" LOON ONDERHANDELINGE "
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
" LOON ONDERHANDELINGE "
My mede Hiluxers,
Ons woon in Wolseley. Soos almal op die nuus gesien het , het ons " plaaswerkers " begin staak om hoer lone.
Dis die grap van die eeu. As ek dit 'n grap kan noem. Van die sowat 1500 mense wat aan die onluste deelgeneem het sou nie eers 5% plaaswerkers wees nie, dit is mense wat van buite kom en dink hulle kan nou op sagte teikens kom toeslaan.
Wat op dees aarde het die drankwinkel met lone te doen ? En die plaaslike kruidenierswinkel ? Dit moes eerste geplunder word. By ons werkwinkel is 'n paar ruite uitgegooi, maar ons kom gelukkig met die hulp van die 12 boor tweeling vrede afdwing. Die arme polisie , terloops sonder ammunisie, het later rubber gekry. Hulle was buitendien totaal onderbeman, gelukkig het die taakmag opgedaag en die situasie gered.
Wat ek hier probeer se : hierdie gemors is misdadig. WEES GEREED. Aan my boerevriende, julle weet wat om te doen. Lone het met hierdie ding NIKS te doen nie. Ons betaal al van wanneer af goeie lone, nie die minimum loon wat die slapgattige korrupte regering voorskryf nie.
Ten laaste : ek voel hartseer oor die persoon wat geskiet is. Maar hy het 'n polisieman wat op die grond gele het met 'n beton randsteen probeer doodgooi. Die konstabel het gedoen wat enige mens sou doen, jy beskerm jou lewe. Dus, wees te ALLE tye voorbereid, veral wat jou familie betref. Hierdie lafhartige misdadigers is veral gemik op sagte teikens.
Ek wil ook net stel ek is nie 'n regse nie, net 'n doodgewone, wetsgehoorsame en vreedsame trotse Suid Afrikaner.
Groete

Word te vinnig oud en te stadig wys.
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
voel vir julle daar
hier bo in gangster paradise gaan dit rof met die stakings
in die staal bedryf laas jaar was dit nag
die jaar met die vervoer word ons weer gevang , en dit raak ons direk weer
helltemal onaanvaarbaar
die manier wat die stakes plaas vind in misdaad sooos jy dit stel

OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)

- Blaps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 382
- Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
- Real Name: Ben
- Location: Olifantsnek
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Jip ouboet ek is met jou,Die spul het nounet hier by ons hekke op die aanleg getoi-toi. Die demands is verregaande en wat die spul nie besef nie is dat ons ook maar net kontrakteurs is met langtermyn kontrakte vir die myn. In die kontrak is dit duidelik uitgestip dat die eienaars van die myn geen arbeids onrus sal duld nie en kan lei tot die beeindiging van ons kontrak. Die myn het dit al twee keer voorheen gedoen, en ek glo hul sal dit weer doen. Wie kry nou die voordeel of is dit n "alles of niks" houding en gee nie om oor wie geraak word daardeur nie.
Die afgelope twee dae het ek net 5 ure slaap gehad want my trots is groter as hul demands. Hul wil alles af dwing met oproerigheid maar is NOOIT bereid om die ekstra myl te loop vir die maatskapy nie... Ja en so kan n mens aangaan en dit net om jou eie bestaan te verseker
Soos ek gesê het, ek is met jou in hart en siel!

Go, just go.... Somewhere.... Out There...
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Kobus, het jy dit self gesien?KOBUSL wrote:........
Ten laaste : ek voel hartseer oor die persoon wat geskiet is. Maar hy het 'n polisieman wat op die grond gele het met 'n beton randsteen probeer doodgooi. Die konstabel het gedoen wat enige mens sou doen, jy beskerm jou lewe. .....
......
Groete
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Dertig meter van ons af. Anders was dit XXX, nie 9 mmToyX4 wrote:Kobus, het jy dit self gesien?KOBUSL wrote:........
Ten laaste : ek voel hartseer oor die persoon wat geskiet is. Maar hy het 'n polisieman wat op die grond gele het met 'n beton randsteen probeer doodgooi. Die konstabel het gedoen wat enige mens sou doen, jy beskerm jou lewe. .....
......
Groete
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- ToyX4
- Monster Truck
- Posts: 2834
- Joined: Mon Sep 03, 2007 9:43 am
- Town: Ottosdal
- Vehicle: Rocky's
- Real Name: Riaan
- Location: Wes Transvaal
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Sho!
Ja nee, en in die ondersoek gaan dit seker nie uitkom nie, en die polisie gaan weer verkeerd en trigger happy wees, en almal moet gefire word.
Sterkte daar vir julle!

