Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?Nie meer

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?Nie meer

Post by Frederick »

Is daar dalk iemand wat in Malmesbury namens my na 'n bakkie kan gaan kyk groot asb?
Ek sal jou petrol betaal
0844228323
Last edited by Frederick on Wed May 15, 2013 6:51 pm, edited 1 time in total.
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5269
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?ASB?

Post by Thabogrobler »

Stuur die adres en 'n groot deposito!!!

Onthou, dit gaan my 2 weke vat om daar uit te kom!!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
User avatar
HennieO
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 756
Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
Town: Bellville
Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
Real Name: Hennie

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?ASB?

Post by HennieO »

Frederick wrote:Is daar dalk iemand wat in Malmesbury namens my na 'n bakkie kan gaan kyk groot asb?
Ek sal jou petrol betaal
0844228323

Frederick, hoekom vra jy nie die verkoper om die bakkie Kaap toe te bring nie, ek is seker Allan (Hoppy) sal hom enige tyd vir jou deurkyk en dan het jy 'n expert opinie.
Image
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?ASB?

Post by Frederick »

HennieO wrote:

As alles reg uitwerk dan sal dit vandag so gebeur.....
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?ASB?

Post by Gerrie »

Onthou net Allan is besig om sy werkswinkel op te pak, so maak net eers met hom seker dat hy tyd het...
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?ASB?

Post by Frederick »

Gerrie wrote:Onthou net Allan is besig om sy werkswinkel op te pak, so maak net eers met hom seker dat hy tyd het...
Ek het dit darem met hom bespreek. Ek sal nie net iets op iemand afskuif nie.
User avatar
Gerrie
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 296
Joined: Thu Jul 08, 2010 8:35 am
Town: Cape Town
Vehicle: 1998 Land Rover Disco 1
Real Name: Gerrie
Location: Cape Town
Contact:

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?ASB?

Post by Gerrie »

Frederick wrote:
Gerrie wrote:Onthou net Allan is besig om sy werkswinkel op te pak, so maak net eers met hom seker dat hy tyd het...
Ek het dit darem met hom bespreek. Ek sal nie net iets op iemand afskuif nie.

Hehehe, eks net bang hy hardloop uit tyd uit om my projekkie klaar te maak. :yahoo:
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?ASB?

Post by Frederick »

Ai die mense van vandag..Sonder intergiteit. Waar is die dae toe jy 'n deal met 'n handdruk gedoen het, of jou word is jou eer?
Die man van Malmesbury se verhaal:
Nee hy het die bakkie na Hoppy toe geneem maar hy weet nou nie hoe werk daai ou nie want toe hy daar aankom toe gaan die ou die bakkie deur en se toe hy gaan haal toe die note. Wat hy toe doen en die bakkie is verkoop.......

*&^%$#$%^ storie.

Hoppy het die perd nie eers met 'n halwe oog gesien nie. Maar hy sal nie eers my net bel en se nie. Nee het nie eers genoeg klas vir dit nie. Kies eerder om vir my stories te vertel...
Ek is lus en sit die perd se naam en nr die wereld vol maar ag ek sal seker myself meer ontstig as vir hom. Dalk was daar fout met die bakkie en hy was bang ons kom dit agter.

Dit bly maar swak..

so....the search continues....
User avatar
Gideonvanzyl
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 546
Joined: Thu May 19, 2011 9:16 am
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux 2.7 D/C 4x4
Real Name: Gideon

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?ASB?

Post by Gideonvanzyl »

Frederick wrote:Ai die mense van vandag..Sonder intergiteit. Waar is die dae toe jy 'n deal met 'n handdruk gedoen het, of jou word is jou eer?
Die man van Malmesbury se verhaal:
Nee hy het die bakkie na Hoppy toe geneem maar hy weet nou nie hoe werk daai ou nie want toe hy daar aankom toe gaan die ou die bakkie deur en se toe hy gaan haal toe die note. Wat hy toe doen en die bakkie is verkoop.......

*&^%$#$%^ storie.

Hoppy het die perd nie eers met 'n halwe oog gesien nie. Maar hy sal nie eers my net bel en se nie. Nee het nie eers genoeg klas vir dit nie. Kies eerder om vir my stories te vertel...
Ek is lus en sit die perd se naam en nr die wereld vol maar ag ek sal seker myself meer ontstig as vir hom. Dalk was daar fout met die bakkie en hy was bang ons kom dit agter.

Ek wil nou nie vir die ou opkom nie, maar dalk was hy by 'n verkeerde shop en met blote toeval het die ou ook na so 'n hilux gesoek en koop toe die bakkie op die spot. Ek sê altyd, as jy dit moes kry sou jy. Dalk sien jy oor 'n week iets beters raak.
Na watter model soek jy, dan laat weet ek jou as ek iets sien.

Dit bly maar swak..

so....the search continues....
Toyota Hilux 2.7 Legend 35 (Bullnose) 2003 d/cab 4x4 with Cooper Discoverer AT 3's on with unichip and Powerflow exhaust. Name: Blouwillebees
User avatar
ThysdJ
Moderator
Moderator
Posts: 16587
Joined: Wed Oct 24, 2007 7:31 am
Town: Brackenfell
Vehicle: 2010 Hilux D4D 3.0 D/C 4x4
Real Name: Thys
Club VHF Licence: HC102
Location: Brackenfell
Contact:

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?Nie

Post by ThysdJ »

Hy is seker maar 'n Stormers ondersteuner... :twisted: :twisted: :twisted:
Thys de Jager
CEO and Refreshments Manager at Team Offroad.

2010 Hilux 3.0 D4D D/C 4x4 with GOMAD "Brood" Canopy. Tripod.
1997 Jeep Wrangler TJ 4.0 Sport. The original SFA. AGA... Gooi kole
email: thys@teamoffroad.co.za

Like Team Offroad on Facebook...
User avatar
Frederick
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1156
Joined: Fri Nov 13, 2009 11:47 am
Town: Hendrina Mpumalanga
Vehicle: 2011 Hilux. 2016 79 Land Cruiser
Real Name: Frederick
Club VHF Licence: X42

Re: Iemand in Malmesbury wat vir my bakkie kan gaan kyk?Nie

Post by Frederick »

ThysdJ wrote:Hy is seker maar 'n Stormers ondersteuner... :twisted: :twisted: :twisted:
Nee wat jy kry die klas van skirminkel orals :banned:
Post Reply

Return to “Open Discussion”