Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Discuss anything here as long as it is clean. Having a hard time with your Skoonma, tell us about it here, or discuss the Rugby. Whatever you feel like talking about.
Post Reply
User avatar
ink
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 194
Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
Town: Middelburg MP
Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
Real Name: Jaques

Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by ink »

Ek het n 2012 nissan patrol 3.0di gl gehad (ok voor ek retrenched was) het toe my hilux gekoop al rede was oor dat dit bekostigbaar was en n sfa, wil nou weer na n groter voertuig beweeg en natuurlik kyk ek weer na n patrol oor ek weet dat hy kan, maar ek kyk ook na n cruiser met sfa natuurlik iets soos n 80 of 100 gx. Sal graag julle insette wil hoor oor wat dink julle aangesien ek nie die cruisers ken nie, my kop bly na die patrol neig maar as ek insette kry dat n cruiser beter as n patrol maak kan my kop geswaai word. Die patrols het natuurlik vantastiese diffs voor en agter en diff lock standaard agter, goeie gewysde engines en en en. Eenige inset sal wardeur word. Ek self is nie n groot hilux aanhanger nie behalwe vir die ou sfa's. En moet se my huidige hilux is ek baie trots op veral na die engine ombouing, hy trek ooral aandag en hy is capable! Maar met kids soek ek meer gemaklike spasie, mens moet dit vir die kids ook gemaklik hou om lang trips te doen anders klaaaaaaaaaa hulle net die heeltyd.
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by Johan Kriel »

Ek ken nie die Patrol nie, maar ek het n 80 series, 1Hd-t engine en sal hom ruil vir niks. Maak maar seker of hy goed opgepas was en goed gediens anders kan hy duur raak.
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
pietpetoors
Moderator
Moderator
Posts: 10649
Joined: Thu May 17, 2007 9:12 pm
Town: Langebaan
Vehicle: 2.7 Hilux 4x4 DC
Real Name: Pieter
Club VHF Licence: X27
Contact:

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by pietpetoors »

Ek dink as jy 'n Toyota ou vra gaan hy sê Cruiser en as jy 'n Nissan ou vra gaan hy sê Patrol.

Ek dink daar is niks fout met Patrols nie, in Australia is hulle meer gewild as Cruisers. As hulle scrap was sou hulle nie so gewild gewees het nie
EK dink albei se brandstofverbruik is ewe swak.

Gepraat van dif, as ek reg onthou het die 100 series Cruiser 'n probleem dat hulle voor dif strip, iets wat ek nog nie van 'n Patrol gehoor het nie.

Vir myself beslis 'n Cruiser, maar ek het met Toyota groot geword, van ek kan onthou het Pa nog nooit iets anders gery nie.
Only Dead Fish Go With The Flow!
Image
1999 Hilux 2.7i 4x4 Raider DC with 3.4 Prado V6. Rear diff-lock, Bull Bar and rock sliders, 31" Cooper ST Maxx, Snorkel, Alu-Canopy, VHF Motorolla radio, West Coast Rust, Mikem Suspension, Ball Joint Spacers in front and Mikem extended shackles at the rear, 25watt LED Spots
chopper

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by chopper »

Ry 'n 80 GXL 4500EFI en sal hom net ruil vir 'n diesel Cruier trokkie (vir die plaas); beste voertuig nog (en my getroue ou SFA :o: :?: ) :thumbup:
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by Traveler »

Jy het reeds die beste gehad toe jy 'n Patrol gery het. :mrgreen: Hoekom dan nie weer nie??

Niks teen die Cruiser nie.

So paar onoortrefbare feite van 'n Patrol:
- Dit gaan jou minder uit die sak jaag om die Patrol te koop. Jy sal 'n jonger voertuig vir minder geld kan koop met die Patrol as met 'n Cruiser.
- Parte en dienste kos jou minder.
- Die diffs en aste op die Patrol wees heelwat meer. Waarom? Want daar is meer staal in die casings en meer staal in die bewegende dele.

Net 'n gedagte as jy weer 'n 3.0GL Diesel wil koop. As hy 'n gebruikte sleepstang het, moet jy verseker die head gasket laat toets voordat jy koop. Ongelukkig het daai engines 'n slegte reputasie dat hulle kan head gaskets blaas weens verstopte intercoolers.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
ink
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 194
Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
Town: Middelburg MP
Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
Real Name: Jaques

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by ink »

As ek weer koop Toyota of Nissan sal dit petrol wees. Eks genees van diesel. Met by se my lekkerste diesel wat ek op die pad gery het was my 2.5 pathfinder en off road 3.0 patrol , maar ek soek bietjie speed om verby te steek en Dan ook off road capability so petrol bo diesel
User avatar
Outlaw
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 124
Joined: Tue Jun 03, 2008 7:41 am
Town: Piet Retief
Vehicle: Hilux V8 Lexus 1995
Real Name: Pierre
Location: Piet Retief

