SFA found in a Shed
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
SFA found in a Shed
Ek kan my voelers op 'n 1998 SFA kry met so 70 000KM op Boekies en alles Pragtig
Maar R120 000.00 sonder enige ekstras nes hy van sy ma af kom.
Die voertuig het 10 jaar in 'n stoor gestaan weens 'n boedel wat lank gesloer het.
Ek neem aan die seëls sal hard geword het na so lang tyd, en hy gaan binnekort begin Landrover maniere aanleer.
Gee asb julle mening?

To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!

- george
- Monster Truck
- Posts: 6565
- Joined: Wed May 23, 2007 11:16 am
- Town: Velddrif
- Vehicle: Triton 3.5l V6
- Real Name: George
- Club VHF Licence: HC107
- Location: Velddrif
- Contact:
Re: SFA found in a Shed
Sjoe dit klink na 'n "Gem" Jy moet net daai prys afstry
"The World is a book, and those who do not travel read only a page.-Saint Augustine"
- CasKru
- Moderator
- Posts: 23956
- Joined: Tue Dec 04, 2007 11:52 am
- Town: Benoni
- Vehicle: '94 Hilux Raider 2.4i (22RE) DC 4x4
- Real Name: Cassie
- Club VHF Licence: B15
- Location: Rynfield
Re: SFA found in a Shed
Dittogeorge wrote:Sjoe dit klink na 'n "Gem" Jy moet net daai prys afstry
To God be the glory
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: SFA found in a Shed
Ek sien hom vanaand in lewende lywe maar ek is bietjie sku vir daai prys.
As ek eers alles by tel vir ekstras.....
Mikem R10000
Winch R8000
Nudge - M B/Bar R7000
Tyres 31" M/T R10000
En so gaan die lys aan en aan gou-gou staan ons or R160 000 PLUS
Wat sou julle reken is 'n goeie prys vir beide partye?
As ek eers alles by tel vir ekstras.....
Mikem R10000
Winch R8000
Nudge - M B/Bar R7000
Tyres 31" M/T R10000
En so gaan die lys aan en aan gou-gou staan ons or R160 000 PLUS
Wat sou julle reken is 'n goeie prys vir beide partye?
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: SFA found in a Shed
Seels, rubber pype, ens. ens. ....... 10 se jaar staan is nie goed nie. 120K is daarvoor te styl. Sê vir hulle so en waarom, dan bied hulle 100k maar wees bereid tot 105 te gaan.
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: SFA found in a Shed
Dankie manne my hard klop steeds tjoklits as ek 'n mooi wit LTD sien......
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Mud Dog
- Moderator
- Posts: 29857
- Joined: Tue Apr 29, 2008 2:18 am
- Town: East London
- Vehicle: '90 SFA Hilux DC 4X4, Full OME, 110mm lift. Brospeed branch, 50mm ss freeflow exhaust. 30 x 9.5 Discoverer S/T's on Viper mags. L/R tank. (AWOL) '98 LTD 2.4 SFA, dual battery system. Dobinson suspension, LR tanks, 31" BF mud's.
- Real Name: Andy
- Club VHF Licence: HC103
Re: SFA found in a Shed
Is dit 'n LTD? Dan hoef jy nie 'n winch en bull-bar by te sit nie.GeorgeJvR wrote:Dankie manne my hard klop steeds tjoklits as ek 'n mooi wit LTD sien......
GeorgeJvR wrote:Ek sien hom vanaand in lewende lywe maar ek is bietjie sku vir daai prys.
As ek eers alles by tel vir ekstras.....
Mikem R10000
Winch R8000
Nudge - M B/Bar R7000
Tyres 31" M/T R10000
En so gaan die lys aan en aan gou-gou staan ons or R160 000 PLUS
Wat sou julle reken is 'n goeie prys vir beide partye?
When your road comes to an end ...... you need a HILUX!.
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
Life is like a jar of Jalapeño peppers ... what you do today, might burn your ass tomorrow.
Don't take life too seriously ..... no-one gets out alive.
It's not about waiting for storms to pass. It's about learning to dance in the rain.
And be yourself ..... everyone else is taken!
- JEEPIE
- Monster Truck
- Posts: 2052
- Joined: Sun Sep 30, 2012 7:36 pm
- Town: Roodepoort
- Vehicle: Official hilux 4x4 club recovery vehicle
- Real Name: Shaun
- Club VHF Licence: X 43
Re: SFA found in a Shed
ek dink die ou le 10 jaar in die stoor en rook sy sokkie
OFFICIAL HILUX 4x4 RECOVERY VEHICLE
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
if you want to change this to recovered , first recover me - and have a relevant picture / foto to prove it !
ADVANCED 4x4 DRIVER COURSES DONE : US 254135 / US 254154
(STILL AWAITING SO-CALLED TETA CERTIFICATION VIA THE SERVICE PROVIDER AFRICAN OFF-ROAD ACADEMY - WHAT A JOKE)
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: SFA found in a Shed
Mud Dog wrote:Is dit 'n LTD? Dan hoef jy nie 'n winch en bull-bar by te sit nie.GeorgeJvR wrote:Dankie manne my hard klop steeds tjoklits as ek 'n mooi wit LTD sien......
GeorgeJvR wrote:Ek sien hom vanaand in lewende lywe maar ek is bietjie sku vir daai prys.
As ek eers alles by tel vir ekstras.....
Mikem R10000
Winch R8000
Nudge - M B/Bar R7000
Tyres 31" M/T R10000
En so gaan die lys aan en aan gou-gou staan ons or R160 000 PLUS
Wat sou julle reken is 'n goeie prys vir beide partye?
Nee dis 'n gewoone Raider
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- Stef
- Monster Truck
- Posts: 3125
- Joined: Mon Jan 25, 2010 12:54 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '98 LTD
- Real Name: Stefan
- Club VHF Licence: X107
Re: SFA found in a Shed
In daai geval is boek waarde so ongeveer R70k nou volgens versekerings mense...Ek sou sê R85 maks vir die lae kilo's. Die ding met store is ook rotte...kyk of daar nie skade aan die bedrading ens is nie.GeorgeJvR wrote:Mud Dog wrote:Is dit 'n LTD? Dan hoef jy nie 'n winch en bull-bar by te sit nie.GeorgeJvR wrote:Dankie manne my hard klop steeds tjoklits as ek 'n mooi wit LTD sien......
GeorgeJvR wrote:Ek sien hom vanaand in lewende lywe maar ek is bietjie sku vir daai prys.
As ek eers alles by tel vir ekstras.....
Mikem R10000
Winch R8000
Nudge - M B/Bar R7000
Tyres 31" M/T R10000
En so gaan die lys aan en aan gou-gou staan ons or R160 000 PLUS
Wat sou julle reken is 'n goeie prys vir beide partye?
Nee dis 'n gewoone Raider
-
- Monster Truck
- Posts: 5269
- Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
- Town: Pretoria
- Vehicle: '02 'Lux KZ
- Real Name: Thabo
- Club VHF Licence: x223
- Location: Garsfontein
- Contact:
Re: SFA found in a Shed
En????
Soos gese, kyk baie mooi na die elektries en pype. Seels vervang gaan jou ook 'n pophuis vol kos.
Gooi aas uit op R75k en onderhandel maar suinig.

