n Toeris in my eie stad
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
n Toeris in my eie stad
n Toeris in ny eie stad
Mamma het vir ons drie in een van daai oopdak busse bespreek vir die sondag, ons moes gaan “Graffiti” soek vir hulle fotografie-klub projek.
Ek wou eers met my sandals en hoogwater-sokkies gaan, maar toe’s ek bang die ongeblyktes raak vir my mooi. Die rooi busse het ons ingewag en 9hoo het ons pad gevat deur die stad en by die “Kaapse Tuine” afgeklim, dit was blykpaar daai van Riebeek Hollander van n paar eeue terug se werk, hy het mooi geplant want dit groei nogsteeds, nie soos my tuin wat elke jaar staan en vrek nie. Ons het Graffiti gesoek, maar en dink die eekhorinkies eet dit.
Ons het weer op n bus geklim amper dieselfde een, hulle kom elke 12 minute en ek het lanklaas iets in Suid Afrika teegekom wat op tyd is. Ons het by die Kasteel ook afgeklim, daai een wat die Hollander laat bou het toe hy bang was, hulle se die see was eers tot by hom, maar ek weet nie mooi wat hulle in hulle pype gestop het nie, miskien is daai stuk see ook gesteel soos baie van my goed. Daar was toe ook nie Graffiti nie, miskien was dit ook gesteel en toe was die bus weer betyds.
Ons het tot by die Kabel-kar gery, maar die hele Kaap en ander mense was ook daar, toe bly ons maar op die bus tot by “Camps Bay” hier praat almal brits op n snaakse manier, hulle trek min klere aan en ry met blink motorfietse met lister enjins, ander het af-dak karretjies en het nie vrouens nie, hulle praat met hulle hande en loop snaaks. Ons eet toe by Sophie se plek, ek bestel toe n ding met steak op wanrt ek eet net goed met vier pote, nie minder of meer nie, die ander goed op die spyskaart lyk of jy daarmee kan kompos maak. Ek het nie gedink dis moontlik om n stuk steak en n broodjie op te donner nie, maar daai Sophie het dit reggekry, die Coke was darrem lekker.
Die bus was amper op tyd, eintlik bietjie vroeg, on-ge-flippen looflik, die uitsig van bo uit die bus was mooi, ek het n hele paar mooi rygoed langs die strand afgeneem ( Hiluxe natuurlik, wat dink julle). By die Waterfront het dit weer gelyk of hulle iets verniet weggee, almal en hulle ouma was daar, lyk my hulle kom tot met skippies daar aan. n Klomp het ge “toi-toi” het en mense het vir hulle geld gegooi, seker daai dom toeriste, “welkom in suid afrika, hou vas jou goed”.
Ons het toe nie baie Graffiti gekry nie, want die bus loop nie tot in Elsies nie, ek wou toe sommer self “Jou ma se E pos” op n muur verf, maar mamma se ek mag nie, net die mense wat daar bly mag. Dit was n lekker dag, en die moeite werd vir R120.oo, ons kon weer om ry as ons wou, die kaartjie is vir heel-dag, maar toe roep my bank en iets kouds my.

- Attachments
-
- IMG_1778 (Small).JPG (76.44 KiB) Viewed 2170 times
-
- IMG_1800 (Small).JPG (70.28 KiB) Viewed 2171 times
-
- IMG_1796 (Small).JPG (66.54 KiB) Viewed 2171 times
-
- IMG_1793 (Small).JPG (77.47 KiB) Viewed 2171 times
-
- IMG_1765 (Small).JPG (72.68 KiB) Viewed 2174 times
-
- IMG_1750 (Small).JPG (67.44 KiB) Viewed 2174 times
Last edited by Hoppy on Mon Feb 25, 2013 10:58 pm, edited 3 times in total.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: n Toeris in my eie stad
baie goed geskryf Jy het talent
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- GI Jane
- Monster Truck
- Posts: 4019
- Joined: Mon May 16, 2011 4:07 pm
- Town: Strand WC
- Vehicle: Toyota Hilux 4x4, 2.41t Raider 1998 DC - front & rear difflock, 140lt fuel tank, 31" BFG a/t, snorkel, drawer system, alucab canopy, driver with attitude.
- Real Name: Val
- Club VHF Licence: X112
Re: n Toeris in my eie stad
Mooi Hoppy, Lyk of julle n lekker dag gehad....
