Baie vrae oor KZ accessories . . . .Staal Rims "ProBlacks"??

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Baie vrae oor KZ accessories . . . .Staal Rims "ProBlacks"??

Post by JJBotes »

Goeie naand manne

Ek het nou al `n paar dae gehad om oor die volgende te dink en te wonder. Ek het groot planne vir my bakkie volgende jaar, So hier kom `n paar vrae:

1. Is dit die geld werd om HID ligte op my KZ te sit ? Wat is my ander opsies ?

2. Is die standard towbar sterk genoeg om van daai “aan bout” jack points en recovery op te sit ? :arrow:

3. Is die towbar sterk genoeg om `n groot camping trailer te sleep ? (750 tot 900kg)

4. Wat is die voor en nadele van `n elektriese winch teen oor `n hidroliese winch ?Plasma tou? Watse grootte winch het ek nodig vir my KZ ? (van die goed weet ek niks ) :?:

5. Ek wil graag die volgende keer as ek tyres op sit 31’ BFs opsit. (het tans 30’) Is daar enige nadele aan 31’ wat ek van moet weet ? Hoe sal dit die sleep van `n trailer beinvloed ?

6. Wat het die minste kaans om probleme te gee, `n auto locker of `n selectable air locker ?(die een is heel onder op die lys,maar ek ken myself . . . . :mocking: )

7. Ek soek rock-sliders met jack-points en recovery points (soos ooooms sin). Waar kan ek kry ? of wie kan vir my bou ? :D: :D: :D:

8. Twee van my mags het al meer gewigte op as `n duik-belt. Is dit die moeite en geld werd om hulle te laat reg maak, of moet ek eerder aan nuwe rims begin dink ? (ek hou nogal van hoe die swart rims en mags lyk)


Ek weet dis baie vra, maar as ek nie vra nie gaan ek bly wonder . . . . . . . . . . . . . :frustrated: :frustrated: :frustrated:
Last edited by JJBotes on Thu Feb 21, 2013 5:33 pm, edited 3 times in total.
:thumbup:
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by TOYODA »

Hi JJ,

Ek gaan net my op punt #1 kommenteer.

Koop eerder Osram Nightbreaker Plus, dit maak klaar 'n groot verskil. Het myne gekoop in 2009 en albei werk nogsteeds. Het so rukkie terug vir my vrou 'n stel gekoop teen R130 (Midas).
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

5. Ek het 31" op en moet se ek is happy met dit. Daar is wel n krag verskil wat minder is, maar jy kom dit nie maklik agter nie.

6. Ek sal se n TruTrac locker, hoe ek verstaan is dit lock outomaties as n reguit ry en unlock as jy draai. Nie so duur en geen kompressors of so aan wat kan breek nie.

7. Ek wil ook n stel rocksliders volgende jaar aanpak saam met Ali3n hier op die forum, miskien kan ons 3 stelle maak,dan werk dit goedkoper uit?
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

4. Ek het n elektriese come-up winch en het hom nog net 2 keer gebruik, vir ander voertuie se recovery. ek het die staal tipe en dink dis maar eerder beter om die plasma tou op te sit. Ek weet nie watter spesifikasies ek het nie, dink dit is n 4.5 ton
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Polarbear2008 »

JJBotes wrote:Goeie naand manne

Ek het nou al `n paar dae gehad om oor die volgende te dink en te wonder. Ek het groot planne vir my bakkie volgende jaar, So hier kom `n paar vrae:

1. Is dit die geld werd om HID ligte op my KZ te sit ? Wat is my ander opsies ?
Ek sou se nee. Het n stel ingesit en na about 6 maande het die eerste lamp gekalf. Gaan eerder binnekort Pieter se relay upgrade insit, want HID werk regtig net reg as jy die projektor lense in het wat dit reg fokus.

2. Is die standard towbar sterk genoeg om van daai “aan bout” jack points en recovery op te sit ? :arrow:
Hang af wat jy daarmee wil doen - ek het al een gesien buig tydens 'n snatch recovery.

3. Is die towbar sterk genoeg om `n groot camping trailer te sleep ? (750 tot 900kg)
Ek sleep n Echo3 trailer (het die hele Namibie platgetoer vir 3 weke met gelaaie trailer (met 100 l water en 40 l diesel aanboord) sonder probleme. Groot geheim is dat die gewig op die towbal nie meer as 50kg moet wees nie, m.a.w. die wa moet gelaai wees.