- LouisZ
- Monster Truck
- Posts: 2175
- Joined: Tue Feb 05, 2008 1:51 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: Toyota Hilux D/C 1996
- Real Name: Louis
- Location: Pretoria, Centurion
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Net ook, daai "stakers" ry hulle gewoonlik in met busse van elders anders. Kan julle nogals iets vertel hoe dit gebeur...
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Sterkte Kobus, ons dink aan julle ouens
Al hierdie goed herinner na wat die ANC aan die vorige regering gedoen het. Nou doen hulle presies dieselfde om die DA se Weskaap onregeerbaar te maak.
Daardie stropery, selfde het met die vragmotor staking gebeur. So het een vragmote bestuurder self vir my vertel dat dit nie vragmotor bestuurders was wat meeste trokke aan die brand gesteek het. Die gepeupel het die trokke gestop, alles gesteel wat hulle kon steel en dan die vragmotors aan die brand gesteek.
Hulle gebruik dus 'n "staking" as verskoning om te plunder, roof en skade aan te rig.

Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Bees
- Low Range 4WD
- Posts: 245
- Joined: Thu Oct 11, 2007 2:51 pm
- Town: Stellenbosch
- Vehicle: Hilux 4.0 V6, 4x4, D/C, A/T. En een gevaarlike petrol voet.
- Real Name: Ian
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Ek het nou net gesien dat "The 4x4 Co." in Stellenbosch afgebrand is, sulke goed maak my m@er ernstig suur.
As ek nie so 'n idioot was nie, sou ek 'n foto opgelaai het.

Die lewe is 'n lied, sing blik$em sing
- Shimano
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 286
- Joined: Fri Jun 13, 2008 12:31 pm
- Town: Strand Cape Town
- Vehicle: Hilux 4.0 V6 4x4
- Real Name: Wynand
- Club VHF Licence: HC125
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Ag nee hel man dit is mos nou nie nodig nie :evil: :evil:
Toyota Hilux 4.0 V6 4x4
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Wynand jy gebruik nog mooi woorde ....
ek is nou goed be...voeterd !!
Ek ken die manne van 4x4Company. Dis mense soos ek en jy wat hard werk om n droom te laat waar word. ..... en nou DIT !!
nee magtag man, dis mos nou onnodig !!!

-
- Low Range 4WD
- Posts: 146
- Joined: Wed Dec 01, 2010 1:29 pm
- Town: Durbanville
- Vehicle: 2010 Toyota Fortuner 4x4
- Real Name: Richard
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Naand manne
Ek het met Thys gesels en hy het nou bevestig dat The 4x4 Co het wel in die slag gebly. Alle sterkte aan die manne. Soos ChrisF se, dis goeie mense wat hard werk vir wat hulle het en nou dit. Wat het dit met "Loon Onderhandelinge"" te doen! Anton en die res by 4x4 Co, alle sterkte in die moeilike tyd.

- Attachments
-
- Foto vanaf fb.
- 4x4co.jpg (12.93 KiB) Viewed 3114 times
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
DEKSILS !!!
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Dis 'n huge verlies vir Anton. Hy kon darem die moulds van sy treilers red en hier en daar 'n stukkie kraggereedskap. Verder is alles weg. Hulle het al Woensdagaand begin om die plek af te breek, Donderdag kon Anton hulle darem bietjie walgooi maar laasnag toe kom hulle in.
Gelukkig is van sy kliente se treilers gered.
Dis baie onnodig, en as my partner in Team Offroad is dit vir ons net so 'n groot slag. Maar... wat ons nie doodmaak nie maak ons sterker.. Ek sal julle ondersteuning aan Anton oordra.

Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...

