direct gekoop. Die installasie self gedoen en het geen probleme van wind geraas of vibrasie nie. Sien viewtopic.php?f=138&t=26913" onclick="window.open(this.href);return false;
Post Reply

Return to “Open Discussion”