4. Wat is die voor en nadele van `n elektriese winch teen oor `n hidroliese winch ?Plasma tou? Watse grootte winch het ek nodig vir my KZ ? (van die goed weet ek niks ) :?:
n Elektriese winch gebruik baie krag en kan net vir kort periodes gebruik word anders oorverhit die motor. hidrouliese winch kan heel dag werk solank die engine loop! Plasma tou is baie sterker en betroubaar as staal kabel. As jy staal kabel verkeer op die winch se drom opwen kan dit middeldeur breek onder spanning, wat baie gevaarlik is. Boonop roes die staal kabel en moet op n stadium vervang word.

5. Ek wil graag die volgende keer as ek tyres op sit 31’ BFs opsit. (het tans 30’) Is daar enige nadele aan 31’ wat ek van moet weet ? Hoe sal dit die sleep van `n trailer beinvloed ?
n Virend van my het 31" op sy Kz en daar is n duidelike verskil in brandstofverbruik. Die bande raak ook aan die steps se rubber eindes as jy "full lock" draai. Onthou ook dat groter wiele die verhoudings van jou ratkas en aste verander wat (sover ek verstaan) dit sleep ietwat bemoeilik as gevolg daarvan.

6. Wat het die minste kaans om probleme te gee, `n auto locker of `n selectable air locker ?(die een is heel onder op die lys,maar ek ken myself . . . . :mocking: )
Praat jy van die vooras? Daar is onlang hier op die forum daaroor gepraat en daar is seker issues met auto lockers en sekere omstandighede (ek het ongelukkig nie nou die link nie)

7. Ek soek rock-sliders met jack-points en recovery points (soos ooooms sin). Waar kan ek kry ? of wie kan vir my bou ? :D: :D: :D:

Ek wil self so projek aanpak! Ek onlangs 'n dc welder gekoop ek sweis alles wat lank genoeg stilstaan! LOL! Het gister n rak vir my yskas gemaak wat die vashou op die 2 truck slides wat gebou was (deur Niel en myself) vir my KZ.

8. Twee van my mags het al meer gewigte op as `n duik-belt. Is dit die moeite en geld werd om hulle te laat reg maak, of moet ek eerder aan nuwe rims begin dink ? (ek hou nogal van hoe die swart rims en mags lyk)
Is daar duike aan die rims? Meestal het die gewigte met die bande self te doen aangesien geen 2 bande dieselfde sal balanseer nie aangesien hulle nie dieselfde is nie. Meeste "mag repair" winkels vra omtrent R800 per wiel as daar herstelwerk gedoen moet word- m.a.w. die wiel is fisies beskadig of gebuig.


Ek weet dis baie vra, maar as ek nie vra nie gaan ek bly wonder . . . . . . . . . . . . . :frustrated: :frustrated: :frustrated:
Dis waarvoor die forum hier is! Die lede (soos ek!) geniet ons voertuie en deel graag ons opinies - soms baie entosiasties! :)
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Thabogrobler »

5. 31's werk baie lekker op 'n KZ, veral as jy gechip en intercool is. BLy tog net weg van BF all Terrain af - ek het nou al so 4/5 stelle klaar gery en dis eintlik(en as die BF manne regtig eerlik sal wees) maar 'n gaga tyre. Hy gee fantastiese km's maar verder is dit maar gemideeld to swak. Dink in terme van vas op die pad, rem afstand, om van 'n glibberige nat pad nie te praat!

Terwyl jy besig is, sit sommer muds op en kry klaar!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10650
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by pietpetoors »

1. Nee
2. Ja
3. Ja
4. Plasma tou ligter en maak nie seer as een draadjie gebreek is nie. Elektries/hidrolies?
5. 31 Wonderlik, baie beter as 30
6. Is dit nou vir voor of agter? Hang af van jou gebruik. True track is baie betroubaar
7. ?
8. As jy die vraag vra is jy reeds lus om nuwe mags te koop, jy soek net iemand om dit te bevestig. Jammer weet nie hoe suksesvol regmaak is. Soms is dit nie die rim nie, maar die band. Ek sien my een rim het nou ook so baie gewigte met die nuwe Cooper, met die ou Cooper was daar nie so baie nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

@ Tiaan

Is dit van dit daai blou globes ? Hoeveel watt is hulle ?