- Hi-Hilux
- Monster Truck
- Posts: 2828
- Joined: Mon Jul 21, 2008 11:22 am
- Town: Tsumeb
- Vehicle: 1991 Hilux2.2 ---1987 Hilux D/C Hella 1000, Rancho RS9000XL shocks, Good Year M/TR, Warn Winch, STK bullbar, Extended shacles, Kenwood VHF-SOLD
- Real Name: Trevor
- Location: Namibia
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Dis regtig sleg datdinge so gebeur. Stertkte vir almal wat daar geraak word.
Rooseveld het gesê: peace above all things should be acquired, but blood must sometimes be spilled to obtain it on equal and lasting terms. Dit moet gebeur en bitter gou ook!

Is gebed jou spaarwiel of jou stuurwiel?
'Life is a coin. You can spend it anyway you wish, but you can only spend it ONCE'

- warthog
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 846
- Joined: Fri Aug 14, 2009 8:42 am
- Town: Barberton
- Vehicle: Fortuner 4.0 V6 Auto, LRFT, Dual Batt, OME's, BFG AT's, ARM comp, 800w inv, Roofrack
- Real Name: Hennie
- Location: Barberton, Mpumalanga
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Daar issie woorde vir die goed nie.
Maar hoe kan ons verwag dat gewone mense die wet en orde moet gehoorsaam as Jakob en sy maatjies dit nie doen nie?
Hoekom moet ek my een enkele uitstaande verkeersboete betaal as nie een van die medium tot groot(vrot) koppe in die regering dit doen nie?
Hoekom moet ek die wet nakom as die regerende party van die land se eie senior lede gewone mense aanpor om plein, kommin gewelds-misdaad te pleeg?
Waar het jy in die wereld gesien dat iemand 'n hofbevel moet kry om die polisie te dwing om boewe te arresteer wat ander mense se persoon en goed geweld aandoen?????
Ek vloek nie sommer nie, maar WTH?????
Maar hoe kan ons verwag dat gewone mense die wet en orde moet gehoorsaam as Jakob en sy maatjies dit nie doen nie?
Hoekom moet ek my een enkele uitstaande verkeersboete betaal as nie een van die medium tot groot(vrot) koppe in die regering dit doen nie?
Hoekom moet ek die wet nakom as die regerende party van die land se eie senior lede gewone mense aanpor om plein, kommin gewelds-misdaad te pleeg?
Waar het jy in die wereld gesien dat iemand 'n hofbevel moet kry om die polisie te dwing om boewe te arresteer wat ander mense se persoon en goed geweld aandoen?????
Ek vloek nie sommer nie, maar WTH?????
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Anton,
Julle is in ons gebede. Ons was gelukkig met ' n soldaat in die famile. Die haat borrel uit my uit, maar ons moet net op Hom vertrou vir verdraagsaamheid.
Sterkte pel
Julle is in ons gebede. Ons was gelukkig met ' n soldaat in die famile. Die haat borrel uit my uit, maar ons moet net op Hom vertrou vir verdraagsaamheid.
Sterkte pel
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Maak mens so die hel in, en hulle het niks eers met boerdery of loononderhandelinge te doen nie
Sterkte ouens ons dink aan julle
Sterkte ouens ons dink aan julle
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Die nuutste
Alles hier is nou stil en kalm. Sulke GROOT polisiemanne met nog groter gewere en Njalas het ingetrek, en lyk my oorgehaal vir aksie. Maar die dapper krygers wat altyd agter loop het voorlopig die wyk geneem en iewers tussen vrouens en kinders gaan wegkruip. Die meeste mense is terug by die werk en die wat wegbly sou in elk geval nie op Maandag kom werk nie.
Interressante staaltjie : voor ons winkel op die sypaadjie het 'n kleurling ma en haar drie kinders gesit, en die gesprek het min of meer so verloop terwyl sy klippe uitdeel : hier is julle krismis ( elkeen kry 'n klippie ) hier is die krismis ete ( nog 'n klippie aan elk ) en o ja, hier is julle slaai ( weer 'n klippie aan elk ) , DIT KOM MET KOMPLIMENTE VAN JULLE @#$%^$& PA !
Baie hartseer.
Alles hier is nou stil en kalm. Sulke GROOT polisiemanne met nog groter gewere en Njalas het ingetrek, en lyk my oorgehaal vir aksie. Maar die dapper krygers wat altyd agter loop het voorlopig die wyk geneem en iewers tussen vrouens en kinders gaan wegkruip. Die meeste mense is terug by die werk en die wat wegbly sou in elk geval nie op Maandag kom werk nie.
Interressante staaltjie : voor ons winkel op die sypaadjie het 'n kleurling ma en haar drie kinders gesit, en die gesprek het min of meer so verloop terwyl sy klippe uitdeel : hier is julle krismis ( elkeen kry 'n klippie ) hier is die krismis ete ( nog 'n klippie aan elk ) en o ja, hier is julle slaai ( weer 'n klippie aan elk ) , DIT KOM MET KOMPLIMENTE VAN JULLE @#$%^$& PA !
Baie hartseer.
Word te vinnig oud en te stadig wys.
- Blaps
- LR 4WD Rear Locker
- Posts: 382
- Joined: Thu May 27, 2010 6:08 pm
- Town: Rustenburg
- Vehicle: Hilux 4x4 Ford V6
- Real Name: Ben
- Location: Olifantsnek
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Jy's reg Kobus, dit is baie hartseer. Die PA word opgesweep deur groepsdruk om deel te wees van n sogenaamde gemeenskaplike doelwit en die ma's en kinders moet die prys betaal vir ONKUNDE. As die ma en kinders sou waag om iets te sê, is die gevolg gewoonlik nog gesins geweld. Die vet gevreet "Vader" van die sogenaamde "gemeenskaplike doelwit" sit nou terug en aanskou die resultate van sy opsweep toesprake.
Dit is inderdaad hartseer.
Dit is inderdaad hartseer.
Go, just go.... Somewhere.... Out There...
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Is vreeslik hartseer ja. Wat erger is, die Pa word nie altyd opgesweep, hulle word gedwing. Van die boere vertel hoe die ANC mense gewapen met pangas en droppers die wingerde inhardloop en die wat besig is om te werk dwing om aan die optogte deel te neem. Hulle moet deelneem of hulle wil of nie. Van die boere het hulle werknemers versteek om hulle veilig te hou.Die PA word opgesweep
Dit is hartseer om te sien hoe min die ANC vir mense lewens voel. Hulle gebruik arm mense as pionne om hulle eie doel te bereik.
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
in 1985 was daar ook sulke betogings. Ons bly toe in Stellenbosch en my pa werk by Corrobrick.
Sy een "ou werker" steur hom nie aan die stakings nie en daag elke dag op vir werk .... op dag 4 "struikel" hy voor die trein in ..... nee jong, die lot se manier van "op sweep" is BARBAARS !!

