Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Post by Rooikappie »

Ek het 'n sweep(bull whip) wat aandag nodig het.

Is daar iemand in Kaap wat so iets kan regmaak??
Of dan naby die Kaap sal ook doen, kan dit miskien courier.

Dankie

^

erasm@netactive.co.za
User avatar
luxman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: SFA 2.4
Real Name: Matt
Club VHF Licence: HC194

Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Post by luxman »

Hennie Greyling van Somerset-Oos.
Huis: 04224-32056
Sel: 082 44 11 919

http://4x4community.co.za/forum/showthr ... ight=sweep" onclick="window.open(this.href);return false;

Hoop jy kom reg
Luxman
ImageImage
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Post by Rooikappie »

Baie dankie,
Ek reggekom. Ek het met Henk (Ultimateoverland) gepraat.

Hy kan my sweep regmaak en /of kan 'n nuwe een maak.

Hilux4X4 forum werk.. !!!!

Baie dankie
Lourens
chopper

Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Post by chopper »

Lourens,
Help asb met Henk se kontaknr
Dankbaar :thumbup:
User avatar
Bushwacker
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 2718
Joined: Sat Feb 02, 2008 12:34 pm
Town: Vryheid Natal
Vehicle: 2003 HILEX, 35" maxxis. 2009 Prado 120 VX
Real Name: Piet

Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Post by Bushwacker »

Was die kinders se raporte so sleg :shock:
chopper

Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Post by chopper »

Gelukkig nie :D:
Probeer gediertes en ongediertes afskrik :wth:
Rooikappie
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 172
Joined: Sat Feb 21, 2009 9:27 pm
Town: Table View - CT
Vehicle: 4x4 3.0KZ-TE 2002
Real Name: Lourens
Location: CapeTown

Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Post by Rooikappie »

Ek het op die link gegaan wat Matt gegge het en daar Henk se nommer gekry.

011 675 3333

Hy was BAIE behulp saam en ek sal by hom 'n sweep laat maak.

Lourens
User avatar
luxman
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 131
Joined: Wed Nov 07, 2007 5:42 pm
Town: Hartenbos
Vehicle: SFA 2.4
Real Name: Matt
Club VHF Licence: HC194

Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Post by luxman »

Bly jy kon regkom, ek het nou al drie swepe deurgewerk, gelukkig het ek hulle nie self gevleg nie. Die een wat ek self gevleg het word nie gebruik nie, hy hang teen die muur.

Dis harde werk, veral as mens nie in oefening bly en dit gereeld doen nie, meer los trek en oordoen as wat mens hom klaar kry. Die volgende swepe wat ek vir my gaan aanskaf gaan ek beslis by Henk laat doen.

Groetnis
Luxman
ImageImage
chopper

Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Post by chopper »

Lourens,
Baie dankie :thumbup:
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Post by Froll »

Nog n plek ook in Gauteng is Steyns swepe. Johan 083 3334665. Hulle advertensie is in die Landbou weekblad. Hoop dit help ook. :thumbup:
chopper

Re: Sweep/Karwats regmaak in Kaap, help,asb.

Post by chopper »

Roger,
Dankie :thumbup: Jy lees die Landbouweekblad beter as ek - ek het dit nog nie opgemerk nie (net 'n man vd Kaap se advertensie)
Post Reply

Return to “Open Discussion”