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by Outlaw »

as jy jou offroading geniet, daar is min goed wat saam met n GX100 cruiser sal loop dual lockers en as jy 100mm lift OME suspension of soortgelyks insit, is die suspension travel beste, - baie beter as die patrol sin. voordiff is swakker as patrol maar ekt my GX hard laat werk en ekt niks gebreek nie.
User avatar
Johan Kriel
LR 4WD Full Lockers
LR 4WD Full Lockers
Posts: 623
Joined: Sun Apr 26, 2009 8:41 pm
Town: Okahandja
Vehicle: 2.5 SC 4x4
Real Name: Johan kriel
Location: Okahandja

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by Johan Kriel »

Diesel het meer torgue vir offroad as n petrol , maar petrol het meer spoed, maar in low range maak dit seker nie rerig verskil nie. Maar ek ry met 160l diesel waar die petrol manne 300l nodig het. :stir:
Johan Kriel

Legend 50
User avatar
Hoppy
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5784
Joined: Mon Jan 07, 2008 10:15 pm
Town: Cape Town
Vehicle: Hilux SFA & IFS
Real Name: Allan 0721291160

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by Hoppy »

Ek hou van altwee, daar is nou weer n redelik nuwe Patrol in my shop, die Patrol is in party opslgte beter, dis hoekom hy al soveel kere 4x4 van die jaar in Aus gewen het, maar gaan ry n ou Patrol en dan n ou Cruiser, die Patrol is n ramelkas teen n Cruiser, dis waar die kwaliteit verskil is, dan wat my die meeste afsit van n Patrol is die beskikbaarheid en prys van onderdele, die Patrol, soos meeste Nissans, is maklik 3 maal duurder met hulle onderdele en hulle het nooit voorraad nie.
Image
aev@iburst.co.za
The trouble with trouble is...it always starts as fun.
The most precious jewels you will ever wear around your neck is the arms of your children...
" I WOULD RATHER SIT ON THE TAILGATE OF MY HILUX WITH A BEER AND A CHOP, WATCHING A FIRE, THAN DINE IN THE BEST RESTAURANT IN TOWN "
Thabogrobler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5266
Joined: Sun Aug 19, 2007 10:43 pm
Town: Pretoria
Vehicle: '02 'Lux KZ
Real Name: Thabo
Club VHF Licence: x223
Location: Garsfontein
Contact:

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by Thabogrobler »

Onlangs vir 'n vriend geskryf:

Shop bietjie rond na 'n Nissan Patrol.

BAIE capable voertuig, baie min probleme met hulle(Petrol - die diesels wil jy nie verniet he nie) en vergelyk met dieselfde jaar Cruiser, betaal jy maklik R50-100k minder...

Die 4.8GRX is die top of the range, auto box, 190kw, leer sitplekke, als wat oop en toe maak. Die 4.8 GR is handrat en het gewoonlik materiaal sitplekke. Na 2004 het hulle groot agterligte, voor dit sulke kleintjies.

Die 4.5 is ook 'n opsie maar het maar iets soos 135kw met dieselfde verbruik as die 4.8. Diesel - jy waag groot!
'02 KZ 'Lux. Cooled. Chipped. Onca'd. Cherished!

If you are a diesel fan, raise your hand.
If you aren't raising your hand, raise your standards!

A 4x4 is merely a machine that enables you to get stuck further away from civilization.
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by Traveler »

Hoppy wrote:dan wat my die meeste afsit van n Patrol is die beskikbaarheid en prys van onderdele, die Patrol, soos meeste Nissans, is maklik 3 maal duurder met hulle onderdele en hulle het nooit voorraad nie.
Miskien in die Kaap. :confused: :confused:


Kan jou waarborg, dat Nissan se parte is baie goedkoper en elke dag net so geredelik beskikbaar in die Transvaal soos Toyota.
Gemiddelde diens op my Hilux was R6,200.00 gewees; gemiddelde diens op my Patrol was R3,400.00 gewees. Diff op my Hilux was R7,800.00 gewees, kwotasie op die Patrol se diff was R5,900.00 gewees. Koppelaar op my Hilux was R9,000.00 gewees en koppelaar op my Patrol was R3,900-00 gewees. Ek kan nie dink dat Cruiser parte goedkoper as Hilux parte sal wees nie. En hier vergelyk ek 'n 2007 Hilux met 'n 2010 Patrol.

Alles wat ek ooit wou koop op my Patrol het my plaaslike handelaar in voorraad gehad, selfs 'n ekstra voorste herwinningspunt was in voorraad teen R490.00.