Ek moet die naweek nuwe housings vir ligte soek, `n klip het `n mooi gat in een van hulle geslaan, dan kan ek sommer daai globes probeer.

@ Werner

Wie sit daai TruTrac locker in ?
Ons kan gesels oor daai rocksliders . . .
Hoekom dink jy daai plasma is beter ?

@ Thabo

Is muds nie ook swak op die pad nie, my bakkie ry 75% teer , 15% 2 spoor grond paaie en 10 % speel . .

Wat het jy op of wat sal jy voorstel ?

@ Pieter

Kan daai Plasma tou ook op die winch gelos word, of moet jy hom afhaal as jy hom nie gebruik nie ?

Daai rims is klaar . . .op die een is daar so 4cm plat stuk aan albei kante waar die rim nie eers meer rond is nie. (spaar wiel)
:thumbup:
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by TOYODA »

JJ

Die H4 globe lyk soos die image. Dit maak 'n witter lig in vergelyking met die ou globes.
Attachments
ww0l2gj0sfnmkr1jrg.jpg
ww0l2gj0sfnmkr1jrg.jpg (21.41 KiB) Viewed 6075 times
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

Thabogrobler wrote:BLy tog net weg van BF all Terrain af - ek het nou al so 4/5 stelle klaar gery en dis eintlik(en as die BF manne regtig eerlik sal wees) maar 'n gaga tyre.
:shock: en daar dog ek jy's nou n smart ou! Diep teleur gesteld... :evil:

JJ, ek dink Pieter behoort jou te kan help met daai TrueTrac :think: anders search n bietjie op die forum.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by TOYODA »

JJ

Het vergeet om te sê...

Die globes wat ek in het is 55/60 watt. Ek weet nie of jy 90/100 watt Osrams NB+ iewers gaan kry nie.
User avatar
JEEPIE
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2052
Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
Town: Roodepoort
Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
Real Name: Shaun
Club VHF Licence: X 43

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JEEPIE »

JJBotes wrote:Goeie naand manne

Ek het nou al `n paar dae gehad om oor die volgende te dink en te wonder. Ek het groot planne vir my bakkie volgende jaar, So hier kom `n paar vrae:

1. Is dit die geld werd om HID ligte op my KZ te sit ? Wat is my ander opsies ?
ek sal HID doen

2. Is die standard towbar sterk genoeg om van daai “aan bout” jack points en recovery op te sit ? :arrow:
glo nie , laat kyk daarna

3. Is die towbar sterk genoeg om `n groot camping trailer te sleep ? (750 tot 900kg)
Ja

4. Wat is die voor en nadele van `n elektriese winch teen oor `n hidroliese winch ?Plasma tou? Watse grootte winch het ek nodig vir my KZ ? (van die goed weet ek niks ) :?:
Elektries en plasma tou .

5. Ek wil graag die volgende keer as ek tyres op sit 31’ BFs opsit. (het tans 30’) Is daar enige nadele aan 31’ wat ek van moet weet ? Hoe sal dit die sleep van `n trailer beinvloed ?

6. Wat het die minste kaans om probleme te gee, `n auto locker of `n selectable air locker ?(die een is heel onder op die lys,maar ek ken myself . . . . :mocking: )
Die hard core ouens glo in selectable air lockers , maar van wat ek al gelees het oor auto locker , klink goed en groot prys verskil

7. Ek soek rock-sliders met jack-points en recovery points (soos ooooms sin). Waar kan ek kry ? of wie kan vir my bou ? :D: :D: :D:
Enige 4x4 outfitter sal vir jou kan doen , vraag is net wat wil jy betaal en wat spesifiek soek jy na
8. Twee van my mags het al meer gewigte op as `n duik-belt. Is dit die moeite en geld werd om hulle te laat reg maak, of moet ek eerder aan nuwe rims begin dink ? (ek hou nogal van hoe die swart rims en mags lyk)
Jy kan hitech mags probeer in alberton , en hulle doen helse nice spray werk ook
of net n nuwe stel koop



Ek weet dis baie vra, maar as ek nie vra nie gaan ek bly wonder . . . . . . . . . . . . . :frustrated: :frustrated: :frustrated:
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE

if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Donkey »

4x4Maniac wrote:5. Ek het 31" op en moet se ek is happy met dit. Daar is wel n krag verskil wat minder is, maar jy kom dit nie maklik agter nie.

