porta potti
-
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
- Town: Aranos Namibia
- Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
- Real Name: Hannes
porta potti
Die manne en vroue wat al lank kamp, wat sal jul aanbeveel is die beste porta potti om te koop wanneer jy kyk na skoon maak en weg pak.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: porta potti
Daar is n paar Italiaanse make.
BELANGRIKSTE - Thetford chemikalië !!
Dit breek die "produk" heeltemaal af en daar is GEEN reuke wanneer jy die Porta skoon maak nie.
Ek het een keer ge-eksperimenteer - die "produk" vir meer as n maand in die porta gelos (wou so week wag en het toe vergeet...). Toe ek dit uiteindelik skoon maak - GEEN reuke nie.
n ou karavaan man het vir my die tip gegee.
BELANGRIKSTE - Thetford chemikalië !!
Dit breek die "produk" heeltemaal af en daar is GEEN reuke wanneer jy die Porta skoon maak nie.
Ek het een keer ge-eksperimenteer - die "produk" vir meer as n maand in die porta gelos (wou so week wag en het toe vergeet...). Toe ek dit uiteindelik skoon maak - GEEN reuke nie.
n ou karavaan man het vir my die tip gegee.
-
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
- Town: Aranos Namibia
- Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
- Real Name: Hannes
Re: porta potti
Dankie Chris
- JJBotes
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1301
- Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
- Town: Witbank
- Vehicle: KZ-TE
- Real Name: JJ
Re: porta potti
@ Chris
Dis goeie raad en info ,dankie dat jy dit met ons deel, maar jy het meer guts as ek . . . . .

- Attachments
-
- houes.jpg (25.92 KiB) Viewed 1474 times
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: porta potti
Eish ja, as ek moet kies tussen agter 'n bos sit en 'n pot skoonmaak sit ek enige tyd agter 'n bos.maar jy het meer guts as ek
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots

- Niel
- Moderator
- Posts: 7372
- Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
- Real Name: Niel
- Location: Bellville
- Contact:
Re: porta potti
stemChrisF wrote:BELANGRIKSTE - Thetford chemikalië !!
onthou as die tannie lekker kamp dan kamp jy ook lekkerpietpetoors wrote:Eish ja, as ek moet kies tussen agter 'n bos sit en 'n pot skoonmaak sit ek enige tyd agter 'n bos.
- pietpetoors
- Moderator
- Posts: 10650
- Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
- Town: Langebaan
- Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
- Real Name: Pieter
- Club VHF Licence: X27
- Contact:
Re: porta potti
Het dit iets te doen met die vroulik van Volstruis?onthou as die tannie lekker kamp dan kamp jy ook lekker
Only Dead Fish Go With The Flow!
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
- WiJoSt
- High Range 4WD
- Posts: 75
- Joined: Fri Nov 09, 2012 3:21 pm
- Town: Rietkuil -Middelburg Mpumalanga
- Vehicle: 1988 Toyota D/C Hilex 4x4
- Real Name: Wian
Re: porta potti
Letterlik en figuurlikpietpetoors wrote:Het dit iets te doen met die vroulik van Volstruis?onthou as die tannie lekker kamp dan kamp jy ook lekker
-
- Low Range 4WD
- Posts: 142
- Joined: Sun Jan 17, 2010 3:39 pm
- Town: Aranos Namibia
- Vehicle: Hilux V6 4.L d/c 4x4 Automatic 2014 , Land Cruiser pick-up 2012, L/Cruiser Pick up 2023
- Real Name: Hannes
Re: porta potti
Ja, die manne wat so praat van graaf en lekker sit, hulle se dames lees nie hierdie forum nie. Wanneer sy by is is dit hulle wat die stilste is want hulle weet, word daar nou verder gepraat staan jy op vir elke kind en saans vir haar ook nog met jou flou flitsie. Aag, manne geniet dit sommer met jul gesinne en 'n vreugdevolle vakansie waar jul ookal beweeg, dis lekker om so 'n forum te kan he.
Ons kuier soos ou vriende al het jul mekaar nog nooit gesien nie.
Ons kuier soos ou vriende al het jul mekaar nog nooit gesien nie.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: porta potti
nee wat manne, laat ek nou maar eerlik wees - ek dink ek gebruik die outjie meer as my vrou.
na my galblaas uitgehaal is, is ek nie "gereeld" nie .... en as ek moet gaan, dan MOET ek .... so Elders is so ingerig dat ek rustig agter kan sit as dit dan moet.
KLEIN prys om te betaal om die buite lewe te geniet !
PS - "skoon maak" het onnodig n stigma. Jy maak die prop oop, maak die houer leeg in n toilet, maak die prop toe KLAAR ! en na n trip, sal ek dit vir n paar dae vol Jik water staan. niks meer nodig nie.
LEKKERSTE is om te weet jy hoef nie te knyp, en dan sit mens sommer lekker tot by die volgende geriewe.
en glo my vry, by n "rustic camp" met die long drop ruik ons tent met die Porta glad nie, en ek kan op n 100m nie die reuk van daai long drop verdra nie.
nee wat, BESTE KOPIE ooit !! :) :)
en nou is nie eens meer vol *a* nie ,,,