Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Locked
User avatar
Agteros
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 678
Joined: Mon Aug 25, 2008 12:09 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Toyota FJ Cruiser
Real Name: Hugo

Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by Agteros »

I can't find it??
2020 FJ Cruiser
1986 Hilux DC 4x4. Sold to the Boss :cooldude:
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by Mud Dog »

It was cleaned up and locked because it was getting out of hand. Just a pity that we lost all the well intended posts in the process.

viewtopic.php?f=14&t=26981" onclick="window.open(this.href);return false;
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
User avatar
Jaws
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 536
Joined: Fri Dec 14, 2007 11:41 am
Town: Sharonlea
Vehicle: 2009 D4D 4x4
Real Name: Herman

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by Jaws »

Mud Dog wrote:It was cleaned up and locked because it was getting out of hand. Just a pity that we lost all the well intended posts in the process.

viewtopic.php?f=14&t=26981" onclick="window.open(this.href);return false;
So why delete ALL the replys? And now lock it :lmao:

One person questions the mods and everything gets deleted. Wow.

There are two aspects to this, the forum and the club. As you can see I`m only a forum member. After meeting Oooms I considered joining the Club for the first time. Now after this fiasco I stick to going solo (unless Oooms invites me along ;-) ).

Not only did the club lose OOoms but also the forum. I have always had the utmost respect for the two "older" Moderators, yourself and Eric and I hope it will stay that way. The forum only members does not know what happens on club level. That thread was the only way for us to also know why he left the forum. Treating us all like kids and deleting it is not on in my books.

The forum has already lost many great personalities like Benhur and now Oooms. I truly hope the people at club level can start getting things together because we are paying for it at forum level.
:thumbup:
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by ChrisF »

Herman never that easy, not with internet persona ....

I have seen this time and again, in various different clubs with an internet/forum side.

Something happened on a trail ..... He said, she said, yada yada ...... MAGTAG MAN, "what happens on a trail STAYS on the trail ! "

Herman besluit vir jouself hoekom jy wil deel wees van die klub. Hier IS n klompie NICE mense.

Die stukkie onsmaaklikheid is nie die klub nie, slegs n "Hoofstuk in die klub" se geskiedenis ..... en sodra die manne ophou STIR, en die komitee kans gee sal dit ook uitgesorteer word.
Last edited by ChrisF on Mon Aug 27, 2012 6:47 am, edited 1 time in total.
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by george »

Jy het dit goed gestel Chris :thumbup:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by ChrisF »

George die hartseer is, dat as die ding nie GOU stop nie kan dit die klub baie seer maak !!
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by george »

ChrisF wrote:George die hartseer is, dat as die ding nie GOU stop nie kan dit die klub baie seer maak !!
Daar is nie veel om te stop nie. Niemand weet regtig hoekom hy weg is nie.Die ouens wat dink hulle weet saai net meer onmin en veroorsaak meer skade
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by ChrisF »

george wrote:
ChrisF wrote:George die hartseer is, dat as die ding nie GOU stop nie kan dit die klub baie seer maak !!
Daar is nie veel om te stop nie. Niemand weet regtig hoekom hy weg is nie.Die ouens wat dink hulle weet saai net meer onmin en veroorsaak meer skade
en DIT is wat gestop moet word.

dit is tragies dat ons so groot gees verloor het. maar watter waarde word toegevoeg aan die klub om nou verder te "krap" ?
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by Johannes van die See »

Dit maak nie saak wat gese word en deur wie nie, die feit bly staan, elke keer as ek iets oor die waarheid noem word dit delete deur n moderator.
Ek het ook nie nodig om enige persoon te oortuig van wat ek weet en wat direk aan my gese was nie, maar die feit bly staan, die hele probleem het onstaan deur een persoon wat n saadjie geplant het wat ontaart het in n fete teenoor n ander persoon.
Daar was op getree en ek was ook n slagoffer gemaak, die komitee het hul verkeerde besluite erken en die saak terug getrek maar geen poging aangewend om om verskoning te vra nie.

Mark se direkte woorde aan my was dat hy nie staan vir die onetiese manier waarom die komitee besluite geneem het in die saak teen my en Koos nie en moeg is vir die oneenigheid wat ager die gordyne aangaan.