'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!
If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!
A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.

- Posts: 5311
- Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
- Town: Springs
- Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
- Real Name: Heinrich
- Club VHF Licence: X81
- Location: Gauteng
- Contact:
Re: SFA found in a Shed
R70k tot R75k.
Jy sal die wiellaers ook moet vervang. Hulle hou nie daarvan om lank te staan in een posisie nie.
Moet hom ook nie start nie ASB. Tap eers die olie, vervang met nuut en die draai die engine met die "hand".
Jy kan ook sommer die spark plug leads in die proses vervang.

Know what you don't know.
- GeorgeJvR
- Monster Truck
- Posts: 3286
- Joined: Thu Jul 16, 2009 2:55 pm
- Town: Louis Trichardt
- Vehicle: 2008 Prado 4.0 V6, 1989 SFA S/C 2.2 1998 SFA LTD 22RE
- Real Name: George
Re: SFA found in a Shed
Wel ek het hom toe Woensdag goed onder oë ge haat.
Binne kant lyk vantasties maar ja ek dink hy was voor aan die passasiers kant gestamp. en die boekies het nou skielik verdwyn....
Nee wat dankie ek hou verby.
Binne kant lyk vantasties maar ja ek dink hy was voor aan die passasiers kant gestamp. en die boekies het nou skielik verdwyn....
Nee wat dankie ek hou verby.
To Buy and sell a vehicle is my hobby
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
Make a deal that no one else thought possible is my aim
Kom wat wil ek bly 'n Bul!
- HennieO
- LR 4WD Full Lockers
- Posts: 756
- Joined: Mon Aug 18, 2008 10:55 am
- Town: Bellville
- Vehicle: '98 Hilux DC 2.7;2012 MB ML350;2016 MB C220 BLUETEC; 1999 VW GOLF 1.6; VW Caddy P/V
- Real Name: Hennie
Re: SFA found in a Shed
GeorgeJvR wrote:Wel ek het hom toe Woensdag goed onder oë ge haat.
Binne kant lyk vantasties maar ja ek dink hy was voor aan die passasiers kant gestamp. en die boekies het nou skielik verdwyn....
Nee wat dankie ek hou verby.
Wyse besluit........