Internet Data bundels???

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Internet Data bundels???

Post by Willem01 »

Ek het altyd prepaid bundels gekoop maar ek dink dis dalk beter om oor te swaai na n kontrak, wat is julle se opinies oor die 8ta netwerk en kan jy jou huidige vodacom modem op di 8ta simcard gebruik??

Game het n spec vir data bundels as jy jou eie stokkie het vir
Kontrak by Game onder vodacom se termes
R249 kry jy n 1 Gig + 1Gig Nightowl vir 24 maande

Vodacom self
R249 vir 1gig per maand alleenlik

8ta
3.2Gig R410 per maand (kontrak)
R150 (prepaid) 2Gig any time + 1 gig Night surfer 11pm - 5 am

8ta
Internet 5 promo = 10 gig vir R200 vir 2jaar (kontrak)
+ addisionele night surfer van 10 Gig vir R100

dus as ek dit reg verstaan is dit 20Gig vir R300
User avatar
BosveldBul
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 146
Joined: Fri Feb 11, 2011 10:42 am
Town: Centurion
Vehicle: Hilux 3.0 D4-D 4x4
Real Name: Jak

Re: Internet Data bundels???

Post by BosveldBul »

8ta kan nie die pyp rook met al die nuwe subskripsies nie. Die netwerk was ñ jaar terug baie goed maar is deesdae pateties. Moenie jou tyd en geld mors nie.
Mr_B
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 7249
Joined: Fri Oct 12, 2007 2:38 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Honda Jazz
Real Name: Bretton
Location: Brackenfell

Re: Internet Data bundels???

Post by Mr_B »

Willem test out 8ta on a prepaid sim. I use a cellc modem with the 8ta sim. You must just use the 8ta dashboard software. I've got the 10gb/month contract and the network is excellent... I regularly download at 650kbytes/sec during peak times! Yes i've used vodacom and cellc, vodacom is too expensive, cellc are best for prepaid and 8ta's promo contracts are the best! Don't knock them until you've tried them!
User avatar
RiyadhFortuner
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 157
Joined: Mon Oct 17, 2011 11:57 am
Town: Lansdowne
Vehicle: 2015 Ford Ranger T6
Real Name: riyadh
Location: cape town

Re: Internet Data bundels???

Post by RiyadhFortuner »

I have to agree, i am also using 8ta, but with a vodafone usb dongle and I have no issues. I find it to be faster and more stable than vodacom!!
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Internet Data bundels???

Post by pietpetoors »

Is jy seker oor daai Vodacom prys. Ek betaal op my een kontrak R149 p/m vir 2 Gig data en ander een R199 vir 3 Gig data en albei is op 2 jaar kontrakte. Hoor by 'n Vodacom winkel self, nie game nie
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Internet Data bundels???

Post by Willem01 »

pietpetoors wrote:Is jy seker oor daai Vodacom prys. Ek betaal op my een kontrak R149 p/m vir 2 Gig data en ander een R199 vir 3 Gig data en albei is op 2 jaar kontrakte. Hoor by 'n Vodacom winkel self, nie game nie
Die game een is die special wat tans in hulle online brochure aan is en die ander 1 is van vodac se site waar ek altyd my prepaid voordie tyd gekoop het het saam met 8ta se spec ook

En oor die die vodacom modem....ekt het die call centre gebel en die sê jy kan dit gebruik met hulle simcard jy moet net die 8ta connect sagteware aflaai en instaleer.
Attachments
game.jpg
(154.08 KiB) Downloaded 228 times
vodac.jpg
(107.27 KiB) Downloaded 228 times
8ta.jpg
(76.71 KiB) Downloaded 228 times
User avatar
ChrisF
Top Web Wheeler
Top Web Wheeler
Posts: 8188
Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
Town: inniedorp
Vehicle: Toy
Real Name: Chris

Re: Internet Data bundels???

Post by ChrisF »

Jip R149 per maand vir 2Gig op Vodacom.


8Ta sukkel skynbaar met kapasiteit. Dan is 8Ta nou ook besig om die Virgin uitlate oor te neem, so hul basig gaan nog meer vergroot .....
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Internet Data bundels???

Post by pietpetoors »

Ja passop maar vir game se specials en vodacom se oop kontrakte. Gaan lees op die mybroadband.co.za forum hoeveel ouens word gevang as daai data bundel opraak en hy jou skielik, sonder waarskuwing teen 'n hoër tarrief begin aanslaan. Ek het al gelees van ouens wat 'n R20,000 rekening vir die maand gekry het agv dit. As jy die night owl het is dit 'n oop kontrak. Die veligste is 'n top up kontrak wat gaan stop as jou 2 gig op is en dan moet jy prepaid data laai om aan te gaan. ten minste weet jy dan jy betaal dan meer. Probleem met game se specials as dit saam 'n laptop kom is dat die fybskrif se die R1000 afslag wat jy op die laptop is slegs op 'n night owl pakket en nie op 'n top up pakket nie. Hulle wil he die mense moet die oop kontrakte vat want dit is waar hulle hulle geld maak.

My advies is, as jy dit vat sorg dat dit 'n top up pakket is. Die night owl is buitendien crap, jy kan al daai data kry tussen 24h00 en ek dink 6h00 wanneer meeste van ons slaap, maar vra maar mooi uit daaroor, dit is op 'n stadige bandwydte, nie jou gewone vinnige een nie.

Alles verkoopsfoefies
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
Willem01
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 586
Joined: Thu Dec 29, 2011 12:13 pm
Town: Pretoria
Vehicle: het nie 1 nie
Real Name: Willem

Re: Internet Data bundels???

Post by Willem01 »

Thanx mater ek hoor wat jy se ,,,ek het sommer gougou vanaand 3Gig vir R150 van 8ta gelaai en i vodafone modem gestart ,,het eers gesukkel om als aan die gang te kry maar is no gesort en is tans op die as prepaid....sal dit uit toets tot dit op is en dan maar besluit.. :thumbup:
User avatar
Rollercoaster639
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 206
Joined: Wed Sep 15, 2010 12:09 pm
Town: Bethal MP
Vehicle: Hilux 2.8 4x4 AT extended cab.
Real Name: Barry
Club VHF Licence: X84

Re: Internet Data bundels???

Post by Rollercoaster639 »

Vodacom: R200.00 contract p/m 3G +3G night owl plus free recharable Wi-Fi router
Post Reply

Return to “Open Discussion”