In my wete is die die komitee, of sommige komitee lede verantwoordelik vir Mark se besluite maar se ek iets daaroor word my posts elke keer verwyder en mense begin agter kom dat die moderators of komitee iets wil weg steek, dis goed so, laat die waarheid uit kom.

Vir die wat dink my optrede is kinderlik of onprofesioneel, jy is geregtig op jou opinie, maar so is ek ook op myne en my opinie is dat die komitee of sommige van sy lede te blameer is.

Ek gaan nie voor gee hoe goed of nie ek bevriend is met Mark en wat ek alles weet nie, niemand hoof te weet hoe ver ons vriendskap strek of wat ek weet nie, maar laat dit bekend word, dit vat een persoon om n saadjie te plant wat ontaart in n gemors, dit vat n Brackenvelle Click om daai fete te laat groei, dit vat n komitee om irationeel op te tree en n ou soos Mark om te besluit dat hy nie staan vir onetiese standpunte nie.

Dink wat julle wil.
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Ali3n
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 4714
Joined: Mon Sep 27, 2010 2:06 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Jeep Commander 3.0 Limited
Real Name: Francisco the Great
Club VHF Licence: B338
Location: Roodepoort

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by Ali3n »

Nou volgens my en die res van die club lede is die saak mos terug getrek, klaar en verby. Om dit nou weer op te bring is net verkeerd. Wat ookal die rede wes vir die verkeerde besluit, soos wat jy dit stel wat die komitee gemaak het. Wat wil jy nou eintlik he? N publieke verskoning op die nuus, radio en koerante??? Hoekom moet ons almal by julle goed in getrek word???
PRESENTLY DISADVANTAGED
ImageImageImage Link BrokenImageImage Link Broken
Custom built Rock Sliders, Bumpers, Belly protection.... Anything you can think of
Cell: 076 122 3744 E-Mail: fpanaino@gmail.com
Bear Grylls calls it "Ultimate Survival", overlanders call it "Camping"
User avatar
CasKru
Moderator
Moderator
Posts: 23956
Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
Town: Benoni
Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
Real Name: Cassie
Club VHF Licence: B15
Location: Rynfield

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by CasKru »

Weet jy wat Johannes. 'n Saak het altyd twee kante, party kere selfs meer as dit. Ek kom vir niemand op nie en probeer niemand se aksies verdedig nie. Jou posts word delete want jy se mense sleg op gronde van hoorse stories wat jy net halwe waarhede van het. Ek is nie bereid om alle inligting op die forum te sit nie want dit is konfidensiële inligting, nie geheime nie, net konfidensiële gespreke.

Nie alles in die lewe gaan oor conspiracies nie. Ons as komitee lede het verkeerd op getree in die saak wat jy na verwys ja, maar dit was die eerste in die geskiedenis van die klub en ons was glad nie voorbereid vir so iets nie aangesien ons nooit gesien het dat ons so sal moet optree teenoor familie nie.

So ja, ons het daai situasie verkeerd hanteer en ja die saak is terug getrek oor ons tegniese foute. Daar is nog so baie goed wat ek kan sê en eintlik wil sê maar ter respek vir Mark en die mense wat nou onskuldig hierby in getrek is, gaan ek nie.
To God be the glory
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by george »

Johannes van die See wrote:Dit maak nie saak wat gese word en deur wie nie, die feit bly staan, elke keer as ek iets oor die waarheid noem word dit delete deur n moderator.
Ek het ook nie nodig om enige persoon te oortuig van wat ek weet en wat direk aan my gese was nie, maar die feit bly staan, die hele probleem het onstaan deur een persoon wat n saadjie geplant het wat ontaart het in n fete teenoor n ander persoon.
Daar was op getree en ek was ook n slagoffer gemaak, die komitee het hul verkeerde besluite erken en die saak terug getrek maar geen poging aangewend om om verskoning te vra nie.

Mark se direkte woorde aan my was dat hy nie staan vir die onetiese manier waarom die komitee besluite geneem het in die saak teen my en Koos nie en moeg is vir die oneenigheid wat ager die gordyne aangaan.