- Thunder02
- Moderator
- Posts: 8033
- Joined: Fri Nov 26, 2010 7:53 pm
- Town: East Rand
- Vehicle: IFS Hilux
- Real Name: Neil
- Club VHF Licence: HC105
- Location: 4x4 Direct Boksburg
- Contact:
Re: n Toeris in my eie stad
Nicely written,there is no other town in the world as Cape Town
A man of many talents
A man of many talents
Not all those who wander are lost!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
Scout motto:be prepared....
www.4x4direct.co.za
Email: boksburg@4x4direct.co.za
IFS is like a swambo, soft, sexy and expensive!
- Dodging
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 875
- Joined: Mon Dec 27, 2010 6:01 pm
- Town: Boksburg
- Vehicle: Golof
- Real Name: Andre
Re: n Toeris in my eie stad
I still want to vist Slaapstad... Never been there
Nothing is impossible - it just costs more
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: n Toeris in my eie stad
Mamma is besig om jou in 'n kultuurjunkie te verander
Dir raak tyd dat jy weer by n modderpoel uitkom
-
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1007
- Joined: Sun May 23, 2010 10:03 pm
- Town: grassy park cape town
- Vehicle: 99 s/c hilux 4x4 2.7i long range tank & dual battery; 2003 nissan x-TRAIL (4X4)
- Real Name: charl
Re: n Toeris in my eie stad
dankie Allan ,lekker sondag uitstappie
jy's baie welkom om te kom ,hou net n ooggie op die landie's hulle is nogal vol opDodging wrote:I still want to vist Slaapstad... Never been there
- Oupa Stig
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1204
- Joined: Fri Oct 12, 2012 1:15 pm
- Town: Johannesbug
- Vehicle: Hilux KZTE 4X2 "Stagger Lee", Hilux IFS 2.7 4x4 "Loretta"
- Real Name: Mickey
Re: n Toeris in my eie stad
He he!
Vir 'n man met 'n ingelse naam soos Allan griffel jy noggals 'n vermaaklike stukkie Afrikaans...
My vrou is affie Kaap. Wil graag terug soontoe. Maar die werk hy's min....
Nou's ek djellis. :roll:
Vir 'n man met 'n ingelse naam soos Allan griffel jy noggals 'n vermaaklike stukkie Afrikaans...
My vrou is affie Kaap. Wil graag terug soontoe. Maar die werk hy's min....
Nou's ek djellis. :roll:
I feel a lot less wise at 45 than I did at 15.
- ChrisF
- Top Web Wheeler
- Posts: 8188
- Joined: Thu Sep 17, 2009 2:56 pm
- Town: inniedorp
- Vehicle: Toy
- Real Name: Chris
Re: n Toeris in my eie stad
Darem lekker om bietjie mens se eie agterplaas te leer ken ...
- ThysdJ
- Moderator
- Posts: 16587
- Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
- Town: Brackenfell
- Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
- Real Name: Thys
- Club VHF Licence: HC102
- Location: Brackenfell
- Contact:
Re: n Toeris in my eie stad
Baie mooi Allan..
Die man weet hoe... veral as mens in ag neem hy tik dit met 'n 13 spanner en 'n phillips skroewedraaier op 'n ou keyboard sonder 'n escape knoppie...
Die man weet hoe... veral as mens in ag neem hy tik dit met 'n 13 spanner en 'n phillips skroewedraaier op 'n ou keyboard sonder 'n escape knoppie...
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.
2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za
Like Team Offroad on Facebook...
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: n Toeris in my eie stad
Julle sien, die dinge werk so; Mamma gaan orals saam met my, sy neem die kiekies by die 4x4 challenges ens. ens. so nou kan ek mos nie nee se vir haar trippies nie, dis hartseer om altwee hiluxe by die huis te los, maar daai goet is ook interesant, veral die rygoed wat daar is om af te neem, dis net as ek n tie moet aansit, dan baklei ons maar tot ek wen. Die skrywery gaan maar stadig, ek het net tot by st. 8 gekom by die donkie tek, sodra ons al die spanners se sizes kon lees, moes ons gaan werk.