6. Ek sal se n TruTrac locker, hoe ek verstaan is dit lock outomaties as n reguit ry en unlock as jy draai. Nie so duur en geen kompressors of so aan wat kan breek nie.

7. Ek wil ook n stel rocksliders volgende jaar aanpak saam met Ali3n hier op die forum, miskien kan ons 3 stelle maak,dan werk dit goedkoper uit?
It's gonna be 4 then. As Werner says 31's are way to go without any mods and as experts say, will give closer to perfect speedo reading/gear ratio. Happy with mine.

Myself looking at doing my suspension next year with a 40mm body lift - for better approach/departure angles
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

5. 31's sal dit weesSal nog besluit watter tyre as ek daar kom, myne het nog meet as 50% op. :think:

6. Detroit Truetrac :thumbup: :thumbup: Pieter gaan jy dalk kan help met `n prys ?
:thumbup:
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

Hierso is daai, nie seker of die pryse reg is nie...
viewtopic.php?t=23712" onclick="window.open(this.href);return false;
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
Neg10
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 32
Joined: Fri Jan 14, 2011 8:24 pm
Town: JHB
Vehicle: Land Cruiser Prado 120
Real Name: Neal

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Neg10 »

JJBotes wrote:5. 31's sal dit weesSal nog besluit watter tyre as ek daar kom, myne het nog meet as 50% op. :think:

6. Detroit Truetrac :thumbup: :thumbup: Pieter gaan jy dalk kan help met `n prys ?

Maybe consider 265/75/15. they are about 5mm smaller than the 31's and about 20mm bigger than the 30's. my father in law put 31 BF muds on his KZ and there is a definitive power loss with increase fuel consumption. We also have a 2.7i bull nose 4x2 and that has 30's on! goes very well!!!!
I'm currently looking for a Hilux and will go the 265 route. i think they are also cheaper.

anyhow, just my 2c...
User avatar
Polarbear2008
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1270
Joined: Sat Feb 28, 2009 1:43 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 01 Hilux Kz-te 4x4 Raider d/c
Real Name: Theunis
Club VHF Licence: X49
Location: Durbanville, Cape Town

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Polarbear2008 »

Neg10 wrote:
JJBotes wrote:5. 31's sal dit weesSal nog besluit watter tyre as ek daar kom, myne het nog meet as 50% op. :think:

6. Detroit Truetrac :thumbup: :thumbup: Pieter gaan jy dalk kan help met `n prys ?

Maybe consider 265/75/15. they are about 5mm smaller than the 31's and about 20mm bigger than the 30's. my father in law put 31 BF muds on his KZ and there is a definitive power loss with increase fuel consumption. We also have a 2.7i bull nose 4x2 and that has 30's on! goes very well!!!!
I'm currently looking for a Hilux and will go the 265 route. i think they are also cheaper.

anyhow, just my 2c...
+1
01 Hilux 3.0L KZ-TE 4x4 Raider d/c
GME Gx300 29meg & Vertex VX2200 VHF radio
Mikem load springs with greasable shackles and polybushes
Monroe Gas Magnum shocks
Kumho Road Venture AT - 30x9.5x15
National Luna Dual battery system
Frontrunner roofrack with s/steel table
Twin rear high lift jack points
Hilux4x4club sticker! ('nuf said!)
Echo3 4x4 offroad trailer with NL 74 Litre Fridge/Freezer
Dual loadbox slides
Wishlist:
Alu canopy
Warn Winch
Unlimited Fuel & Travel Budget!
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

Polarbear2008 wrote:
Neg10 wrote:
JJBotes wrote:5. 31's sal dit weesSal nog besluit watter tyre as ek daar kom, myne het nog meet as 50% op. :think:

6. Detroit Truetrac :thumbup: :thumbup: Pieter gaan jy dalk kan help met `n prys ?

Maybe consider 265/75/15. they are about 5mm smaller than the 31's and about 20mm bigger than the 30's. my father in law put 31 BF muds on his KZ and there is a definitive power loss with increase fuel consumption. We also have a 2.7i bull nose 4x2 and that has 30's on! goes very well!!!!
I'm currently looking for a Hilux and will go the 265 route. i think they are also cheaper.