In my wete is die die komitee, of sommige komitee lede verantwoordelik vir Mark se besluite maar se ek iets daaroor word my posts elke keer verwyder en mense begin agter kom dat die moderators of komitee iets wil weg steek, dis goed so, laat die waarheid uit kom.

Vir die wat dink my optrede is kinderlik of onprofesioneel, jy is geregtig op jou opinie, maar so is ek ook op myne en my opinie is dat die komitee of sommige van sy lede te blameer is.

Ek gaan nie voor gee hoe goed of nie ek bevriend is met Mark en wat ek alles weet nie, niemand hoof te weet hoe ver ons vriendskap strek of wat ek weet nie, maar laat dit bekend word, dit vat een persoon om n saadjie te plant wat ontaart in n gemors, dit vat n Brackenvelle Click om daai fete te laat groei, dit vat n komitee om irationeel op te tree en n ou soos Mark om te besluit dat hy nie staan vir onetiese standpunte nie.

Dink wat julle wil.

Ek raak ook nou al moeg vir die storie. Tjom.Jy laat dit die heeltyd klink of ons op die kommitee 'n klomp agterbakse persone is. Ek raak nou keel vol daarvoor. Ja ons het foute gemaak toe dit by jou gekom het en ons het dit mos reggestel. Ons leer ook maar. Ja dit is wel so dat nie alle lede van mekaar hou nie. Dit gaan jy orals kry,maar ASB laat ons nou soos groot mense optree. Daar is nie komplot nie.Daar is ook nie onenigheid nie. Jy is nou besig om onenigheid te veroorsaak met jou aantuigings. Los dit nou bra.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by ThysdJ »

Brackenfell asseblief, nie Brackenvelle nie... sjeeesss.....
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by george »

ThysdJ wrote:Brackenfell asseblief, nie Brackenvelle nie... sjeeesss.....
Het altyd vermoed daar is fout met julle Brackenvellers... :twisted:
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
SuidWes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1021
Joined: Tue Aug 21, 2007 12:55 pm
Town: Durbanville
Vehicle: Prado 120 VX
Real Name: Jaco
Club VHF Licence: B35
Location: Cape Town

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by SuidWes »

Johannes, ek hoop jy voel nou beter. Die probleem is dat dit wat jy dink jy weet niemand en niks help nie - Bel vir Mark en kry die feite.

Dit is nie wat jy probeer doen nie maar hoe jy dit doen wat die probleem is.

Gee die span 'n kans anders gaan ons nog lede en mods verloor...
Life is not measured by the number of breaths we take, but by the moments that take our breath away - George Carlin
User avatar
Pora
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 422
Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
Town: Brakpan
Vehicle: Hilux 2.5 d4d
Real Name: Pora
Location: JHB

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by Pora »

george wrote:
ThysdJ wrote:Brackenfell asseblief, nie Brackenvelle nie... sjeeesss.....
Het altyd vermoed daar is fout met julle Brackenvellers... :twisted:
lol
Image
User avatar
GeorgeJvR
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3286
Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
Town: Louis Trichardt
Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
Real Name: George

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by GeorgeJvR »

:cry: :cry: :cry:
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim

Kom wat wil ek bly 'n Bul!
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by Johannes van die See »

Your post is in contravention of the Terms of Service of this Forum, and was therefore removed
Ali3n wrote:Nou volgens my en die res van die club lede is die saak mos terug getrek, klaar en verby. Om dit nou weer op te bring is net verkeerd. Wat ookal die rede wes vir die verkeerde besluit, soos wat jy dit stel wat die komitee gemaak het. Wat wil jy nou eintlik he? N publieke verskoning op die nuus, radio en koerante??? Hoekom moet ons almal by julle goed in getrek word???
Sarkasme word gebruik deur gene wat nie kan praat uit feite nie!

Ek soek geen verskoning nie, die club en forum skuld my niks, maar wat my verstand te bowe gaan is dat die komitee reken hulle het geen idee waarom Mark sy besluite gemaak het nie.
Bowen dit het ek gesien en gehoor hoe agteraf komitee lede was in die hele saak, so Cassie, ek basseer nie alles wat ek weet op "hoor se" nie maar grootliks op telefoniese gesprekke waar daar direk dinge vir my gese was deur komitee lede en nie komitee lede.