- WiJoSt
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Fri Nov 09, 2012 3:21 pm
- Town: Rietkuil -Middelburg Mpumalanga
- Vehicle: 1988 Toyota D/C Hilex 4x4
- Real Name: Wian
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Het nounet 'n sms ontvang
"W-Kaap stakers dreig met meer militante geweld, minister van landbou wens stakers geluk met oorwinning. Vra dat die wat gearresteer is, vrygelaat moet word "
"W-Kaap stakers dreig met meer militante geweld, minister van landbou wens stakers geluk met oorwinning. Vra dat die wat gearresteer is, vrygelaat moet word "
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: " LOON ONDERHANDELINGE "
Just received this from Anton. Thanks to all fellow Hilux4x4 members for their support.
Official statement from The 4x4 Co. and Mission Trailers
On Thursday evening of the 15th of November 2012 the premises of The 4x4 Co. and Mission Trailers were burned and vandalised by local protesters.
The main office and storage area were burned by the protesters while the rest of the factory were vandalised and robbed of its content. What was not stolen was vandalised and burned.
The factory was situated in the industrial park of Plankenbrug in Stellenbosch. The cause of the damages was due to a dispute between the local people and the town of Stellenbosch Municipality for reasons unknown to the general public. The riot and protest led to the destruction of various properties in the area under which The 4x4 co. and Mission Trailers was one. The real reason for the dispute will never be known.
We have relocated in the same industrial area and will be resuming business as soon as possible. This incidence was a mere bump in the road to the future of this company and we will continue to build it with pride and confidence.
We thank all the fantastic support of all the friends, clients and suppliers out there that has supported us in these times. Thank you very much.
The 4x4 Co. and Mission Trailers