PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
chanico
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Sat Jul 07, 2012 2:02 pm
Town: brakpan
Vehicle: toyota hilux 4x4 dc LEXI
Real Name: johan

PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Post by chanico »

Hallo daar ek wil net uit vind of daar enige belang stelling sal wees ek wil my hilux se deur pannele verander na plastick toe met sy hanvatsel en speaker aan een te maak en ek wil ook a konsole van die radio tot by agter kant van die voor sit plek bou met plek vir 6 biere en twee cup holder die afwerking sal soos jou bakkie se dashboard lyk ek probeer om uit te vind in die verskillende kleure wat ons plastiek kan kry ek gaan die moulds bou vir my bakkie maar as daar aan vrae is wil ek goeie moulds bou sodat meer kan maak die koste verbonde sal ek eers weet as ek met die eerste stel klaar is ek wil ook kyk daar na om n fiberglass canopy te bou maar dit moet op die selfde manier gebou word as die aluminium canopy maar sal net baie mooier lyk en beter afgewerk wees en ook goedkoper wees as die die aliminium canopy .So wat ek wil weet of daar enige manne wat sal belang stel vir die produkte die moulds is nogals duur maar as die aanvraag daar is hoekom doen dit dan nie :think: :think: :think: :think: :think: :think:
Die man wat lexus engine kan blaas en hilux kan rol als net vir a bietjie 4x4 plesier
User avatar
Froll
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3305
Joined: Sat Oct 13, 2012 10:13 pm
Town: Vioolsdrift
Vehicle: 2010 4.0 V6 Fortuner 4x4
Real Name: Roger
Club VHF Licence: N/A

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Post by Froll »

Sounds very interesting, please post some pics if possible. I would be interested in the door panels. :thumbup:
User avatar
chanico
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Sat Jul 07, 2012 2:02 pm
Town: brakpan
Vehicle: toyota hilux 4x4 dc LEXI
Real Name: johan

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Post by chanico »

Hi Roger ek is nog besig met die moulds dit vat tyd om dit te bou want dit is vir plastick vacume forming ek kan jou se die deur paneel gaan wees soos die nuwe karre baie lig en sterk ek sal fotos heel wat later beskibaar he ek wil maar eers net weet of daar belangsteling gaan wees
Die man wat lexus engine kan blaas en hilux kan rol als net vir a bietjie 4x4 plesier
User avatar
Blitzkrieg
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 325
Joined: Sun May 27, 2012 3:03 pm
Town: Glen Marais
Vehicle: 94 Hilux D/C V8 Lexus. 2009 LC Prado 4.0 V6
Real Name: Jaco

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Post by Blitzkrieg »

Ek stel ook erg belang!
Image
User avatar
The Legend
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 3558
Joined: Sun Jul 04, 2010 6:53 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1994 2.2 4y 4x4 D/C Toyota Hi-Lux
Real Name: Dawie
Club VHF Licence: X93-

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Post by The Legend »

Stel baie belang in die konsole.
“A BAD DAYS FISHING IS BETTER THAN A GOOD DAYS WORK”

“Do what you do so well, that the people that see you do it, will want to see you do it again,and will bring others to see you do it”
User avatar
batavia
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 61
Joined: Fri May 09, 2008 9:53 am
Town: Mossel Bay
Vehicle: Toyota
Real Name: Christo

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Post by batavia »

Ditto
User avatar
Botterbul
High Range 2WD
High Range 2WD
Posts: 19
Joined: Thu Jan 17, 2013 8:16 am
Town: Kempton Park
Vehicle: 1990 Hilux DC 2.2, 2007 Toyota Prado VX
Real Name: Nico
Location: Kempton Park

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Post by Botterbul »

Hi Johan, sal ook belang stel. Prys en foto's sodra beskikgaar asseblief

Groete NIco
scott west
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 136
Joined: Thu Oct 30, 2008 3:03 pm
Town: Pretoria
Vehicle: 93 Hilux
Real Name: Z
Club VHF Licence: HC 117
Location: Moreletapark

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Post by scott west »

Stel ook belang.

Z
Image
'93 Hilux 4Y EFI
User avatar
niclemaitre
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 933
Joined: Mon Jun 13, 2011 2:44 pm
Town: Stellenbosch
Vehicle: 99 IFS DC 4x4
Real Name: Nic
Location: Stellenbosch

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Post by niclemaitre »

Ek stel ook belang
Happy trails
Nic

SFA '97 DC - affirmatively shopped
SFA '87 DC "Rooies" - sold
IFS '99 DC "Benny"
User avatar
Bugzy
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 646
Joined: Thu Sep 30, 2010 12:27 pm
Town: Rustenburg
Vehicle: 2015 Hilux S/C 4X4 Dakar1996 2.8D s/c 4x4 Hilux with 3CT Toyota motor
Real Name: Buks
Club VHF Licence: X56
Location: Zuurplaat
Contact:

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Post by Bugzy »

Johan, ek sal belangstel in grys deur panels.
User avatar
MonsterLux
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 216
Joined: Tue Jan 24, 2012 12:35 pm
Town: Witbank
Vehicle: 92 Toyota Hilux
Real Name: Johan
Location: Mpumalanga

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Post by MonsterLux »

Klink na 'n aanwins vir die lux. Hou ons op hoogte met foto en pryse sodra jy die eerste stel het en so ook die verskillende kleure waarin ons sal kan bestel.
User avatar
chanico
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 35
Joined: Sat Jul 07, 2012 2:02 pm
Town: brakpan
Vehicle: toyota hilux 4x4 dc LEXI
Real Name: johan

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Post by chanico »

dankie manne ek sien daar is darem heelwat van julle wat belang stel ek sal nou vinger trek om die eerste stel klaar te kry
Die man wat lexus engine kan blaas en hilux kan rol als net vir a bietjie 4x4 plesier
User avatar
Borntofish
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 996
Joined: Fri Mar 07, 2008 7:41 am
Town: Johannesburg
Vehicle: Hilux 86
Real Name: Werner

Re: PLASTICK DEUR PANELS EN KONSOLE VIR HILUX DC 1980-1998

Post by Borntofish »

Ek sal ook belangstel, maak net seker daar is plek vir die regter knieg om teen te rus...die window winder is amper in pad.....
Post Reply

Return to “Open Discussion”