Dit is BAIE goedkoper om jou Nissan in Gauteng te onderhou as om 'n Toyota as jy diens per diens vergelyk.
Image
Image

Know what you don't know.
User avatar
Aquanaut
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 320
Joined: Mon Apr 09, 2012 11:37 am
Town: Durban
Vehicle: Hilux 3.0D4D
Real Name: Basil

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by Aquanaut »

ink wrote:As ek weer koop Toyota of Nissan sal dit petrol wees. Eks genees van diesel. Met by se my lekkerste diesel wat ek op die pad gery het was my 2.5 pathfinder en off road 3.0 patrol , maar ek soek bietjie speed om verby te steek en Dan ook off road capability so petrol bo diesel
Jaques, jy weet dat vandag se diesels met n Turbo uitkom ne? :D: Met spoed en verby steek krag, het ek geen probleme met my 3L D4D nie.
My hele trip deur Botswana, 4x4 (40km/h) en teer paaie (120 km/h) terug Durban toe, met n R.T.T. op die canopy, het ek 10.6 km/l gekry.
User avatar
ink
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 194
Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
Town: Middelburg MP
Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
Real Name: Jaques

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by ink »

Basil
Ek het die volgende diesel al gery sluit al die vorige petrol 4x4 uit
2.8 clubcab colt
2.8 double cab colt
2.5 Mazda drifter
2.5 dci navara
2.5 dci pathfinder
3.0 Di patrol
2.8 sfa hilux

Almal van hulle is intercooled turbo diesels die eenigste van hulle wat op die pad kon gaan was die pathfinder en navara , eenigste een wat off road reg vir my was was die patrol en die sfa lux

Ek soek iets met n soliede voor as, en spoed op die pad , seeker maar personlike gevoel off road sfa week net beter ek soek my voertuig se wiele op die grond

So petrol is maar my weg vir nou.
User avatar
Aquanaut
LR 4WD Rear Locker
LR 4WD Rear Locker
Posts: 320
Joined: Mon Apr 09, 2012 11:37 am
Town: Durban
Vehicle: Hilux 3.0D4D
Real Name: Basil

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by Aquanaut »

ink wrote:Basil
Ek het die volgende diesel al gery sluit al die vorige petrol 4x4 uit
2.8 clubcab colt
2.8 double cab colt
2.5 Mazda drifter
2.5 dci navara
2.5 dci pathfinder
3.0 Di patrol
2.8 sfa hilux

Almal van hulle is intercooled turbo diesels die eenigste van hulle wat op die pad kon gaan was die pathfinder en navara , eenigste een wat off road reg vir my was was die patrol en die sfa lux

Ek soek iets met n soliede voor as, en spoed op die pad , seeker maar personlike gevoel off road sfa week net beter ek soek my voertuig se wiele op die grond

So petrol is maar my weg vir nou.

:thumbup:
User avatar
kfxnando
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
LR4WD, Lockers, Crawler Gears
Posts: 1706
Joined: Mon Feb 01, 2010 4:33 pm
Town: Germiston
Vehicle: Ford V6 3.4 Courrier soon to be powered by Yamaha!! Jeep GC 4.7 V8, Aygo broken traded for a Kia Picanto.2ex, 2012 Jeep GC 5.7 V8 Ovrrland
Real Name: Fernando
Contact:

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by kfxnando »

Hoppy wrote:........................., dan wat my die meeste afsit van n Patrol is die beskikbaarheid en prys van onderdele, die Patrol, soos meeste Nissans, is maklik 3 maal duurder met hulle onderdele en hulle het nooit voorraad nie.
spot on!! go do a clutch on a nissan vehicle!!! R20 000 for a quick example!!
most have dual mass flywheels!! hence the high cost!!
Jeep Torque converter, know its not the same thing!! does a similar job!! R3000

another interesting on spare prices!! off topic!!
paid this morning for an oil filter for the aygo with 20% discount after moaning, reason in the Aygo thread R123.71
Jeep filter from Jeep with out discount R105.95


:cooldude:
http://www.youtube.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://community.webshots.com/user/kfxnando" onclick="window.open(this.href);return false;
http://s538.photobucket.com/albums/ff343/kfxnando/" onclick="window.open(this.href);return false;
User avatar
Modder Tekkies
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 142
Joined: Sun Jun 02, 2013 8:05 am
Town: Malmesbury
Vehicle: 2.8 Gd6 Fortuner 4x4
Real Name: Ferdinand
Club VHF Licence: HC252

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by Modder Tekkies »

Ek hou ook van altwee voertuie en jy gaan die patrol vir minder kry met meer spec. maar ek het my les soortvan op die harde manier geleer met my Hemi.

Elke voertuig het goeie en minder goeie punte, maar die manne kan nou maar sê wat hulle wil van die toys. Een ding is verseker, hulle hou hulle herverkoop waarde beter as meeste voertuie. So dit hang alles af van wat jy uit jou koop verwag en bereid is om mee saam te leef die dag as jy hom verkoop.