anyhow, just my 2c...
+1
Noted :thumbup: :thumbup:
:thumbup:
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

Just Installed the “Osram Nightbreaker Plus 55/60W’s” & new Hella headlights = Total R523.70 @ Midas.
Will be testing them tonight. After installing the new headlights I couldn’t believe how much the old ones were actually faded, that alone should make a big difference.
:thumbup:
User avatar
Bos Vark
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 95
Joined: Fri Oct 21, 2011 11:04 am
Town: george
Vehicle: 2.7 DC 4X4. Longrange tank. powerfow exhaust.
Real Name: JACO

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Bos Vark »

Maybe consider 265/75/15
Net n vraag ek het net n vraag is dit nie n 31"? Het op die net gaan kyk hulle covert dit ook so "31x10.5/15 = 267/76/15".
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Niel »

JJBotes wrote:Is die standard towbar sterk genoeg om van daai “aan bout” jack points en recovery op te sit ?
met n stel op die towbar en nudge bar en sover geen probleme nie - regte boude is volgens my die sleutel.
JJBotes wrote:Is die towbar sterk genoeg om `n groot camping trailer te sleep ? (750 tot 900kg)
Sleep n Echo 4 met die standaard towbar setup en tot op hede geen probleme nie - het ook die boude laat nagaan.
JJBotes wrote:Ek wil graag die volgende keer as ek tyres op sit 31’ BFs opsit. (het tans 30’) Is daar enige nadele aan 31’ wat ek van moet weet ? Hoe sal dit die sleep van `n trailer beinvloed ?
31" sal pas en geen probleme gee nie die, 30 is net bietjie ligter op die sous. aGeen verskil in die sleep van die trailer nie.

Sal later probeer fotos opsit.
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

Dankie Niel

Dis goed om te weet. Ek het nou-net vir my `n Conquest trailer gekoop, hy en die echo 4 is +- die selfde gewig en groote.
Einde Januariegaan ek die SAC intercooler op sit, so ek glo dit en 31’ gaan mooi saam werk.
:thumbup:
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by TOYODA »

JJ,

Enige update op die nuwe voorligte en Osrams? Het jy dit al getoets en maak dit darem 'n verskil?
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Niel »

JJ, ek dink die chip en die cooler gaan die die kz in n ander voertuig verander. Dit maak n groot verskil. Ek het net nie gehou van die bottom mount IC nie - maar baie ouens ry hom en is baie happy met SAC's bottom mount. Laat weet gerus wat die verkil is.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Thabogrobler »

JJBotes wrote:Dankie Niel

Dis goed om te weet. Ek het nou-net vir my `n Conquest trailer gekoop, hy en die echo 4 is +- die selfde gewig en groote.
Einde Januariegaan ek die SAC intercooler op sit, so ek glo dit en 31’ gaan mooi saam werk.
Beter opsie:

Koop by Dastek Power 'n Prado(Kz) intercooler. Dis 'n top mount, sny 'n D4D scoop in(lyk of hy so uit die fabriek moes kom) en laat chip dan net jou bakkie.

BAIe beter performance, geen laaaaaaaaaaaang pype deur die enjin kompartement wat oor en teen alles skuur(ja, die pype skuur deur!) EN dit werk goedkoper uit.

Laaste pryse wat ek gekry het was die I/c rondom R4500 en die chippie dink ek R3.5?

Ek het 7 jaar gelede al R9k vir die bottom mount i/c en chip betaal....
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
Niel
Moderator
Moderator
Posts: 7372
Joined: Sun Jul 15, 2007 10:07 pm
Town: Cape Town
Vehicle: 2014, DC, D4D 3.0, 4x4
Real Name: Niel
Location: Bellville
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Niel »

As ek reg onthou was hier so n paar forum lede wat die topmount IC opsie gedoen het en hulle was baie gelukkig met die resultate.
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

JSBNortje wrote:JJ,

Enige update op die nuwe voorligte en Osrams? Het jy dit al getoets en maak dit darem 'n verskil?
@ Tiaan

:thumbup: :thumbup: Ek is sover baie tevrede, dis beslis die geld werd, maar ek moet ook sê dat ek dink die nuwe lighte dra baie by. My ou ligte het maar vrot gelyk teenoor die nuwes.