- Attachments
-
- IMG_1809 (Small).JPG (75.7 KiB) Viewed 2079 times
-
- IMG_1.1810 (Small).JPG (70.71 KiB) Viewed 2079 times
-
- IMG_1.1798 (Small).JPG (56.07 KiB) Viewed 2079 times
-
- IMG_1.1791 (Small).JPG (60.71 KiB) Viewed 2079 times
-
- IMG_1.1782 (Small).JPG (70.71 KiB) Viewed 2079 times
-
- IMG_1.1753 (Small).JPG (90.72 KiB) Viewed 2079 times
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- KOBUSL
- Monster Truck
- Posts: 2044
- Joined: Sat Jul 19, 2008 2:12 pm
- Town: WOLSELEY
- Vehicle: '96 HILUX 2.8 HILUX DC 3i BMW 540 RANCHERO UTE 4 Li
- Real Name: KOBUS
Re: n Toeris in my eie stad
Kom broer, kom. Dan kan jy sommer jou waentjie 'n lekker diens by oom Allen laat kry. Dit sal beide jou en die bakkie se siele goed doen.Dodging wrote:I still want to vist Slaapstad... Never been there
Word te vinnig oud en te stadig wys.
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: n Toeris in my eie stad
Ja nee kyk,HennieO wrote:
Mamma is besig om jou in 'n kultuurjunkie te verander
Dir raak tyd dat jy weer by n modderpoel uitkom
As dit baie langer aanhou gaan onse Hoppy dalk ook begiine om so snaaks te praat en met sy handjie te beduie.
Dalk ook 'n baie ligte rooi hempie dra???
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
- Froll
- Monster Truck
- Posts: 3305
- Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
- Town: Vioolsdrift
- Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
- Real Name: Roger
- Club VHF Licence: N/A
Re: n Toeris in my eie stad
Baie mooi Allan, ek het daai stukkie baie geniet.
- swartvark
- Monster Truck
- Posts: 2051
- Joined: Mon Jan 11, 2010 2:03 pm
- Town: Gordons Bay
- Vehicle: SFA HiLEX V8; Suzuki GSF1200s Bandit
- Real Name: Tiaan
- Location: Western Cape
Re: n Toeris in my eie stad
Jislaaik.......het daai Bussa 'n 300 agterop??? Nice!
En mooi geskryf Allan..........di bustrippies lyk nice.
En mooi geskryf Allan..........di bustrippies lyk nice.
MUD........GLORIOUS MUD!!!!!
Your friendly VW salesperson......(with a passion for SFA Hiluxes)
NEED A CAR?
talk2tiaan@gmail.com
0829294028
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: n Toeris in my eie stad
Dit is n 300, maar lyk meer soos n show bike, niks wear op die skouers nie.
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
- 4x4Maniac
- LR4WD, Lockers, Crawler Gears
- Posts: 1602
- Joined: Fri Jul 09, 2010 9:33 am
- Town: Centurion
- Vehicle: 2011 Jeep Wrangler Rubicon Unlimited (JKU) 3.8 Auto
- Real Name: Werner
- Club VHF Licence: X120
- Location: Centurion
- Contact:
Re: n Toeris in my eie stad
Allan, jy raak heel kreatief met jou uitstappietrippieskrywery, ek geniet dit baie. So valentynsdag no2.
Was n rukkie laas daar innie Kaap en mis die plekke, baie jaloers. Sien uit na die volgende...
Was n rukkie laas daar innie Kaap en mis die plekke, baie jaloers. Sien uit na die volgende...
ORRA CALLSIGN X120
AKA Epsilon on 4x4Community
(2011 JKUR)
Jeep Wrangler Rubicon 3.8 Auto Unlimited
Rugged Ridge Front & Rear Bumpers
Rugged Ridge Light Guards
KC Spotlights
Previous:
2003 Toyota Hilux DC KZTE 3.0 4x4
2001 Toyota Hilux DC 2700i 4x4

- Enrico
- High Range 4WD
- Posts: 37
- Joined: Wed Feb 23, 2011 10:04 pm
- Town: Springbok
- Vehicle: Hilux 2.5 d4d 4x4 D/C, TJM Front Bumper, Frontrunner Rear Bumper & Wheel Carriers, LASport Canopy, Leveling Kit, BF Muds
- Real Name: Enrico
Re: n Toeris in my eie stad
'n Uitgeknipte storie verteller. Ons wag nou vir volgende Sondag se uitstappie. Rey van Rensburg (Voetspore Man) hier in Springbok se ook altyd hy het nie skool klaar gemaak nie, hy sommer hier by Vioolsdrift oor die grenspos "deurgekom".
- Hoppy
- Monster Truck
- Posts: 5784
- Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
- Town: Cape Town
- Vehicle: Hilux SFA & IFS
- Real Name: Allan 0721291160
Re: n Toeris in my eie stad
Ek het darem donkie-skool matriek, ek het st 5 twee keer gedoen.
Ek het al aan Rey se ou Hilux gewerk, sy rims is darem dieselfde kleur links en regs, sal graag n trippie saam met hom wil doen, hy ken die Richtersveld soos min ander.