Die hele saak draai steed om die Koos Keiler aanklagtes en die manier hoe dit hanteer was, maar ek saan nie vir die onregmatige besluitneming nie, julle manne het die verkeerde persoon die moer in gemaak met agteraf komplotte en aanklagtes en ook veroorsaak dat n goeie man hier weg is!

Ek se weer, ek probeer niks wen uit die saak nie, maar die forum het nie komitee lede nodig wat stem teen persone teen wie daar n fete is nie, dit is waarvoor Mark ook gestaan het en dit is ook die rede dat ek so betrokke geraak het, omdat ek die persoonlike fete teen Koos Keiler bekend gemaak het!

Koos is niks of niemand van my dat ek hom probeer help in n saak nie, ek ken hom skaars en het hom nog net een maal persoonlik ontmoet, maar die fete wat teen hom ontkiem het het my beivloed en Mark ook omdat hy nie met die komitee se manier van aanklag saam gestem het nie, die komitee ontken dit.[/del]
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by Johannes van die See »

ThysdJ wrote:Brackenfell asseblief, nie Brackenvelle nie... sjeeesss.....
Thys, as jy n gat van my wil maak post ek jou gatwip brief ook hier, ja ek het dit!
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by ThysdJ »

Laat waai tjom... :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by Johannes van die See »

ThysdJ wrote:Brackenfell asseblief, nie Brackenvelle nie... sjeeesss.....
En nog iets Thys, voor jy n gat van my maak, dink weer oor wie jou vriende is, want toe jy jou toys uit die kot gooi omdat niemand jou aanklag teen Koos wou aanvaar nie en die saak los getrek het was ek deur Allan, Ciske, Val, en Mark gebel om te se wie watse vinger in watse paai het en die enigste persoon wat wel vir jou op gestaan het was Ciske, die res het almal na jou verwys as die groot rede vir die afskop van die saak en dit nie wil laat vaar nie, moet nie n gat maak van my nie!

Daars jou Brackenfell pelle ou maat!

Laat waai tjom.. :thumbup: :thumbup:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
george
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 6565
Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
Town: Velddrif
Vehicle: Triton 3.5l V6
Real Name: George
Club VHF Licence: HC107
Location: Velddrif
Contact:

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by george »

Johannes van die See wrote:
ThysdJ wrote:Brackenfell asseblief, nie Brackenvelle nie... sjeeesss.....
En nog iets Thys, voor jy n gat van my maak, dink weer oor wie jou vriende is, want toe jy jou toys uit die kot gooi omdat niemand jou aanklag teen Koos wou aanvaar nie en die saak los getrek het was ek deur Allan, Ciske, Val, en Mark gebel om te se wie watse vinger in watse paai het en die enigste persoon wat wel vir jou op gestaan het was Ciske, die res het almal na jou verwys as die groot rede vir die afskop van die saak en dit nie wil laat vaar nie, moet nie n gat maak van my nie!

Daars jou Brackenfell pelle ou maat!
Om hemels naam kry nou end met al die gif. Besef jy nie jy is besig om meer skade te doen nie.
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by Johannes van die See »

Toemaar ek is klaar George
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Pora
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 422
Joined: Thu Nov 11, 2010 9:35 am
Town: Brakpan
Vehicle: Hilux 2.5 d4d
Real Name: Pora
Location: JHB

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by Pora »

Flame on

lock threat
Image
User avatar
Johannes van die See
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2194
Joined: Mon Sep 01, 2014 10:04 pm

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by Johannes van die See »

Your post is in contravention of the Terms of Service of this Forum, and was therefore removed
http://www.goblacksam.com
Image Link Broken
Langebaan Lagoon & Deep Sea Fishing Charters
User avatar
Mud Dog
Moderator
Moderator
Posts: 29857
Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
Town: East London
Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
Real Name: Andy
Club VHF Licence: HC103

Re: Where is this thread?? Mark - OOOOMS - Resignation

Post by Mud Dog »

THis is why it had to be cleaned up in the first place ..... this thread was not meant for airing club grievances in the open forum (there is a thread for that), but rather a conduit to air our greetings and best wishes to Mark.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.

Image
Image

Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Locked

Return to “Open Discussion”