Ek glo nie dit gaan nodig wees vir daai HID-kit nie.
:thumbup:
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

@ Thabo

Wie kan daai intercooler vir my opsit soos jy beskryf het , sal graag daarna wil kyk . . ?
:thumbup:
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

Die plekke moet nou begin oop maak, my :shh: begin nou al erg jeuk . . . . . . . .
Attachments
BL466.jpg
BL466.jpg (90.42 KiB) Viewed 5784 times
:thumbup:
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

Haha. JJ dis presies wat ek al laas week gedink het. Mense moet nou terug kom vakansie af, het al twee weke gesukkel net sodat Builders vir my Shutte bord moes sny, toe tel ek dit gister op. vandag al wat ook was, was Sterkinekor, sy jy kan imagine wat ons vandag gedoen het.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
J.C Avis
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 113
Joined: Thu Feb 03, 2011 3:47 pm
Town: Otjiwarongo
Vehicle: 2002 Toyota Hilux D/c 4x4 3.0 KZ-D-4D. Suspencion lift,160 liter spare tank. Navigator spots. Double battery system. Tour 'trallies'. Spare wheel carrier. Roof rack. Canopy.
Real Name: Japie
Location: Namibië

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by J.C Avis »

Voor ek my KZ ñ 3.0 D-4D ingebou het(wat my beste besluit was),het hy ook ñ intercooler opgehad wat onder gesit het,dis baie ongemaklik met modder ry en gras. Pype het ook deur geskuur. Ek het gehoor die BF's is n swaarder band as die Bridgestones?
J.C Avis
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

Side steps is af, en ek het klaar met Nico (naukluft4x4.co.za) gepraat oor my Rock Sliders . . . .
Attachments
SSTep.jpg
SSTep.jpg (111.6 KiB) Viewed 6187 times
:thumbup:
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

JJ, vir interesantheid, wat vra Nico vir die rocksliders?
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

J.C Avis wrote:Voor ek my KZ ñ 3.0 D-4D ingebou het(wat my beste besluit was),het hy ook ñ intercooler opgehad wat onder gesit het,dis baie ongemaklik met modder ry en gras. Pype het ook deur geskuur. Ek het gehoor die BF's is n swaarder band as die Bridgestones?
Ek soek nog `n plek wat die intercooler vir my bo kan sit, maar almal met wie ek nou al gesels het wil hom voor sit en dit is nie vir my `n opsie nie.
Wat die bande aanbetref : Ek het die 24ste `n band verloor :crazy: :x , so nou sit ek met 2 nuwe bande voor. (nuwe band en spaar wiel). Dit lyk my ek sal so rukkie wag voor ek oor gaan na 31' toe, tensy ek iemand kry wat die bande by my wil koop. :confused:
:thumbup:
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

Sy normale prys op die rocksliders is R3800 :thumbup: :thumbup: , maar ek het so bietjie aan sy ontwerp gekrap, nou is hulle R 4200 :thumbup: :thumbup:
:thumbup:
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

En sy sliders lyk vir my "Bakgat" . . . .
Attachments
Rockslider 2.jpg
(52.65 KiB) Downloaded 584 times
Rockslider 1.jpg
Rockslider 1.jpg (43.8 KiB) Viewed 6183 times
2.jpg
2.jpg (72.78 KiB) Viewed 6183 times
:thumbup:
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Donkey »

JJ while at it ask Nico to make recovery points for you also, pics you posted only show hi-lift points :thumbup:
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

T, where would you put recovery points on the rocksliders? And would this be dangerous, recovering from the side?
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

Donkey wrote:JJ while at it ask Nico to make recovery points for you also, pics you posted only show hi-lift points :thumbup:

hmmm. . . . . . how did you know . . . that is what I asked him to do . . . . :thumbup: :thumbup:
4x4Maniac wrote:T, where would you put recovery points on the rocksliders? And would this be dangerous, recovering from the side?
It’s more likely to be use as a place to squire the vehicle in a sideways recovery than a place to be winched from . . .