Op die ou einde van die dag, moet jy dit vir jouself kan regverdig en besluit wat jou sak die beste pas. Ek koop môre weer 'n Hemi, as 'n tweede voertuig :D:
Image
User avatar
ink
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 194
Joined: Mon Jan 21, 2013 9:34 pm
Town: Middelburg MP
Vehicle: 4.5 NISSAN PATROL
Real Name: Jaques

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by ink »

Ek wag net vir SARS en Dan gaan ek koop weet net nog nie heeltemal wat nie maar tussen n patrol en cruiser . En Dan seker maar my sfa lux amper weggee hiers te veel voertuie in die erf

So as iemand weet van n patrol of cruiser laat weet my asb soek n mooi een met baie extras klaar op , of iemand wat dalk my sfa sal vat as trade in op sy cruiser of patrol sal ook werk die res sal ek kontant gee
Traveler
Monster Truck
Monster Truck
Posts: 5311
Joined: Fri Feb 26, 2010 7:11 am
Town: Springs
Vehicle: Pathfinder 2.5 LE AT
Real Name: Heinrich
Club VHF Licence: X81
Location: Gauteng
Contact:

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by Traveler »

kfxnando wrote:
Hoppy wrote:........................., dan wat my die meeste afsit van n Patrol is die beskikbaarheid en prys van onderdele, die Patrol, soos meeste Nissans, is maklik 3 maal duurder met hulle onderdele en hulle het nooit voorraad nie.
spot on!! go do a clutch on a nissan vehicle!!! R20 000 for a quick example!!
most have dual mass flywheels!! hence the high cost!!
Jeep Torque converter, know its not the same thing!! does a similar job!! R3000

another interesting on spare prices!! off topic!!
paid this morning for an oil filter for the aygo with 20% discount after moaning, reason in the Aygo thread R123.71
Jeep filter from Jeep with out discount R105.95


:cooldude:
Traveler wrote:Kan jou waarborg, dat Nissan se parte is baie goedkoper en elke dag net so geredelik beskikbaar in die Transvaal soos Toyota.
Gemiddelde diens op my Hilux was R6,200.00 gewees; gemiddelde diens op my Patrol was R3,400.00 gewees. Diff op my Hilux was R7,800.00 gewees, kwotasie op die Patrol se diff was R5,900.00 gewees. Koppelaar op my Hilux was R9,000.00 gewees en koppelaar op my Patrol was R3,900-00 gewees. Ek kan nie dink dat Cruiser parte goedkoper as Hilux parte sal wees nie. En hier vergelyk ek 'n 2007 Hilux met 'n 2010 Patrol.
Alles wat ek ooit wou koop op my Patrol het my plaaslike handelaar in voorraad gehad, selfs 'n ekstra voorste herwinningspunt was in voorraad teen R490.00.
Dit is BAIE goedkoper om jou Nissan in Gauteng te onderhou as om 'n Toyota as jy diens per diens vergelyk.
Image
Image

Know what you don't know.
vanthev8man
Low Range 4WD
Low Range 4WD
Posts: 157
Joined: Tue Mar 13, 2012 10:49 am
Town: wellington
Vehicle: 81 hilux 350,80 vx landcruiser,650 bombardier.
Real Name: martin
Location: wellington,western cape,rsa

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by vanthev8man »

in die ou dae was dit chev en ford.....



...maar soos ek n chev man was/is-so sal ek maar n toyota man bly!


:tease:
hilux sfa -the only real 4x4!
Boetman
High Range 4WD
High Range 4WD
Posts: 36
Joined: Thu Jan 26, 2012 12:03 pm
Town: Pretoria
Vehicle: Hilux 2009 D/C 4x4
Real Name: Renier

Re: Toyota land cruiser of Nissan Patrol????

Post by Boetman »

Moet se dit hang af wat jy wil doen.

Ek het in Congo,Suid Sudan en Uganda vir drie jaar gewerk. Op my site het ek n GX Cruiser en n Patrol gehad, in die reen seisoen (en dit reen daar!) met infrastruktuur wat so erg suig dat ons ouens eintlik moet spaar om daar te gaan 4x4 wat dit is regtig wild, kon die Patrol nie kersvas hou nie. Het bietjie laat op die gesprek afgekom om nou vir fotos te soek, sal bietjie later opsit.

Net n gedagte,op watter stadium begin jou goedkoper voertuig jou soveel kos dat jy eintlik met die duurder voertuig goedkoper oor die weg sou gekom het? En as jy die dag besluit om te verkoop sou jy met die geld wat jy met die goedkoper gespaar het opmaak met die aanbod wat jy kry...


Ek luister verder op die tv...
Post Reply

Return to “Open Discussion”