:arrow: Like OOOMS did : viewtopic.php?f=94&t=9455&hilit=d4d+rock+sliders" onclick="window.open(this.href);return false;
Attachments
Roc sliders jack %28Small%29.jpg
Roc sliders jack %28Small%29.jpg (70.63 KiB) Viewed 6171 times
:thumbup:
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

:thumbup: Alien, take note...
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

Waar kry ek "A." :?: , ek weet waar om "B." te kry ?
Attachments
IM.jpg
IM.jpg (44.03 KiB) Viewed 6159 times
:thumbup:
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

For B you can get them from Pieter

http://www.4x4direct.co.za/shop/index.p ... cts_id=234" onclick="window.open(this.href);return false;

Not sure if he has stock on the swaybar disconnects
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

:tease:
Ek ry nou SAC toe . . . . .
:thumbup:
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Donkey »

vir? :think:
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

Donkey wrote:vir? :think:
Intercooler ,chip en free-flow . . . . .

Die manne by SAC het my oortuig dat die bottom mount intercooler `n goeie opsie is. + my :eh: :eh: :eh: *&^% jeuk en ek wil dit gedoen kry terwyl ek die geld het, nou-nou moet ek `n sitkamer stel koop of iets
:thumbup:
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Thabogrobler »

JJBotes wrote:
Donkey wrote:vir? :think:
Intercooler ,chip en free-flow . . . . .

Die manne by SAC het my oortuig dat die bottom mount intercooler `n goeie opsie is. + my :eh: :eh: :eh: *&^% jeuk en ek wil dit gedoen kry terwyl ek die geld het, nou-nou moet ek `n sitkamer stel koop of iets
Moenie later kom se jy is spyt en moes eerder geluister het nie......

JY GAAN SPYT WEES!!!!
























Al is dit net oor al die ekstra boete kaartjies!!!! ENJOY!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

Thabogrobler wrote:
JJBotes wrote:
Donkey wrote:vir? :think:
Intercooler ,chip en free-flow . . . . .

Die manne by SAC het my oortuig dat die bottom mount intercooler `n goeie opsie is. + my :eh: :eh: :eh: *&^% jeuk en ek wil dit gedoen kry terwyl ek die geld het, nou-nou moet ek `n sitkamer stel koop of iets
Moenie later kom se jy is spyt en moes eerder geluister het nie......

JY GAAN SPYT WEES!!!!

Al is dit net oor al die ekstra boete kaartjies!!!! ENJOY!!
Die dag as hy my pla, en ek spyt is , sal ek julle laat weet . . . . . . en dan mag julle sê :"I TOLD YOU SO"

As ek weer `n boete kaartjie kry sal dit op `n manier "cool" wees, ek het laas in 2000/1 een gekry, en dit was in `n 60 sone . . . . :think: :lol:
:thumbup:
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

JJ, wil jy nie ook sommer vir hulle vra wat kos die intercooler boks/protective plaat nie, myne is al bietjie kis gestamp.
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

4x4Maniac wrote:JJ, wil jy nie ook sommer vir hulle vra wat kos die intercooler boks/protective plaat nie, myne is al bietjie kis gestamp.
Sal by hulle hoor as ek die bakkie gaan optel . . . :thumbup: :thumbup:
:thumbup:
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

Dankie baie!
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

@ Werner

SAC se sever was af toe ek my bakkie gaan haal het. Hulle sal maandag vir my die prys van daai plaat stuur. Ek sal maandag ook eers my dyno grafiek kry.
:thumbup:
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

Eh het nou so 500km met die Intercooler gery. Ek weet nie presies hoe om dit te beskryf nie , maar wat ek kan sê is dat die bakkie maklikker ry. :thumbup:

Hy het beslis meer krag , maar nie so dat ek `n "Witbank Drukvlerk" nodig het nie.
(Ek moet by sê dat daar ook `n (1-of-ander)valve op my bakkie vervang moes word , wat ook `n verskil gemaak het.)

Daar is nou net 2 dinge wat ek gaan moet aan leer. Die eerste is dat ek die pedaal nou stadiger gaan moet trap in eerste, wanneer ek hom trap soos ek gewoond is, is hy te vinnig in hoë rpm's. Tweedens , en die een is ek oor hartseer, my voet en my bakkie ken mekaar nou al so dat my voet vanself in plek skuif op die snelweg, hy weet presies waar sy rus posissie teen die pedaal is om die bakkie teen 110 km/h te laat loop, maar nou werk dit nie meer nie . :( Die bakkie bly stadig versnel en as ek sien, sit hy in die omgewing van 140km/h. My voet sal maar `n nuwe lê plek moet kry.

Nog `n groot + , verby gaan is nou 50 keer maklikker ,ek wonder nie meer so baie of ek nou moet probeer, en of ek dit gaan los nie. As die pad oop is kan ek maar gaan. :thumbup: :thumbup:

Sal ek weer die (baie) geld betaal ? Beslis , ek wens dit was al vroeër vir my moontlik. Daai Intercooler behoort standaard op elke KZ te wees. Ek voel regtig Toyota skuld elke KZ eienaar `n verduideliking . . . .
:thumbup:
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

Dit klink awesome, ek was ook baie verbaas gewees, moet saam stem, elke KZ kort n intercooler!
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by TOYODA »

Geluk JJ!

Hoop jy geniet die "nuwe" bakkie!! :thumbup:

Post bietjie die Dyno Chart vir ons en 'n pic of 2 van die intercooler installation. :beg:
User avatar
JJBotes
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1301
Joined: Tue Jan 04, 2011 7:19 pm
Town: Witbank
Vehicle: KZ-TE
Real Name: JJ

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by JJBotes »

JSBNortje wrote:Geluk JJ!

Hoop jy geniet die "nuwe" bakkie!! :thumbup:

Post bietjie die Dyno Chart vir ons en 'n pic of 2 van die intercooler installation. :beg:
Dyno chart sal ek maandag post. Hier is `n paar pics.Ek het maar `n paar geneem,nie geweet wat om af te neem nie , want jy kan niks sien nie.
Attachments
SAC (6).JPG
SAC (6).JPG (209.58 KiB) Viewed 6129 times
SAC (5).JPG
SAC (5).JPG (161.67 KiB) Viewed 6129 times
SAC (4).JPG
SAC (4).JPG (198.25 KiB) Viewed 6129 times
SAC (3).JPG
SAC (3).JPG (161.13 KiB) Viewed 6129 times
SAC (2).JPG
SAC (2).JPG (146.59 KiB) Viewed 6129 times
SAC (1).JPG
SAC (1).JPG (174.81 KiB) Viewed 6129 times
:thumbup:
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

Baie Netjies...!
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
User avatar
Donkey
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5132
Joined: Fri Oct 30, 2009 12:33 am
Town: Johannesburg
Vehicle: 2002 3.0KZ-TE 4x4, Eazyawn RTT, Snorkel, NudgeM Bumper, 38mm Ball Joint Spacers, 35" Maxxis Bighorns, Dastek Unichip, 60 ltr Snomaster fridge/freezer, 40mm body lift, Mikem front/rear with extended shackles, Bilsteins shox rear
Real Name: Tumelo Thebe aka Baas John
Club VHF Licence: X122

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Donkey »

JJ, how much was the intercooler? :think:
Tumelo Maketekete
Donkey, simple and often misunderstood.
We don't stop playing because we grow old, but we grow old because we stop playing!

2002 - 3.0KZ-TE Toyota Hilux (Letebele)
1994 - 1.6i Gl Toyota Corolla (Platkar)
1990 - Gli TwinCam 16v (ZuluBoy)

ImageImage
User avatar
TOYODA
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 676
Joined: Sun Mar 11, 2012 5:26 am
Town: Pretoria
Vehicle: '89 YN67R with Ford V6 3.0
Real Name: Tiaan

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by TOYODA »

Dis baie netjies gedoen. :thumbup:
User avatar
Pietman
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 289
Joined: Tue Sep 16, 2008 9:33 pm
Town: Nelspruit
Vehicle: 2005 Hilux V6 4L D/C 4X4
Real Name: Pieter

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by Pietman »

Dit lyk baie netjies :thumbup: :thumbup: :thumbup:
EX ALTO VINCIMUS
User avatar
4x4Maniac
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1602
Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
Town: Centurion
Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
Real Name: Werner
Club VHF Licence: X120
Location: Centurion
Contact:

Re: Baie vrae oor KZ accessories . . . . . . .

Post by 4x4Maniac »

So JJ al n prys ontvang op die intercooler en plaat?
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited

Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4
Post Reply

Return to “Open Discussion”